Hoërskool Brackenfell skyfskietspan skop die seisoen op hoë noot af
ADVERTISEMENT
Hoërskool Brackenfell skyfskietspan het die seisoen sterk afgeskop met uitstekende prestasies oor verskeie kompetisies!
Kompetisie 1: (HS Bosmansdam)
Ons leerders het indrukwekkend gevaar met verskeie podiumplekke:
Kompetisie 2: (HS Tygerberg)
Die span het hul goeie reputasie voortgesit:
Interprovinsiale Proewe (27–28 Februarie)
Ons top skuts het hul staal gewys teen sterk kompetisie:
Christelle Genade & Anru Robinson met sterk tellings
Ons is ongelooflik trots op elke skut se harde werk, fokus en deursettingsvermoë. Julle hou aan om Brackenfell se naam hoog te hou!













