Hugenote Hoërskool leerders neem deel aan die Conspirito debatskompetisie
ADVERTISEMENT
Hugenote Hoërskool is baie trots op die leerders wat die naweek van 8 en 9 September aan die Conspirito-debatskompetisie deelgeneem het.
Zané Duvenhage en Jean Retief wen hul debat teen Hoërskool Stellenbosch. Marilu Zeeman en Marike Duvenage se debat eindig gelykop teen Paul Roos Gimnasium.












