Hoërskool Montana redenaars betower met hul woorde
ADVERTISEMENT
“Woorde het krag: om te praat is om te oortuig, om te verander en om te inspireer.” Drie dames, drie toesprake, en drie A-simbole! Hierdie Hoërskool Montana redenaars het die verhoog hul eie gemaak by vanjaar se Radikale Redenaars. Welgedaan met hierdie uitstekende prestasie!
- Jana Stemmet in graad 10 verwerf ‘n A-simbool
- Zia Lombard in graad 10 verwerf ‘n A-simbool
- Lisa Deale in graad 10 verwerf ‘n A-simbool










