Hoërskool Brackenfell
Brackenfell High School vs Bellville High School
Brackenfell High School rugby players played against Bellville this weekend. We really want to salute you for your determination, grit, positive attitude and fighting ...Brackenfell High School teacher part of a champion cricket team
Big congratulations to Brackenfell High School’s Mr Klaasen on being part of Milnerton Cricket Club who were crowned champions of the AMA20 First Division ...Brackenfell High School athletes selected to represent WPA
Congratulations to Brackenfell High School’s Alicia de Klerk, Taygen Koopman and Kyle Walters on their selection to represent WPA at the ASA Age Group ...Hoërskool Brackenfell skyfskietspan skop die seisoen op hoë noot af
Hoërskool Brackenfell skyfskietspan het die seisoen sterk afgeskop met uitstekende prestasies oor verskeie kompetisies! Kompetisie 1: (HS Bosmansdam) Ons leerders het indrukwekkend gevaar met ...Brackenfell High School Academics Top 20
Congratulations to Brackenfell High School Top 20 prize winners at their Prize Giving Ceremony.Hoërskool Brackenfell karateka presteer
Op 8 Desember was dit Karate School of Excellence se prysuitdeling en het Hoërskool Brackenfell karateka Cian van Zyl, gr. 12, die volgende toekennings ...Brackenfell High School Sports Awards 2025
On 20 October, Brackenfell High School celebrated the incredible achievements of their talented sportsmen and sportswomen! Congratulations to all their award winners who have ...Brackenfell High School Culture Awards 2025
Congratulations to all Brackenfell High School talented learners who were recognised at the Culture Awards ceremony! Your creativity, dedication, and passion continue to make ...SAWMGA 2025 uitslae vir Hoërskool Brackenfell
Milaan Friend het op 6 en 7 Oktober, die Wes-Kaap verteenwoordig by die SAWMGA 2025 Nasionale Kampioenskappe, te Afridome Parys, Vrystaat. Sy het ook ...Hoërskool Brackenfell Hoofleiers vir 2026
Hoërskool Brackenfell is baie trots op hul nuutverkose Hoofleiers vir 2026. Mag die jaar vorentoe geseënd wees en mag julle ons skool en leerders ...Brackenfell High School excel at The National Skills Competition 2025
The National Skills Competition 2025 took place in Johannesburg from 8-12 October 2025. Modena Design Centres hosted the CAD and EGD categories, where South ...Brackenfell High School learners excel at the Moot Court Nationals
Brackenfell High School’s MOOT Court superstars, Ntando Mbekeni (Grade 10) and Trinity Robertson (Grade 9) have excelled to the semi-final rounds of the Moot ...Hoërskool Brackenfell leerders presteer by die opstelkompetisie
Chanike Quinn en Kirsten Brown, twee graad 12 Ekonomie-leerders van Hoërskool Brackenfell het deelgeneem aan die finale rondte van die Provinsiale Tesourie en Wes-Kaap ...Brackenfell High School mountain biking season results
Brackenfell High School participated in the Western Cape Schools Cycling After five incredible races, we are proud to share our season results. Junior 17 ...Brackenfell High School learners participated at the EGD skills competition
The Department of Basic Education, together with SASOL and Kagiso Trust, is hosting the annual Engineering Graphic Design skills competition in October. In the ...Hoërskool Brackenfell leerder presteer in stoei
Hoërskool Brackenfell is baie trots op Kiancke van den Heever wat die Westelike Provinsie gaan verteenwoordig by die Suid-Afrikaanse Nasionale Kampioenskappe vir stoei op ...Hoërskool Brackenfell landloop atleet presteer
Baie baie geluk aan Anthony Boks met sy ongelooflike prestasie die afgelope naweek. Hy het 2de geëindig by die WP-Kampioenskappe en het deurgedring om ...Hoërskool Brackenfell spog met ‘n ambassadeur vir Allegretto
Hoërskool Brackenfell is verskriklik trots op Sebastiaan Huyshamer wat hierdie afgelope naweek aan die Allegretto Eisteddfod se Nasionale rondte in Stilbaai deelgeneem het. Hy ...Hoërskool Brackenfell spog met uitstekende musiekuitslae
Hoërskool Brackenfell is baie trots op ons musiekleerders se uitslae. Die volgende leerders het aan die Tygerberg Eisteddfod deelgeneem en uitstekend gevaar: LoganMurray(drumkit), Mbalentle ...Congratulations to Brackenfell High School Alumni
Congratulations to Brackenfell High School Alumni Jean-Marc Meyer on receiving the 2025 Afri-Indie Award for Best Music Producer. We are incredibly proud of you.Hoërskool Brackenfell leerders presteer by die Con Spirito-Eisteddfod
Die volgende drie leerders van Hoërskool Brakenfell het uitstekend gevaar in die Afrikaanse Redenaars-afdeling van die Con Spirito-Eisteddfod: Sebastiaan Huysamer 92% -itemwenner Anru Matthee ...Hoërskool Brackenfell landloopatlete gekies vir die WP-span
Hoërskool Brackenfell is ontsettend trots op hulle 4 landloopatlete wat vir die WP-span gekies is: Anthony Boks McKenzie Potgieter Leané van Rooyen Lindie Heersink ...Hoërskool Brackenfell Termyn 2 se Top 20 Akademiese presteerders
Baie geluk aan Hoërskool Brackenfell se Top 20 Akademiese presteerders van kwartaal 2. Trots op elkeen van hulle.Hoërskool Brackenfell leerders presteer by die Wes-Kaap Taalquiz
Baie geluk aan Marshall van Schalkwyk en Alexis Goliath van Hoërskool Brackenfell. Hulle het die aan die Wes-Kaap se graad 11 Taalquiz vir Afrikaans ...Hoërskool Brackenfell leerders presteer by die Con Spirito Eisteddfod
Hoërskool Brackenfell is baie trots op die volgende leerders se kunsprestasies by die Con Spirito Eisteddfod: A+ (80 % – 89%) Caitlyn Allan Tara ...Hoërskool Brackenfell leerder presteer by die Western Mounted Games WP-Span
Hoërskool Brackenfell is baie trots op Milaan Friend in gr. 10 wat in die Western Mounted Games WP-Span opgeneem is. Milaan Friend is vir ...Hoërskool Brackenfell leerder presteer in Varswaterhengel
Hoërskool Brackenfell leerder, Anru Robertson in gr.11 het die WP-span gehaal het vir o. 19-Varswaterhengel. Hy gaan in Desember aan die SA-toernooi deelneem. Hy ...Hoërskool Brackenfell leerder presteer in Motorsport
Hoërskool Brackenfell leerder, Jaun le Roux in gr. 10 het ʼn puik 3de plek behaal het in die 1660-klas by een van die grootste ...Brackenfell High School learner selected for the SA U18 Baseball Squad
Brackenfell High School are thrilled to share some exceptional news and extend our warmest congratulations to Aiden McKenzie on his selection to the South ...Brackenfell High School learners represent the WPCA cycling team.
Congratulations to Sebastian Bekker and Benito D’Andrea from Brackenfell High School on making the WPCA cycling team. They are going to represent WPCA at ...Hoërskool Brackenfell leerder gekies vir WP Rugby Akademie-span
Hoërskool Brackenfell, leerder Deros Manya, is gekies vir die WP Rugby o.18 Akademie-span. Ons eerstespan vleuel, Deros, gaan gedurende die tweede week in die ...Hoërskool Brackenfell leerders opgeneem in die Wes-Kaap Netbalspanne
Tatum Engelbrecht o.14, Jordana Sentumbwe o.15 en Jasney Arendse o.14 van Hoërskool Brackenfell is opgeneem in die Wes-Kaap Netbalspanne. Hulle neem gedurende die Junie ...Hoërskool Brackenfell leerders vaar puik by die SAARA WP-kompetisies
Hoërskool Brackenfell is trots om die ongelooflike prestasies van Christelle Genade en Anru Robinson aan te kondig na hul deelname aan die SAARA WP-kompetisies ...Hoërskool Brackenfell verower silver by die ATKV Applous
Hoërskool Brackenfell leerders het hulle harte uitgesing by die ATKV Applous en silwer verower Ons is ongelooflik trots op elke stem en elke noot.Brackenfell High School learner made the hockey WP u.18 North team
Brackenfell High School are so proud of Andrea Titus who made the WP u.18 North team for 2025.Her team will participate in the June/July ...Hoërskool Brackenfell Akademiese presteerders van kwartaal een
Hiermee Hoërskool Brackenfell Akademiese top 20 vir kwartaal een . Baie geluk ! Julle maak ons trots . Graad 8 : Graad 9 : ...HS Brackenfell het deelgeneem aan die Wes-Kaap finale redenaars
Twee van Hoërskool Brackenfell redenaars het hierdie naweek aan die Wes-Kaap finale van Allegretto in Stilbaai deelgeneem . Al twee leerders het voldoen aan ...Brackenfell High School netball players making us proud
Brackenfell High School are extremely proud of Tatum Engelbrecht (U.14), Jasnay Arendse (U.14), Jordana Sentumbwe (U.15) and Gianna Pasqualli (U.15) who were selected by ...HS Brackenfell uitslae van die SA Nationals vir Korean Martial Arts
‘n Baie spesiale sameloop van omstandighede het Hoërskool Brackenfell skool te beurt geval. ‘n Onderwyseres (me. Heyneke) asook ‘n leerder (Christo de Wet 9AA) ...Hoërskool Brackenfell tennis presteer
Ons tennisspelers het hierdie naweek aan die Dubbelstoernooi in Bredasdorp gaan deelneem. Dit is ‘n pragtige, jaarlikse instelling op ons tenniskalender en een waarna ...








































