Die o.8A-netbalspan van Laerskool Gericke is vir twee opeenvolgende jare onoorwonne
ADVERTISEMENT
Die 0.8A-netbalspan van Laerskool Gericke is vir twee opeenvolgende jare onoorwonne. Dogtertjies met ongelooflike talent en die mooiste sportmangees. Trots op julle.










