AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • SACS talent makes a splash at Australian Championships

  • Laerskool Wierdapark netbalspanne presteer by die Super 12 Uitspele

  • Great netball achievement for Edgemead High School

  • Hoërskool Volksrust Netbal Uitslae 

  • Melkbosstrand High School cheerleaders made history


Merensky Landbou Akademie

Home›Regional News›Limpopo›Category: "Merensky Landbou Akademie"
  • LimpopoMerensky Landbou AkademieRegional News

    Merensky Landbou Akademie Matriekuitslae van 2025

    By Linda
    9th February 2026
    Merensky Landbou Akademie is so trots op hulle matrieks van 2025! Baie geluk met pragtige prestasies. Dis mos hoe ons Plasies dit doen! Algemene ...
    Read More
  • LimpopoMerensky Landbou AkademieRegional News

    Merensky Landbou Akademie Gr 12 Prysuitdeling

    By Karien Frans
    3rd November 2025
    Merensky Landbou Akademie se graad 12-leerders het hul amptelike skooljaar op ’n hoë noot afgesluit tydens die Graad 12-erediens en -prysuitdeling wat op Vrydag, ...
    Read More
  • LimpopoMerensky Landbou AkademieRegional News

    Merensky Landbou Akademie swem wen die Top 8-Skolegala

    By Karien Frans
    3rd November 2025
    Merensky Landbou Akademie se swemspan het die water behoorlik laat kook tydens die Limpopo Top 8-skolegala, en die blou span het gewys hoekom hulle ...
    Read More
  • LimpopoMerensky Landbou AkademieRegional News

    Merensky Landbou Akademie eerste tennisspan sluit onoorwonne liga af

    By Karien Frans
    19th September 2025
    Merensky Landbou Akademie se eerste tennisspan het Maandag, 15 September 2025, hul laaste ligawedstryd van die seisoen op die Merensky Tennisbane gespeel teen Hoërskool ...
    Read More
  • LimpopoMerensky Landbou AkademieRegional News

    Merensky Landbou Akademie redenaars skitter nasionaal

    By Karien Frans
    19th September 2025
    Op 12 en 13 September 2025 het drie talentvolle Merensky Landbou Akademie leerders aan die Kansvatters Redenaars Nasionale Finaal by Laerskool Constantiapark in Pretoria ...
    Read More
  • LimpopoMerensky Landbou AkademieRegional News

    Merensky Landbou Akademie tweedespan tennisspelers speel Mitchell House

    By Karien Frans
    19th September 2025
    Merensky Landbou Akademie se tweede span tennisspelers het op Maandag, 1 September, kragte gemeet met Mitchell House in ’n ligawedstryd wat by die Polokwane ...
    Read More
  • LimpopoMerensky Landbou AkademieRegional News

    Merensky Landbou Akademie wys weereens hul staal

    By Karien Frans
    19th September 2025
    Dink of Sink 2025 dit is hier waar debatvoerders se impromptu dink- en redeneervermoë tot die uiterste beproef word. Toeskouers het op die punte ...
    Read More
  • LimpopoMerensky Landbou AkademieRegional News

    Merensky Landbou Akademie XI oorheers ovaal teen Rooies

    By Karien Frans
    19th September 2025
    Op Saterdag, 13 September 2025, het Merensky Landbou Akademie o.15A- en 1ste krieketspanne kragte gemeet met Hoërskool Ben Vorster in die Superliga. Die o.15A-span ...
    Read More
  • LimpopoMerensky Landbou AkademieRegional News

    Merensky Landbou Akademie swemspan wen Mopani Interhoër

    By Karien Frans
    19th September 2025
    Merensky Landbou Akademie swemmers het die water behoorlik laat kook by die Mopani Interhoër-swemkompetisie! Met puik uitslae, nuwe rekords, spesiale toekennings én algehele oorwinnings ...
    Read More
  • LimpopoMerensky Landbou AkademieRegional News

    Nuwe mini-vlak 1 skeidsregter by Merensky Landbou Akademie

    By Karien Frans
    5th September 2025
    Baie geluk aan Francois Thiart (graad 9) wat amptelik sy mini-vlak 1 skeidsregterskwalifikasie verwerf het! Francois het gedurende die Junie-vakansie sy slag gewys op ...
    Read More
  • LimpopoMerensky Landbou AkademieRegional News

    Merensky Landbou Akademie Interhuis Bergfietskompetisie

    By Karien Frans
    5th September 2025
    Die fietspaaie op Merensky Landbou Akademie het op Donderdag, 21 Augustus, behoorlik gewemel van aksie tydens die jaarlikse Merensky Interhuis Bergfietsrykompetisie. Leerders, onderwysers en ...
    Read More
  • LimpopoMerensky Landbou AkademieRegional News

    Merensky Landbou Akademie matrieks ontvang spesiale uitnodigings

    By Karien Frans
    5th September 2025
    Op Maandag, 25 Augustus, het die Merensky Landbou Akademie matrieks die spesiale uitnodigings tot hul Matriekafskeid ontvang. As deel van die dag is ’n ...
    Read More
  • LimpopoMerensky Landbou AkademieRegional News

    Merensky Landbou Akademie Eerste tennisspan triomfeer teen Stanford Lake

    By Karien Frans
    3rd September 2025
    Die Merensky Landbou Akademie eerste tennisspan het op Woensdag, 27 Augustus, ’n indrukwekkende vertoning gelewer tydens hul ligawedstryde teen Stanford Lake College. Ons span ...
    Read More
  • LimpopoMerensky Landbou AkademieRegional News

    Merensky Landbou Akademie se Entrepreneurs Pronk in die Top20

    By Charl Paulse
    8th August 2025
    Merensky Landbou Akademie se Entrepreneurs Pronk in die Top20! Marike Theron & Henk de Wet het in die Julie vakansie op ‘n landswye toer ...
    Read More
  • LimpopoMerensky Landbou AkademieRegional News

    Merensky Landbou Akademie gholf staan uit in Noordstreek-Liga

    By Karien Frans
    14th May 2025
    Merensky Landbou Akademie se gholfspanne het op Maandag, 12 Mei 2025, aan die tweede rondte van die Noordstreek-liga deelgeneem, wat by die Polokwane Gholfklub ...
    Read More
  • LimpopoMerensky Landbou AkademieRegional News

    Merensky Landbou Akademie boogskuts maak hul merk by Triple Crown Leg 2

    By Karien Frans
    14th May 2025
    Merensky Landbou Akademie se boogskuts het op 10 en 11 Mei 2025 met puik prestasies uitgeblink tydens die tweede been van die Triple Crown-reeks, wat ...
    Read More
  • LimpopoMerensky Landbou AkademieRegional News

    Fietsrypret by Merensky Landbou Akademie

    By Karien Frans
    12th May 2025
    Wat ‘n opwindende dag was dit nie by Merensky Landbou Akademie toe ons splinternuwe MTB (bergfietsry) baan amptelik beproef is nie! ‘n Totaal van ...
    Read More
  • LimpopoMerensky Landbou AkademieRegional News

    Merensky Landbou Akademie gholf staan hul man in eerste Noordstreek Ligabyeenkoms

    By Karien Frans
    12th May 2025
    Merensky Landbou Akademie se gholfspanne het Maandag, 5 Mei, aan die 1ste Noordstreek Liga deelgeneem by die Ba-Phalaborwa Gholfklub in die hartjie van die ...
    Read More
  • LimpopoMerensky Landbou AkademieRegional News

    Merensky Landbou Akademie swemmers presteer by SA Junior Kampioenskap

    By Karien Frans
    7th May 2025
    Merensky Landbou Akademie swemmers presteer by SA Junior Kampioenskap in Kaapstad. Twee talentvolle swemmers van Merensky Landbou Akademie het hul staal gewys tydens die ...
    Read More
  • LimpopoMerensky Landbou AkademieRegional News

    Merensky Landbou Akademie debatspanne maak skoonskip

    By Karien Frans
    6th May 2025
    Op 12 April 2025 het beide senior debatspanne van Merensky Landbou Akademie hul vaardighede ten toon gestel en hul onderskeie debatte gewen – ’n ...
    Read More
  • LimpopoMerensky Landbou AkademieRegional News

    Merensky Landbou Akademie Boogskuts skitter internasionaal by wêreldkampioenskap

    By Karien Frans
    6th May 2025
    Vyf bekwame boogskuts van Merensky Landbou Akademie het hul staal gewys tydens die 2025 World Bowhunting Championship wat by Elgro River Lodge in Potchefstroom ...
    Read More
  • LimpopoMerensky Landbou AkademieRegional News

    Merensky Landbou Akademie Hokkie afrigters voltooi nasionale vlak 2 Afrigtingskursus

    By Karien Frans
    31st March 2025
    Twee van Merensky Landbou Akademie se toegewyde hokkie-afrigters, Mari Davis en Elzette Steyn, het onlangs hul kundigheid verder geslyp deur die SAHA (South African ...
    Read More
  • LimpopoMerensky Landbou AkademieRegional News

    Merensky Landbou Akademie netbal afrigters slaag tegniese kursus met vlieënde vaandels

    By Karien Frans
    31st March 2025
    Op Donderdag, 6 Februarie 2025, het 4 van Merensky Landbou Akademie se netbal afrigters, Marili Korff, Clarissa van Zyl, Juané Viljoen en Ansie Combrink, ...
    Read More
  • LimpopoMerensky Landbou AkademieRegional News

    Merensky Landbou Akademie ruiters blink uit by Waterberg uithouritte

    By Karien Frans
    31st March 2025
    Merensky Landbou Akademie se talentvolle ruiters het op Saterdag, 22 Maart 2025, hul uithouvermoë en deursettingsvermoë ten toon gestel tydens die Waterberg Uithouritte. Sulize ...
    Read More
  • LimpopoMerensky Landbou AkademieRegional News

    Merensky Landbou Akademie ruiters presteer by Western Mounted Games kwalifiseerders

    By Karien Frans
    31st March 2025
    Merensky Landbou Akademie se ruiters het op 21 en 22 Maart 2025 uitstekende prestasies behaal tydens die eerste en tweede Western Mounted Games (WMG) ...
    Read More
  • LimpopoMerensky Landbou AkademieRegional News

    Merensky Landbou Akademie swemmers skitter by streek Vlak 3 Gala

    By Karien Frans
    31st March 2025
    Merensky Landbou Akademie swemmers skitter by streek Vlak 3 Gala. Tien toegewyde Plasie-swemmers het van 20 tot 23 Maart aan die Streek Vlak 3 ...
    Read More
  • LimpopoMerensky Landbou AkademieRegional News

    Merensky Landbou Akademie kampioen-boogskuts wys hul slag in Modimolle

    By Karien Frans
    31st March 2025
    Drie boogskuts van Merensky Landbou Akademie het hul staal gewys tydens die SANIFAA Field Nasionale Kampioenskappe, gehou van 21 tot 23 Maart by Kamp ...
    Read More
  • LimpopoMerensky Landbou AkademieRegional News

    Merensky Landbou Akademie laat 21 rekords tuimel tydens die Interhuis Swem

    By Karien Frans
    13th March 2025
    Die Interhuis swemkompetisie op 6 Maart by die Merensky-swembad was ‘n spoggeleentheid met uitsonderlike prestasies van die Plasie-swemspan. ‘n Ongelooflike 19 nuwe rekords is ...
    Read More
  • LimpopoMerensky Landbou AkademieRegional News

    Merensky Landbou Akademie rugby spog met oorwinnings teen Hoërskool Nylstroom

    By Karien Frans
    13th March 2025
    Op Saterdag, 8 Maart 2025, het Merensky Landbou Akademie se rugbyspanne indrukwekkende vertonings gelewer in hul vriendskaplike wedstryde teen Hoërskool Nylstroom. Die wedstryde is ...
    Read More
  • LimpopoMerensky Landbou AkademieRegional News

    Meer en meer onderskeidings vir Merensky Landbou Akademie klas van 2024

    By Karien Frans
    13th March 2025
    Merensky Landbou Akademie se Klas van 2024 het na die hermerk van vraestelle nóg 10 onderskeidings uitgemerk! Dié groep spog nou met ‘n totaal ...
    Read More
  • LimpopoMerensky Landbou AkademieRegional News

    Merensky Landbou Akademie Frikkie Deysel Atletiekbyeenkoms ‘n groot sukses

    By Karien Frans
    20th February 2025
    Die Frikkie Deysel Atletiekbyeenkoms is op Vrydag, 7 Februarie 2025, by Merensky Landbou Akademie aangebied en was ‘n dag vol opwinding, indrukwekkende prestasies en ...
    Read More
  • LimpopoMerensky Landbou AkademieRegional News

    Merensky Landbou Akademie Graad 12 Oktober Prysuitdeling

    By Karien Frans
    6th December 2024
    Op 18 Oktober 2024 is die gebruiklike graad 12 prysuitdeling en kerkdiens in Merensky se skoolsaal gehou. Graad 8 tot 11 Oktober Prysuitdeling: Merensky ...
    Read More
  • LimpopoMerensky Landbou AkademieRegional News

    Merensky Landbou Akademie boogskuts presteer

    By Karien Frans
    17th October 2024
    Oor die naweek van 7 en 8 September het Merensky Landbou Akademie skuts aan die ABO Triple Crown Been 3, by Wildcrete 3D Targets ...
    Read More
  • LimpopoMerensky Landbou AkademieRegional News

    Merensky Landbou Akademie skoonheid wen Miss Teen Limpopo

    By Karien Frans
    17th October 2024
    Baie geluk aan Merensky Landbou Akademie skoonheid Lezaan Fichardt in graad 10 wat op Saterdag, 7 September 2024, Teen Miss Limpopo gewen het, asook ...
    Read More
  • LimpopoMerensky Landbou AkademieRegional News

    Merensky Landbou Akademie dansers skitter aan die MDDK Eisteddfod

    By Karien Frans
    17th October 2024
    Op Donderdag, 29 Augustus 2024, het 3 studente van Feet on Fire Dance Studio aan die plaaslike MDDK Eisteddfod-danskompetisie by Merensky Landbou Akademie deelgeneem. ...
    Read More
  • LimpopoMerensky Landbou AkademieRegional News

    Merensky Landbou Akademie tennisspeler presteer

    By Karien Frans
    17th October 2024
    Merensky Landbou Akademie se Zoë Venter het van Donderdag tot Sondag, 5 tot 8 September 2024, aan die vroue-afdeling van die Polokwane Ope Tennistoernooi ...
    Read More
  • LimpopoMerensky Landbou AkademieRegional News

    Merensky Landbou Akademie landloop atlete skitter aan die SA’s

    By Karien Frans
    17th October 2024
    Merensky Landbou Akademie atlete Jané Buitendag in graad 10 het op Saterdag, 7 September 2024, by die Isak Steyl Stadium in Vanderbijlpark aan die ...
    Read More
  • LimpopoMerensky Landbou AkademieRegional News

    Merensky Landbou Akademie skaakspelers maak die regte skuiwe

    By Karien Frans
    26th April 2024
    Merensky Landbou Akademie skaakspelers maak die regte skuiwe: Vir Patel, Gideon Erasmus, Lethabo Molakgomo, Hendro Roodt en Kurhula Baloyi het op 20 April aan ...
    Read More
  • LimpopoMerensky Landbou AkademieRegional News

    Merensky Landbou Akademie leerder droom op haar voete

    By Karien Frans
    26th April 2024
    Merensky Landbou Akademie leerderSamantha Twine (graad 11) het die naweek van 20 April aan die streeksafdeling van die Suid-Afrika Internasionale Balletkompetisie in Polokwane deelgeneem. ...
    Read More
  • LimpopoMerensky Landbou AkademieRegional News

    Merensky Landbou Akademie Wintersport opsomming

    By Karien Frans
    23rd April 2024
    Merensky Landbou Akademie se rugby- en netbalspanne het op 20 Maart, op eie bodem, vriendskaplik teen Hoërskool Louis Trichardt kragte gemeet. Rugby: In die ...
    Read More
1 2 3

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

Some people call it school news. We call it awsum.

Africa’s premier school network offers a multi-tiered communication platform to schools that include: The AWSUM Newspaper, AWSUM App for Schools, the 24/7 school news website and AWSUM Clashes.

 

 

Our ‘awsumness’ includes: New technology and media, an income opportunity that will be your biggest source of income outside of school fees and a new perspective on school news on one of Africa’s fastest growing school news platforms

© 2025 Awsum News.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us