Hoërskool Driehoek
Hoërskool Driehoek netbalspelers deur na die finale rondte van die Gauteng proewe
Hoërskool Driehoek harte bars van trots oor die volgende 3 netbalspelers wat deurgedring het na die finale rondte van die Gauteng-proewe wat op 27 ...Hoërskool Driehoek spog met 9de beste o.18 hamergooier in die Wêreld
Met ’n ongelooflike gooi van 71.24m het JP Theron van Hoërskool Driehoek homself gevestig as die 9de beste o18 hamergooier in die wêreld! Maar ...Hoërskool Driehoek leerders wys wat dit beteken om met hart en daad te leef
Hoërskool Driehoek se Joshua Boys wys wat dit beteken om met hart en daad te leef! Met ’n ongelooflike gees van omgee het hulle ...Hoërskool Driehoek aangewys as span van die Jens Netbaltoernooi
Nie eens die uitmergelende Bosveld-hitte kon Hoërskool Driehoek keer om witwarm netbal te speel tydens die pas afgelope Jens Netbaltoernooi nie. Ons kan dan ...Netbal prestasie vir Hoërskool Driehoek
Baie geluk aan die volgende netbaldogters van Hoërskool Driehoek wat tot die Sedibengspan verkies is om deel te neem aan die Gauteng-proewe op 6 ...Hoërskool Driehoek leerder kwalifiseer vir die CrossFit Games Kwartfinaal
Baie geluk aan Hoërskool Driehoek se Jordan Furno wat gekwalifiseer het vir die CrossFit Games Ouderdomsgroep Kwartfinaal! Dis ’n massiewe prestasie, aangesien net ’n ...Hoërskool Driehoek atlete neem deel aan die SA Klub Kampioenskappe
Baie sterkte aan al Hoërskool Driehoek atlete wat vanaf vandag aan die SA Klub Kampioenskappe in Germiston deelneem! Julle het die ure ingesit, die ...Hoërskool Driehoek stel die Gr 8 Verteenwoordigende Leerlingraad vir 2026 bekend
Hoërskool Driehoek se Graad 8 Verteenwoordigende Leerlingraad vir 2026 is amptelik bekendgestel! Baie geluk aan elke leerder wat verkies is – julle kan werklik ...Hoërskool Driehoek fietsryers pressteer uitstekend ten spyte van uitdagende omstandighede
Ten spyte van uitdagende omstandighede het Hoërskool Driehoek se Angelique, Martinique en Mieke uitstekende resultate behaal en hul vasberadenheid duidelik gewys. Saterdag 21 Maart ...Hoërskool Driehoek atlete kwalifiseer vir die SA Kampioenskappe
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Driehoek leerders wat aan die Gauteng Kampioenskappe besonders presteer het op 6–7 Maart: JP Theron – Hamergooi (Gauteng-rekord ...Hoërskool Driehoek ruiters blink uit
Hoërskool Driehoek Western Mounted Games-ruiters blink uit! Melissa Powell en Jessica Deyzel het aan die Vrystaat SAWMGA Qualifier 1 / Western Mounted Games Qualifier ...Hoërskool Driehoek atlete gereed vir die Gauteng Kampioenskappe
Hoërskool Driehoek is HOEKIE-trots op die volgende atlete wat môre en Saterdag aan die Gauteng Kampioenskappe gaan deelneem! BARRET ADRIELLE SCHMIDT JAIME ANéSHA FOURIE ...Hoërskool Driehoek atlete presteer puik by die Interharte-atletiekbyeenkoms
Tydens die Interharte-atletiekbyeenkoms het Hoërskool Driehoek se atlete alles in die stryd gewerp en die volgende medaljes verower: Goud: 38 Silwer: 23 Brons: 18 ...Hoërskool Driehoek stel Hoofleiers vir 2026 bekend
Nuwe hoofstuk vir ons Hoekie-leiers! Met trots stel Hoërskool Driehoek die hoofleiers vir 2026 bekend – jongmense wat met visie, waardes en ’n ware ...Hoërskool Driehoek leerder verwerf haar Protea KSA-kleure
Olivia Olivier van Hoërskool Driehoek het tydens ‘n Spog-gala haar Protea KSA-kleure ontvang. Sy vertrek na Wallis waar sy Suid-Afrika gaan verteenwoordig tydens die ...Hoërskool Driehoek Gr 9 leerders skitter by Leeskompetisie
HOEKIE GRAAD 9S SKITTER BY LEESKOMPETISIE! Hoërskool Driehoek graad 9-leerders het vandag met trots deelgeneem aan die Sedibeng-Wes Distrik Leeskompetisie. ’n Spesiale gelukwensing aan ...Hoërskool Driehoek kondig Matriekraad vir 2026 aan
BAIE GELUK aan elkeen van julle wat gekies is om deel te wees van die Matriekraad! Hierdie is nie net ’n groot voorreg nie, ...Hoërskool Driehoek onder 14 netbalspan is die Ligawenners
Hoërskool Driehoek o.14A-Netbalspan wat Sedibeng ligawenners was en wat afgelope naweek aan die Gauteng-kampioenskappe gaan deelneem het waar hulle 11de geëindig het. Hoërskool Driehoek ...Hoërskool Driehoek onder 14 hokkiespan is die ligawenners vir 2025
Dit is met groot trots wat ons kan aankondig dat ons o.14 Seunshokkiespan LIGAWENNERS is vir 2025! Dit volg nadat hulle vir Transvalia op ...Hoërskool Driehoek skaakspelers presteer uitstekend
Baie geluk aan Hoërskool Driehoek se briljante skaakleerders wat uitmuntend presteer het tydens die D8 Sedibeng-Wes Skool Individuele Skaaktoernooi! Met elke skuif het julle ...Taekwondo sukses vir Hoërskool Driehoek
Taekwondo-sukses vir Hoërskool Driehoek! Ons is HOEKIE-trots op drie van ons leerders wat aan die Yonsei Provinsiale Kompetisie in Vaalpark deelgeneem het en met ...Hoërskool Driehoek ruiters presteer uitstekend
Baie geluk aan Jessica Deyzel (Graad 10) en Dane Scholtz (Graad 11) van Hoërskool Driehoek wat aan die Vrystaat Wes-Gemonteerde Spele Interprovinsiale Kompetisie deelgeneem ...Hoërskool Driehoek redenaar deur na die Nasionale Finale rondte
Baie geluk aan Jowan Kemp (gr. 8) van Hoërskool Driehoek wat deurgedring het na die nasionale finale rondte van die ATKV-redenaars. Hy is gekies ...Hoërskool Driehoek Hoofleiers 2025
Baie geluk aan die volgende leerders wat gekies is om Hoërskool Driehoek as hoofprefekte vir 2025 te verteenwoordig.Hoërskool Driehoek Hoogste Toekennings 2024
Hoërskool Driehoek Hoogste Toekennings 2024. Baie geluk aan die volgende leerders vir hul harde werk.Hoërskool Driehoek dogters word verkies tot die Sedibeng Dogters-krieketspan
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Driehoek dogters wat verkies is tot die Sedibeng Dogters-krieketspan. Kayla Vrolijk Kaylin Erasmus Mignon Goosen Caylin Townshend Kaelin ...Hoërskool Driehoek landloop uitslae
Hoërskool Driehoek landloop-atlete se uitslae na afloop van die D8-kampioenskappe. o.14: Ashley Fourie – 5de Lian Kok – 3de o.15: Zuleike van Heerden – ...Hoërskool Driehoek Atlete neem deel aan die SA Kampioenskappe
Baie geluk aan die volgende leerders van Hoërskool Driehoek wat verkies was om aan die AVT Klub SA Kampioenskappe deel te neem, wat 22-23 ...Hoërskool Driehoek Top presteerders 2023
Baie geluk aan die Hoërskool Driehoek Top presteerders van 2023.Hoërskool Driehoek landloop uitslae
LANDLOOP UITSLAE Baie geluk aan die Hoekie Atletiekklub-lede wat die volgende plekke behaal het by die Fezile Dabi landloop liga, wat by Koedoeslaagte plaasgevind ...Hoërskool Driehoek se Skaakspan
SKAAK Baie geluk aan die volgende leerders wat gekies is vir die D8 Skaakspan. Shaylen Marimuthu Juan Minnaar Tracy Visser Ons is HOEKIE TROTS ...HS Driehoek 2022 Prysuitdeling
Baie geluk aan broer en suster, Annika en Nickus Maritz, met jul uitstekende prestasies. Ons is trots op julle! Annika Maritz: Balkies vir Fast ...HS Driehoek sport nuus
Hokkie: Ons 1ste span hokkie meisies het 3de in die noordvaal toernooi geeindig na hulle vir Eldoraigne in die 3de en 4de uitspeel geklop ...Hoërskool Driehoek kwartaal 2 prestasies
Hoërskool Driehoek kwartaal 2 prestasies Netbal Rugby Rhino week rugby o. 17 Rowan du toit Frankie Ferreira-Ramos Hardus Voges Vincent Olckers JC Badenhorst Chris ...Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Driehoek se hoofdogter vir 2022
Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Driehoek se Hoofdogter: Kara Ox Baie geluk met jou verkiesing as hoofleier by jou skool. Waarvoor sien jy ...Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Driehoek se hoofseun vir 2022
Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Driehoek se hoofseun: Kelson Bridges Baie geluk met jou verkiesing as hoofleier by jou skool. Waarna sien jy ...





































