Laerskool Eureka leerders presteer by die Con Spirito Redenaars
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Minion de Witt en Adanjé Smith, hulle het puik resultate behaal by die Con Spirito Redenaars en hou Eureka se naam hoog:
- Minion: 95% A+++
- Adanjé: 93% A++
Ons is ongelooflik trots op julle!










