LS Truida Kestell leerder is gekies om Suid-Afrika in Hong Kong te Verteenwoordig
ADVERTISEMENT
Luther Nel leerder van Laerskool Truida Kestell is opgeneem in een van 2 spanne wat Suid-Afrika gaan verteenwoordig in ‘n Wiskunde kompetisie in Hong Kong. Hulle vertrek 9 Julie. Al die Truidjies is baie trots op jou.










