Hoërskool Tygerberg skuts is gekies vir die SA skole skyfskiettoernooi
ADVERTISEMENT
Die volgende 5 skuts van Hoërskool Tygerberg is gekies vir die Weskaap Skole Skyfskiet Vereniging-span wat vanjaar aan die SA skole skyfskiettoernooi gaan deelneem einde September.
- Luciano Cabral
- Hanli Huysamen
- Jacques van der Merwe
- Lorinda Theart
- Alex Venter










