AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Balderstone Sport Institute graduate appointed as Golf Director at Royal Johannesburg

  • SA-Eer vir leerder van Hoërskool Witteberg

  • Five alumni of Grey College reach world rugby glory

  • Hoërskool Witteberg spog met Provinsiale Hokkie trots

  • Marule twins make Uplands College Rugby History


LimpopoMerensky Landbou AkademieRegional News
Home›Regional News›Limpopo›Merensky Landbou Akademie wys weereens hul staal

Merensky Landbou Akademie wys weereens hul staal

By Karien Frans
19th September 2025
325
0

ADVERTISEMENT


Share:

Dink of Sink 2025 dit is hier waar debatvoerders se impromptu dink- en redeneervermoë tot die uiterste beproef word. Toeskouers het op die punte van hul stoele gesit in die hoop dat hul gunstelingspan vinnig genoeg sou dink om nie te sink nie. Merensky Landbou Akademie het op Vrydag, 5 September, hul kultuurskoene aangetrek en kragte gemeet teen die Limpopo-skole.

Junior- en seniordebatspanne van Hoërskole Ben Vorster, Louis Trichardt, Pietersburg, Frikkie Meyer en Merensky Landbou Akademie het sake in die Limpopo-streeksuitdunne uitgespook. Plasieland se juniorspan (Ilana Lubbe, Miané van Veelen en Milan Ferreira) is as wenners gekroon, terwyl een van Ben Vorster se juniorspanne as naaswenners uit die praatstryd getree het

By die seniors was dit Eddie Mostert, Jean de Wet en Luzaan Erasmus wat met die wenbeker weggestap het, nadat hulle teen Frikkie Meyer te staan gekom het. Die seniors moes debatteer oor: “Tegnologiese betaaltoepassings moet kontant- en kaartbetalings vervang”, terwyl die juniors moes koppe bymekaar sit oor: “Moedertaalonderrig behoort ’n prioriteit in skole te wees.”

Die formaat van hierdie gewilde kompetisie, wat deur AfriForum aangebied word, bepaal dat spanne ’n aktuele onderwerp ontvang waaroor hulle vurig moet debatteer. Met slegs vyf minute voorbereidingstyd en ’n sewe minute kruisverhoor na afloop van elke spreker se beurt, word vasgestel wie het gedink en wie gesink. Merensky Kultuur bedank al die welsprekende deelnemers en hul ouers, asook die afrigters, organiseerders en beoordelaars wat hierdie kompetisie moontlik gemaak het. Natuurlik verdien AfriForum se toegewyde span ook applous vir hul weldeurdagte aanbieding van hierdie gewilde geleentheid.

Plasieland sal Limpopo verteenwoordig by die Nasionale Finaal wat op 27 September 2025 in Centurion plaasvind, waar die land se skole meeding om te bepaal wie die nasionale debatbeker huis toe neem.

TagsDebat
Previous Article

Hoërskool Hans Strijdom dansers ontvang mooi uitslae

Next Article

Hoërskool Warmbad Con Spirito Forte Nasionale rondte ...

Share:

Related articles More from author

  • Eastern CapeHoërskool FramesbyPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Hoërskool Framesby Debat Blink by Dink of Sink

    14th October 2024
    By Karien Frans
  • Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies)Gauteng PretoriaPTA Central PTA SouthRegional News

    Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria debatspanne skop die eerste rondte goed af

    17th May 2024
    By Andreneza Damonse
  • Hoërskool DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Durbanville debat spanne dring deur na die ATKV Landsfinaal

    18th June 2025
    By Linda
  • Hoërskool OudtshoornRegional NewsSouthern CapeWestern Cape

    Hoërskool Oudtshoorn debat leerders praat onvoorbereid

    2nd April 2025
    By Karien Frans
  • Northern SuburbsReddam House DurbanvilleRegional NewsWestern Cape

    Reddam House Debate Teams excel

    29th August 2025
    By Linda
  • BolandHugenote HoërskoolRegional News

    Hugenote Hoërskool leerders neem deel aan die Conspirito debatskompetisie

    29th September 2025
    By Andreneza Damonse

  • Laerskool BastionNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Boogskiet bou vriendskappe oor die wêreld heen

  • Eastern CapeHoërskool FramesbyPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Hoërskool Framesby leerder presteer tydens die SA Internasionale jaggeweerskietkompetisie

  • Laerskool GoudkopNorth WestPotch Klerksdorp and surroundsRegional News

    Laerskool Goudkop hokkiespelers presteer

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us