Hoërskool Driehoek Gr 9 leerders skitter by Leeskompetisie
ADVERTISEMENT
HOEKIE GRAAD 9S SKITTER BY LEESKOMPETISIE! Hoërskool Driehoek graad 9-leerders het vandag met trots deelgeneem aan die Sedibeng-Wes Distrik Leeskompetisie. ’n Spesiale gelukwensing aan Mareli Jacobs, wat ’n 1ste plek behaal het in die 1-minuut lees-resies van haar genre! ’n Uitsonderlike prestasie wat wys dat liefde vir lees altyd beloon word.










