Primêre Skool Naudeville leerder vaar uitstekend in Wiskunde kompetisie
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Primêre Skool Naudeville leerder Elle-Anne Roper wat 24 Mei aan die Departementele Wiskunde kompetisie (Graad 3) deelgeneem het en ñ 5de plek behaal het. Sy is deur na die volgende rondte.










