Laerskool Hartenbos geesspan
ADVERTISEMENT
Laerskool Hartenbos het met groot opgewondenheid hul splinternuwe geesspan bekendgestel — ‘n dinamiese groep cheerleaders wat gereed is om gees te vang en ondersteuning te bied tydens die sportseisoen. Hier is die span.
Vlnr agter: Nina Olivier, Mcailyn Fraser, Mia Gerber, juf. Zandré Grové, Ellah Fourie, Kaylin Stander, Angelene Taylor en Chevelle Snyman Vlnr voor: Lara Stayl, Delaney du Toit, Mieka Prinsloo en Mieke Oosthuizen










