Laerskool Bakenkop atlete word gekies vir die Gauteng-Noord Atletiekspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan hierdie 5 Laerskool Bakenkop atlete wat gekies is vir die Gauteng- Noord Atletiekspan. Hulle gaan op 6 en 7 Desember deelneem aan die SA’s in Bloemfontein.
Kayla is gekies vir die 60m en 80m
AJ is gekies vir die 1200m
Ayden is gekies vir die 70m Hekkies
Ineke is gekies vir die 70m Hekkies
Leahné is gekies vir hoogspring










