Hoërskool Durbanville debat spanne dring deur na die ATKV Landsfinaal
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan ons 2 junior- en 2 seniorspanne wat deurgedring het na die ATKV LANDSFINAAL wat in Augustus by Goudini plaasvind. Die spanne is:
Juniors:
- Christian Coetzer, Leila Viljoen en Sophia Viljoen
- Tiaan Groot, Stephan Lombard en George du Plessis
Seniors:
- Angelique en Genevieve Muburgh
- Mila en Dané Morkel
Baie geluk Durbies, julle maak ons trots.














