Author: Andreneza Damonse
- Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies)Gauteng PretoriaKwazulu-NatalMaritzburg CollegeMidlandsPTA Central PTA SouthRegional News
Goldstone’s set for an Affies vs Maritzburg College humdinger
Both sides head into their annual showdown with identical records of nine wins and four defeats. Catch the action on DStv Channel 216 and ... Bredasdorp High School robotics team showcases innovation
Members of Bredasdorp High School the Robotic team were invited to participate in the Nelson Mandela Open day at the Cape Town Science centre on Saturday ...Grey Kollege skitter op die tennisbaan
Geluk aan Nathan Herbert en mnr. Marnus van Wyk van Grey Kollege wat vanaand na Londen vertrek saam met die SA Skole-tennisspan. Die span sal teen ...National Savings month – Project One Rand expands reaching 1000 KZN learners
As South Africa marks National Savings Month, local Grade 10 learners at Northmead Secondary School, Mountview Secondary School and Glenhaven Secondary School are taking part in ...3rd Annual Nelson Mandela International Day Career Expo to grow South Africa’s STEM talent pipeline
Johannesburg – July 2026. As the world becomes increasingly driven by technology and innovation, South Africa’s competitiveness depends on developing a strong pipeline of STEM talent ready for ...Soccer glory for Grey College 1st team
Congratulations to Grey College 1st Team on winning the 2026 Central University of Technology (CUT) Annual Soccer Tournament. We are very proud of you!Engen Xtreme launches Youth Cricket Programme in Durban
Engen Xtreme fuels the Future of Spin Bowling with Youth Development ProgrammeEngen is proud to announce the launch of the Engen Xtreme Young Spinners Programme, a ...The Wykeham Collegiate U13A shine at Nika Coertzen Festival
The Wykeham Collegiate U13A Hockey team headed to Bloemfontein for the Nika Coertzen Hockey Festival (16–19 July) and gave it their all. The girls finished level ...Twee leerders van HS Zwartkop deur na Artistatue Redenaars Finaal
Hoërskool Zwartkop is ongelooflik trots op twee van ons talentvolle leerders, Amoné Roux en Renske Roux, wat deurgedring het na die Afrikaans- en Engels-Artistatute Redenaarsfinaal, wat ...Beyond the Symbolic: St Benedict’s Embrace Symposium drives true classroom transformation
The annual Embrace Symposium brought together 100 delegates from 24 schools to address the future of South African education by putting youth-centred learning at the heart ...Primêre Skool Naudeville redenaars deur na SALA Semi-finaal
Baie geluk aan die volgende leerders van Primêre Skool Naudeville wat deur is na die semi-finale rondte van die SALA-redenaars wat 29 Augustus by Eunice plaasvind. ...Laerskool Randhart leerder slaan haar merk by Pretoria Gholf Ope
Baie geluk aan Marnelle Moroney leerder van Laerskool Randhart met haar uitstekende prestasie! Sy het ‘n 3de plek in die B-afdeling behaal tydens die Afrikaanse Hoër ...Grey College table tennis players excel on National Stage
Congratulations to Rupie Bester, JC van Jaarsveldt, and Coach Sipho Booi learners of Grey College who participated in the South African Table Tennis National Championships in ...Cannons Creek creates toys for Mandela Day
On 25 June 2026, Cannons Creek Independent High School celebrated an early Mandela Day with a toy-making workshop, as facilitated by the Clothes To Good (CTG) ...National honour for Grey College Duo
Congratulations to Bokang Lenyehelo (U17) and Raphael Kambanis (U18B) learners of Grey College who have been selected to be part of SA hockey teams. We are ...Blouberg International School learners honouring Youth Day
On the 16th of June, South Africa pauses to observe Youth Day, a deeply significant national day of remembrance. Today, we look at our own students ...Melkbosstrand High School sport nuus
Melkbosstrand High School 1ste Hokkie- en Netbalspanne het die ongelooflike voorreg gehad om ’n toerspan van Oxford, Engeland, te verwelkom vir twee vriendskaplike wedstryde. Both of ...Ses netbalsterre verteenwoordig DF Akademie
’n Reuse gelukwensing en baie sterkte aan DF Akademie ses netbalsterre wat gekies is om aan die gesogte Wes-Kaapse interdistrik-skolenetbaltoernooi deel te neem! Hierdie kookwater spelers ...Hoërskool Hermanus skitter op die tennisbaan
Ses van Hoërskool Hermanus tennisspelers het die afgelope Sondag die Kavaliers (Boland) verteenwoordig tydens die kragmeting teen WP, waar hulle in beide die dubbels- en gemengde ...Hoërskool Kalahari rugbyspeler gekies vir die Suzuki o.18 Griquas Akademie Droomspan
Baie geluk aan Hoërskool Kalahari se Jan Fleming met sy keurings tot die Suzuki o.18 Griquas Akademie Droomspan .Dag 1 ná ‘n uitsonderlike vertoning tydens die ...Goue prestasie vir Laerskool van Riebeeckstrand balletdansers
Laerskool van Riebeeckstrand is ongelooflik trots op die volgende dogters wat aan die Cape Town Ballet Eisteddfod deelgeneem en uitstekende resultate behaal het. Elke leerder het ...Holiday triumph for Milnerton High School learner
A huge congratulations to Ryan Gulliver learner of Milnerton High School on an incredible achievement during the holidays! Ryan competed in the 2026 IMPI Hard Enduro ...Milnerton Primary School celebrating legacy & excellence this Mandela Day
On 18 July, Milnerton Primary School honor Mandela Day by remembering Madiba’s 67 years of service to humanity. At Milnerton Primary, this inspiration hits close to ...Worcester Gymnasium leerder skitter op Nasionale Vlak
Muneeba de Bruyn leerder van Worcester Gimnasium is amptelik opgeneem in die SA Skole o.17 Netbalspan! Sy gaan Suid-Afrika later vanjaar by ’n internasionale toernooi verteenwoordig ...HS Swellendam neem deel aan die SA Duathlon-Kampioenskappe
Hoërskool Swellendam is trots op Ilna Swart, wat op Saterdag 11 Julie 2026 aan die SA Duathlon-kampioenskappe deelgeneem het. Die kompetisie het plaasgevind by Hoekwil Laerskool ...Inwyding van Hoërskool Bredasdorp Sportsentrum
Die sportsentrum is Woensdagaand 15 Julie, ingewy met ‘n heerlike geselligheid. Mnr Vasie de Wet en dr Barto Saayman van ons beheerliggaam het hul dank aan ...Hiermee Merensky Landbou Akademie Hoofleiers
Merensky Landbou Akademie is trots om ons 2026/2027 hoofleiers vir die skool en koshuis bekend te maak. Hierdie leerders het hulself onderskei deur hul karakter, toewyding ...Skaak uitblinkers maak Laerskool Gene Louw trots
Laerskool Gene Louw is ongelooflik trots op ons Genie-skaakspelers en ons afrigter wat gedurende die skoolvakansie aan die Suid-Afrika Ope Skaakkampioenskap, wat van 27 Junie tot ...Durbanville Primary School hockey news
Durbanville Primary School U.13A hockey teams toured to Durban from 16–19 July to participate in the Fairweather Tournament at Michaelhouse. We are happy to share that ...Meridian Pinehurst learner excels at IAIGC World Championships
A huge congratulations to Nina Joos (Grade 12) for representing South Africa at the IAIGC World Championships in Orlando, Florida! Competing against some of the world’s ...Curro Uitzicht Grade 7 learners bring ideas to life with 3D printing
Grade 7, learners of Curro Uitzicht can expect to step into the exciting world of 3D printing . They will learn how to use Slicer software ...Fairmont High School continues to make its mark
Congratulations to our four Grade 12 athletes: Jessie Simpson, Jenna Jooste, Jayden Jooste and Joshua Smith, on their selection to the ASA team for the 1 ...Provinsiale hokkie hoogtepunt vir Hoërskool Durbanville leerder
Keelen Treu leerder van Hoërskool Durbanville het die vakansie die WP O.16B-hokkiespan met trots by die Interprovinsiale Toernooi (IPT) verteenwoordig. Sy keuring tot die span is ...Curro Durbanville hockey news
Congratulations to Marissa Morgan leaner of Curro Durbanville , who represented the Western Province Under 16B hockey team at the Inter Provincial-Tournament in KwaZulu-Natal. After finishing ...HS Brackenfell leerder skitter met SA Skole A-span-keuring
Baie baie geluk aan Alicia de Klerk leerder van Hoërskool Brackenfell wat verkies is tot die SA-Skolespan se A-span. We are so proud of you, Alicia! ...Hoërskool Montana leerder blink uit in Varswaterhengel
Baie geluk aan PG Kriel leerder van Hoërskool Montana met sy verkiesing tot die O.19 WP Skole A-span vir varswaterhengel! Hierdie is ‘n besondere prestasie en ...Worcester-Noord Primêre Skool Top Presterende Voldiensskool
Worcester-Noord Primêre Skool is met trots aangewys as die Top Presterende Voldiensskool in die Kaapse Wynland Onderwysdistrik tydens die Nasionale Onderwystoekennings. Hierdie gesogte toekenning word toegeken ...Primêre Skool Worcester stoeiers maak hul merk op die mat
6 Van Primêre Skool Worcester se stoeiers, wat deel is van die Worcester Badgers Stoeiklub, het aan die Herman Lourens Helderbergtoernooi deelgeneem. Hulle het die volgende ...Worcester Gimnasium leerder verower 3 goue medaljes
Zenobia Bezuidenhout het Goudini en Wynland by die Weskaap klubkampioenskappe verteenwoordig en goud in 540 kg dames verower. By die WP/Wynland streekkampioenskappe het sy 2 goues ...HTS Drostdy leeder blink uit vir SA O.19-span
Baie sterkte aan Daneli Boshoff leerder van HTS Drostdy wat op saam met die SA o.19-span op hulle eerste internasionale T20-jeugtoer na Pakistan vertrek het! Dit ...









































