Hoërskool Punt Rekenaarolimpiade prestasies
ADVERTISEMENT
Hoërskool Punt leerders het hul staal gewys tydens die Rekenaarolimpiade – ’n uitdagende kompetisie waar logiese denke en skerpsinnigheid die sleutel tot sukses is! Baie geluk aan elke leerder wat deelgeneem en presteer het. Julle maak ons ongelooflik trots!
Brons
Liam Carse
Dannicka Goosen
Silwer
Zian Conradie
Zameena Jamodien
Dyllan Felix
Goud
Chloe Diesel
Rehann Nel
Jordan Diesel
Mia Gerber
Helene Weyer
Laiken Smith (afwesig)
Hoërskool Punt bou nie net kennis nie – hulle bou ook denke!










