Hoërskool Strand leerder skitter aan die Huisgenoot Eisteddfod
ADVERTISEMENT
Hoërskool Strand leerder Saskia Mc Dilling het onlangs aan die Huisgenoot Eisteddfod deelgeneem en die volgende toekennings ontvang:
- Sang: Silwer
- Poësie: Kategorie-wenner
Saskia wen kontantpryse van R5000 en twee afdelings van R1500 elk.

Saskia Mc Dilling









