Hoërskool Strand
Mnr en Mej Hoërskool Strand 2026
Op 24 Maart 2026 het 24 pragtige finaliste hul talente en persoonlikheid met die tema, Vintage Circus, tentoongestel. Die finaliste het in dagdrag en ...WP rolbal prestasie vir Hoërskool Strand
Mia de Wet, ‘n gr.10-leerder van Hoërskool Strand, wat vir die WP-rolbalspan gekies is. Mia gaan tydens die Maart-skoolvakansie aan die Junior Nasionale Rolbal-kampioenskappe ...Hoërskool Strand Klas van 2025 Uitslae
Hoërskool Strand Klas van 2025 Uitslae: 98.6% slaagsyfer: 217 kandidate voltooi die eksamen. 9 leerders behaal ‘n A-gemiddelde (4.1%) 19 leerders behaal ‘n B-gemiddelde ...Hoërskool Strand krieketsterre haal Provinsiale span
Hoërskool Strand krieketsterre haal provinsiale span. Cloete de Jager is gekies as lid van die Boland o.17-plattelandspan. Zaylin Rule is gekies as die eerste ...Hoërskool Strand spog met Akrobatiese Kampioen
Mienke Fourie – akrobatiese kampioen. Mienke Fourie in gr. 8 by Hoërskool Strand het onlangs die Wes-Kaap by die Suid-Afrikaanse kampioenskappe vir Akrobatiese-gimnastiek verteenwoordig. ...Hoërskool Strand gimnas presteer uitstekend tydens die SA Kampioenskappe
Lené Cloete – talentvolle gimnas van Hoërskool Strand se top prestasies. Tydens die Oktober-vakansie het Lené aan twee SA Gimnastiek kampioenskappe deelgeneem. In Durban ...Hoërskool Strand leerder dans die wêreld aan haar voete
Hoërskool Strand leerder Mieke Carr dans die wêreld aan haar voete! Mieke Carr het in laat Oktober as deel van die SA-span deelgeneem aan ...Hoërskool Strand leerder maak netbalopslae
Heidi Hibbert van Hoërskool Strand het onlangs in die B-afdeling van die “Western Cape Women & Girls Netball Tournament” deelgeneem. Sy is beloon vir ...Hoërskool Strand leerlinge presteer by die Con Spirito Aanlynredenaarskompetisie 2025
Wat ’n ongelooflike prestasie vir Hoërskool Strand se redenaars! Ons individuele redenaars het puik gevaar in die aanlynredenaarskompetisie se Forté-rondte: Carla Barnard (A++) Cleo ...Hoërskool Strand leerder dans by Disneyland
Mienke Fourie van Hoërskool Strand het so pas haar sertifikate van die ‘World Dance Competition’ in die VSA ontvang waar sy vir al haar ...Hoërskool Strand se nuwe leerderleiers vir 2026 word bekendgemaak
Hoërskool Strand het op 21 Augustus met trots die name van die nuwe VRL- en AR-lede bekendgemaak. Sterkte aan al ons leiers met die ...Hoërskool Strand 2026 Arendraad en nuwe hoofleiers ingehulding
Hoërskool Strand se Arendraad en nuwe hoofleiers vir 2026 ingehuldig. Die inhuldigingseremonie van die Arenderaad en Verteenwoordigende Raad van Leerders het op 15 September ...Hoërskool Strand se jaarlikse Hokkie Big Bash Toernooi was n reuse sukses
Op Saterdag 30 Augustus het Hoërskool Strand se jaarlikse Hokkie Big Bash Toernooi plaasgevind. Die Big Bash het 16 energieke spanne bymekaargebring vir ’n ...Hoërskool Strand leerder word vereer deur Universiteit Stellenbosch
Baie geluk aan Nadine Pretorius (gr.12-leerder) wat gekies is as een van die studente vir die MentHer-mentorskap program van die Universiteit van Stellenbosch. Hierdie ...Hoërskool Strand leerder dans wêreldwyd goud los
Hoërskool Strand leerder Mieke het gedurende Mei aan die Wêreldfinaal van “DanceStar World Dance Master” se A-liga in Kroasië deelgeneem en geskitter met ‘n ...Hoërskool Strand leerder wen die Sonenergie uitdaging
Baie geluk aan Sumari Walser leerder van Hoërskool Strand wat die Sonenergie-uitdaging gewen het. Hiervoor moes Sumari die skool se energieverbruik assesseer en navors. ...Die Hoërskool Brandwag leerder skitter op die stoeimat
Die Hoërskool Brandwag leerder Steyn Liebenberg het aan ’n stoeikompetisie deelgeneem en met trots die goue medalje in “Freestyle” stoei en “Grieks-Romeinse” stoei verower! ...Hoërskool Strand kushengelaars laat die grotes byt
Die afgelope naweek tydens die Boland Kunshengel se jaarlikse prysuitdelingsfunksie is, Dante Pelser gekies vir die o.21A-span wat Januarie 2026 nasionaal in Oos-Londen gaan ...Hoërskool Strand talentvolle rugbyster presteer
Hoërskool Strand wil vir die talentvolle rugbyster, Preston-Lee Tobias,van harte gelukwens met sy insluiting in die Western Province Grant Khomo XV-span wat vanaf 29 ...Hoërskool Strand leerder is gereed vir groot kunsteverhoog
Michael Ruzvidzo leerder van Hoërskool Strand het deurgedring na die semi-finaal van die Proscenium Drama Kompetisie by Artscape Teater met die voordrag van gedigte, ...Hoërskool Strand karateka verwerf swartbelt
Liam nie te jonk vir swart belt nie na 8 jaar se harde werk en deursettingsvermoë het Liam Strydom (gr.8-leerder aan die Hoërskool Strand) ...Hoërskool Strand leerder trap WP-kleure los met haar padfiets
Hoërskool Strand leerder Inge Vermeulen het vanjaar aan padfiets-wedrenne begin deelneem. Elke wedren strek oor 80km en Inge het elke keer tweede plek behaal. ...[Onderhoud] HS Strand – Eerstespan Hokkiekaptein – Daniël Theron
Ons het die geleentheid gehad om met Daniël Theron, kaptein van Hoërskool Strand se eerste hokkiespan te praat oor hul voorbereiding, sterkpunte en vooruitsigte ...[Onderhoud] Hoërskool Strand Eerstespan Netbalkaptein – Lindré Tolken
Ons het die geleentheid gehad om met Lindré Tolken, kaptein van Hoërskool Strand se eerste netbalspan te gesels oor hul voorbereiding, sterkpunte en vooruitsigte ...Merkwaardige krieketnaweek vir Hoërskool Strand
Die Hoërskool Strand het lanklaas so ‘n merkwaardige krieketnaweek beleef. Die Strand se eerste krieketspan het die veelgeroemde Parel Vallei, tans nommer 21 op ...Hoërskool Strand Gr 12-Uitslae NSS 2024
Hoërskool Strand is baie trots op die leerders wat die 2024 NSS eksamen afgelê het. Hulle het soos volg presteer. 99,5% slaagsyfer: 213 kandidate voltooi ...Hoërskool Strand pa en seun eindig tweede in die Goue Groep vir Mans dubbels tydens die TSA Amex Winelands Super 8
Izak Burger, ‘n gr.10-leerder aan die Hoërskool Strand, en sy pa, Izak Burger snr., het ‘n nostalgiese oomblik beleef, toe hulle tweede geëindig het ...Hoërskool Strand leerder wen die Huisgenoot Nasionale Eisteddfod
Hoërskool Strand spog graag met Saskia Mc Dilling wat onlangs as wenner van die Huisgenoot Nasionale Eisteddfod in die Huisgenoot verskyn het. Gaan lees ...Hoërskool Strand lewer skitterende kultuur prestasies
Veels geluk aan Hoërskool Strand se skitterende Allegretto Nasionale Eisteddfod finaliste! Die Top Tien is die week aangekondig en word na die provinsiale semi-finale ...Hoërskool Strand leerder skitter aan die Huisgenoot Eisteddfod
Hoërskool Strand leerder Saskia Mc Dilling het onlangs aan die Huisgenoot Eisteddfod deelgeneem en die volgende toekennings ontvang: Sang: Silwer Poësie: Kategorie-wenner Saskia wen ...Die Hoërskool Strand matriekklas van 2024 Akademiese Prysuitdeling
Die matriekklas van 2024 se Akademiese Prysuitdeling het Vrydag saam met die matrieks se uitstapdag plaasgevind. By dié geleentheid is vakpryse, merietepryse asook erekleure ...Hoërskool Strand krieketspelers vaar goed in die o.17 Plattelandspan
Vir die eerste keer in die Strand se geskiedenis is daar drie verteenwoordigers van die Hoërskool Strand se eerste krieketspan in ‘n Bolandse provinsiale ...Hoërskool Strand se eerste gholfspan het vanjaar baie goed in die WP B-liga gevaar
Hoërskool Strand se eerste gholfspan het vanjaar baie goed in die WP B-liga gevaar. Hulle wen vyf van hulle ses ligawedstryde en het meegeding ...Hoërskool Strand stap weg met skatkis van prestasies by Allegretto Wes-Kaap rondte
Saterdag 7 September 2024 het Hoërskool Strand die lang pad Stilbaai toe aangevat vir die Allegretto Eisteddfod Wes-Kaap rondte.In die drama-afdeling is Meagan Beukes, ...Hoërskool Strand nuwe leerderleiers vir 2025 word bekend gemaak
Hoërskool Strand het met trots die name van die nuwe VRL- en AR-lede vir 2025 bekend gemaak. Sterkte met die termyn. VRL: Graad 9 ...Hoërskool Strand gimnas is die Wes-Kaap kampioen in ritmiese gimnastiek
Hoërskool Strand gimnas Deré Vermeulen het vanaf 9-11 Augustus een die Wes-Kaap Gimnastiekkampioenskap deelgeneem – waartydens sy die prestasie as Wes-Kaap Vlak 10 kampioen ...Hoërskool Strand drama het baie mense beïndruk met “Skebenga”
“Skebenga” was ons drieman armteater en werkswinkel toneelstuk waarin Darren Johannes, Kayden Links en Michael Ruzvidzo gespeel het. Dit het gekyk na die lewens ...Hoërskool Strand se koor bekoor almal met hul talent
Hoërskool Strand se koor het vroeër die kwartaal, tydens ‘n koorfees by Parel Vallei, waar Emo Adams gaskunstenaar was, opgetree. Hierdie dameskoor is hard ...Dinge van ‘n Skoolkind skep ‘n platform vir Hoërskool Strand leerders om hul eie stories te vertel
“Dinge van ‘n Skoolkind” was ‘n werkswinkel drama waarin ons leerders (Regenine Daars, Dornel Fortuin, Mia Myburgh, Nathan Nel, Tarrin September, Kayden Shand, Mia ...Hoërskool Strand kultuur leerder presteer
Hoërskool Strand leerder Saskia Mc Dilling het vir ‘n oudisie gegaan en is gekies om tydens die naweek van 27 September in Johannesburg deel ...








































