Author: Charl Paulse
Staff achievement for Queen’s College Boys’ High School
Huge congratulations to Queen’s College Boys’ High School’s Mr Junior Pamplin – once again showing what grit and determination look like with two more Ultra Marathon ...St Andrew’s College cricketer selected to attend the Cricket South Africa U17 Regional Camp
Congratulations to St Andrew’s College’s Connor Holder who has been selected to attend the Cricket South Africa U17 Regional Camp in Cape Town, a well-earned opportunity ...Lilyfontein School’s equestrians delivered phenomenal performances
A few of Lilyfontein School’s riders took part in the BEC (Border Equestrian Club) CRJ (clear Round Jumping) and Dressage challenge. Results are as follows: Dressage: ...Hudson Park Primary School swimmers selected to represent Eastern Cape
Hudson Park Primary School wish Jowen Avellana, Ryan Jogie and Owen Worley goodluck as they head to Cape Town to compete in the SA Schools National ...Selborne College staff appointed as IPT Water Polo coaches
Congratulations to Selborne College educators and Water Polo coaches on their recent coaching appointments. We wish them every success as they prepare for the upcoming IPTs, ...Hoërskool Ooskus Gimnasium fietsryer presteer uitstekend
Annika Roeleveld van Hoërskool Ooskus Gimnasium het die afgelope vakansie aan die Eastern Cape XCO Series asook die South African Nasional Track Cycling Campionship deelgeneem en ...Queenstown Girls’ High School learner invited to compete in the SA Closed Squash Championship
Queenstown Girls’ High School is incredibly proud of Paisley Edkins on her invitation to compete in the SA Closed Squash Championships! Paisley will go head-to-head with ...Graeme College learner perform excellent at SA U17 Squash Tournament
A huge congratulations to Graeme College’s Ashton Burger for his fantastic performance at the South African U17 Squash Tournament this weekend! Finishing 7th in the country ...Clarendon High School for Girls swimmers delivered phenomenal performances
Congratulations to all the Clarendon High School for Girls swimmers who have represented the school over the past few weeks at the SA Level 2 and ...Hudson Park High Aquatics continues to make waves
A big congratulations to Hudson Park High School coaches on being selected for the BCM Interprovincial Water Polo teams. Your dedication, passion, and commitment to shaping ...Die Hoërskool Brandwag leerders kwalifiseer vir die SA Equipped Kragoptel Protea-span
Baie geluk aan Kobie Mellet en Alan de Beer van Die Hoërskool Brandwag met hul uitstaande prestasies by die SA Equipped Kragoptel-kampioenskappe! Beide Kobie en Alan ...Pearson High School athletes perform excellent at the 49th SA Biathlon Championship
Congratulations to the following Pearson High School athletes who recently participated at the 49th SA Biathlon Championship: Results were as follows: U15: Mienke Kok finished 18th ...Hoërskool Despatch oudskoliere deel van die Telkom Netbalreeks
Baie geluk aan Hoërskool Despatch se oudskoliere wat deel is van die Telkom Netbalreeks! Bianca Blom en Sibulele Mandeka – Oos-Kaap Comets Rezé Coetzer – North ...Hockey achievement for Sunridge Primary School
Congratulations to the following Sunridge Primary School’s hockey players on your selection into the next round of Eastern Province trials that will take place on 3 ...Westering High School learner selected to represent the SA Indoor cricket team
Westering High School’s Kayden Whittaker recently represented Eastern Province at the Interprovincial Junior Indoor Cricket Tour in Johannesburg, playing as part of the EP U16 Warriors ...Die Hoërskool Brandwag leerder gekies om Oos-Kaap by die SA Nasionale Skopboks Kampioenskap te verteenwoordig
Henrico Louw, ’n Graad 12-leerder van Die Hoërskool Brandwag, is gekies om die Oos-Kaap te verteenwoordig by die Suid-Afrikaanse Nasionale skopbokskampioenskap wat van 24 tot 28 ...Netbal prestasie vir Laerskool Lorraine
Laerskool Lorraine se twee ywerige netbalspeelsters het wonderlike nuus ontvang. Congratulations to our nifty netball players, Lihlombe (u13) & Miah (u12) who have been selected to ...Pearson High School squash player qualify for the Growthpoint SA National tournament
Congratulations to Pearson High School’s Emma Hill who recently won the Growthpoint U19 SA Nationals Regional tournament. Only one player per province makes it through to ...Hoërskool Framesby leerder presteer uitstekend by die SAES Motorsport wedren
Dylan Grobler (graad 12) van Hoërskool Framesby het op Saterdag, 11 April aan die SAES (South Africa Edurance Series) Motorsport-wedren by Aldo Scribante-renbaan deelgeneem. Hy het ...Hoërskool Montana redenaars presteer tydens die Podiumpret se eerste rondte
Hoërkool Montana praters het behoorlik beïndruk! Op 13 April het Zia Lombard en Lisa Deale met selfvertroue en puik voorbereiding hul redenaarstoesprake tydens Podiumpret se eerste ...Worcester-Noord Primêre Skool rugbyspelers gekies vir die Sone Rugbyspan
Baie geluk aan die volgende vier rugbyspelers van Worcester-Noord Primêre Skool wat in die Worcester Sone Rugbyspan opgeneem is: EJ Spies Alec Webster Louis Stemmet Caleb ...Primêre Skool Worcester fietsryers presteer uitstekend
Primêre Skool Worcester is ongelooflik trots op ons 20 fietsryers wat Saterdag 11 April 2026, aan die Wes-Kaap XCO #2 by Bethlehem Farm in Stellenbosch deelgeneem ...Laerskool Gericke hokkiespelers gekies vir die o.13 Bolandspanne
Baie geluk aan die volgende leerders van Laerskool Gericke wat opgeneem is in die Boland o. 13-hokkiespanne: Anmari du Toit – gekies vir die IPT A-span ...Worcester Gimnasium skaakspeler presteer uitstekend in Rustenburg
Worcester Gimnasium is trots op Coreta van Zyl wat gedurende die vakansie aan die SAJCCC (South African Junior Closed Chess Championship) te Rustenburg deelgeneem het. Dit ...Laerskool Worcester-Oos netbalspelers deur na die volgende rondte proewe
Baie geluk aan die volgende dogters van Laerskool Worcester-Oos wat deurgedring het na die volgende rondte van die Wynland Noord-netbalproewe wat op 23 April plaasvind! o. ...Mnr en Mej HTS Drostdy 2026
Op Donderdag, 16 April is daar tydens ‘n glansgeleentheid ‘n splinternuwe Mnr. en Mej. HTS Drostdy gekroon. Die wenners is as volg: 2de prinses: Annemae Botes ...Science Fair Celebration at Newton Primary
Newton Primary School, in proud partnership with Sol Plaatje University, hosted an inspiring Science Fair on Friday, 17 April 2026. A heartfelt thank you to all ...Laerskool Rooihuiskraal fietsryers presteer
Laerskool Rooihuiskraal het deelgeneem aan die fietsry liga by Riversands Farm Village waar die fietsryers baie goed gevaar het en ons naam hoog gehou het! Rooimier ...Eerste plek vir Hoërskool Eldoraigne se o.14 Netbalspan
‘n Eerste plek vir Hoërskool Eldoraigne by die NWU-skolesportreeks – wat ’n ongelooflike prestasie!n Welverdiende 15–11-oorwinning in die semi-finaal teen HTS Middelburg. Met die finale wedstryde ...Hoërskool Zwartkop spog met SA medaljes
Hoërskool Zwartkop spog graag met die Zwarrie-atlete wat top 10 plekke by vanjaar se Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe gekry het: Thor Myburg kry goud in hoogspring. Lienke van ...Laerskool Bakenkop begin fietsryliga op ‘n hoë noot af
Daar is min sportsoorte wat nie die naweek deur die reën geraak is nie. Bergfietsry is egter een van daardie sporte wat jy juis aanpak wanneer ...Hoërskool Garsfontein atlete presteer uitstekend tydens die Hezekiel Sepeng Invitational Continental Tour
Megan Maree van Hoërskool Garsfontein het aan die Hezekiel Sepeng Invitational Continental Tour in Potchefstroom deelgeneem, waar sy in die 100m hekkies vir senior vroue meegeding ...Afrikaanse Hoër Meisieskool atlete presteer by die ASA Nasionale Senior Atletiekkampioenskappe
Baie geluk aan Christi Loggenberg, Kaylin Achurch en Hannah Plews van Afrikaanse Hoër Meisieskool wat pragtig presteer het tydens die ASA-Nasionale Senior Atletiekkampioenskappe in Stellenbosch. Christi ...Laerskool Witpoort leerder presteer uitstekend by die Pierneef Kunstefees
Lihan Gouws van Laerskool Witpoort het aan die Pierneef Kunstefees deelgeneem. Hy het ‘n A+ verdien in die redenaars-afdeling. Ten spyte van ‘n gebreekte arm kon ...Hoërskool Montana landloopspan eindig algeheel 2de by die NWU Prestige Sportreeks finaal
Hoërskool Montana se landloopspan het baie goed gevaar by vanjaar se NWU Prestige Sportreeks finaal en eindig algeheel in die tweede plek – ’n uitstekende prestasie! ...Hoërskool Overvaal redenaarseisoen skop af
Hoërskool Overvaal redenaarseisoen het afgeskop en ons is baie trots op elke leerder wat die skool verteenwoordig het by die ATKV Redenaars by Hoërskool Linden. 𝐉𝐮𝐧𝐢𝐨𝐫𝐬: ...Laerskool Vryheidsmonument rugbyspelers gekies vir die Sedibeng spanne
Die volgende seuns van Laerskool Vryheidsmonument het onderskeie Sedibeng-spanne gehaal. Hulle gaan teen die Ekurhuleni-spanne meeding vir ‘n plek in die Valke-spanne. Marico Engelbrecht Henru Rheeder ...Hoërskool Driehoek netbalspelers deur na die finale rondte van die Gauteng proewe
Hoërskool Driehoek harte bars van trots oor die volgende 3 netbalspelers wat deurgedring het na die finale rondte van die Gauteng-proewe wat op 27 April by ...Hoërskool Jan van Riebeeck spog met Akademiese prestasie
Hoërskool Jan van Riebeeck spog graag met Stella Malan wat die puik nuus ontvang het dat sy die EERSTE PLEK van alle Afrikaanse skole in Suid-Afrika ...Hoërskool Eldoraigne karateka verteenwoordig SA op die Internasionale verhoog
Die Suid-Afrikaanse tak van die Shorinryu Butokukan Karate Association is genooi om aan ’n internasionale geleentheid in Okinawa, Japan deel te neem – die geboorteplek van ...








































