Tag: Lees
-
Laer Volkskool leerders presteer in Biblioteekweek leeskompetisie
Biblioteekweek Twee van Laer Volkskool se leerders, Lozaan Kayi (Graad 4) en Chelsea Hendricks (Graad 5) het op 23 Maart 2021 aan `n biblioteekweek leeskompetisie deelgeneem ... -
Laerskool Bosveld se Graad R-leerdertjies vier boek-tema dag
Die graad R-leerdertjies van Laerskool Bosveld Primary het volgens ‘n “boek-tema” aangetrek en vir baie vermaak gesorg. Dit was Oulik, ouliker, graad RR Bossies. -
Laerskool Rustenburg bied virtuele Lees-en Skrywerskarnaval aan
Laerskool Rustenburg het in samewerking met NB uitgewers ‘n virtuele Lees- en Skrywerskarnaval aangebied die afgelope week. Die leerders is trakteer met boekvoorlesings en onderhoude met ... -
Laerskool Rustenburg was gasheer van tweede Boekeklets aand
Laerskool Rustenburg in same werking met NB Uitgewers was die gasheer van hul tweede Boekeklets aand. Die outeur Sidney Gilroy wat sopas sy tweede boek, Middernag ... -
Laerskool Wesbank leerders ontvang leestoekenning
Baie geluk aan Janien Müller en Gialee Van der Bergh van Laerskool Wesbank wat ‘n ATKV Leestoekenning vir meeste Afrikaanse boeke gelees (gedurende Kwartaal 1), ontvang ... -
Hoërskool Hopefield Gr R’s hou boeke week
Hoërskool Hopefield Gr R het hierdie week boeke week gehou. Elke leerder het sy spesiale storie vir die klas kom “lees” en aangetrek soos die karakters! ... -
Laerskool Bellville-Noord vier Boekeweek
Boekeweek het vir groot pret en plesier by Laerskool Bellville-Noord gesorg. Fanie Viljoen, bekroonde jeugboekskrywer, het ons onder andere besoek én elke graad kon soos ‘n sekere ... -
‘n Nuwe spoggerige baadjie vir Laerskool Park Biblioteek
Laerskool Park se biblioteek het ‘n spoggerige nuwe baadjie gekry. Dit is ‘n plek waarin leerders met lus kan rondsnuffel en boeke lees. Hiermee poog ons ... -
Laerskool Stulting maatjies kuier in sprokiesland
Maatjies kuier in sprokiesland! Die Gr. R & RR maatjies van Laerskool Stulting het so bietjie in Sprokiesland ‘n draai gaan maak. Die maatjies het lewe ... -
Bekende skryfster besoek Hoërskool Vanrhynsdorp
Die bekroonde skryfster Marita van der Vyver is die skrywer van tiental romans, bundel kortverhale, versamelings van humoristiese essays, prenteboeke vir kinders en boeke tieners, het ... -
Bekende skrywer Carina Diedericks-Hugo besoek Laerskool Mooirivier
Die bekende skrywer Carina Diedericks-Hugo het by die Laerskool Mooirivier kom kuier. Die leerders het behoorlik aan haar lippe gehang om te hoor wat in die ... -
LS Gimnasium Paarl vier Wêreld Hardopleesdag
Op Woensdag, 5 Februarie was Wêreld Hardopleesdag. Die Gimmies het gedeel in hierdie dag wat regoor die wêreld gevier is. -
LS Slot van die Paarl vier Wêreld Hardop Lees dag
Laerskool Slot van die Paarl het op 5 Februarie 2020 Wêreld Hardop Lees Dag gevier. Die leerders het dit baie geniet en sien uit om boekwurms ... -
Worcester Voorbereidingskool vier Wêreld Hardop Leesdag
Woensdag, 5 Februarie was Wêreld Hardop Leesdag, Worcester Voorbereidingskool se leerders het ook deel gemaak van die vieringe. Van ons Graad 6 en 7 leerders het ... -
Laerskool Hartenbos vier Wêreld Hardoplees dag
Laerskool Hartenbos was deel van die Wêreld Hardoplees dag projek wat gehou is op 5 Feb 2020. Van Gr RR tot en met Gr 7 het ... -
Laerskool Pietersburg-Oos vier Wêreld Hardopleesdag
Vry 7 Feb ’20 vier Oosskool Wêreld Hardopleesdag met BOEKDAG@OOSSKOOL. Al wat ‘n Osie is het met hul neus in ‘n boek rondgeloop – tot OsieUil. ... -
CVO Skool Pretoria geniet elke oomblik van Hardoplees dag
CVO Pretoria se Graad 1 tot Graad 3 leerders geniet hulle fluisterfone. Dis spesiaal gemaak vir Wêreld-hardop- leesdag. -
Laerskool Brits vier Wêreld Hardoplees dag
Laerskool Brits het Wêreld Hardoplees dag op 5 Februarie gevier, die Britsies het behoorlik aan Juffrou Janine Terblanche se lippe gehang, terwyl sy vir hulle van ... -
Die Hoërskool Wonderboom vier Wêreld Hardoplees Dag
Elke jaar word daar ook in S.A. vir meer as 1 500 000 kinders in skole gelees. Hierdie jaar het die Hoërskool Wonderboom saam gelees en ... -
Laerskool Bellville-Noord vier Wêreld Hardoplees dag
Bellville-Noord se graad 6 en 7’s het vir die graad 1, 2 én 3’s stories voorgelees. Dit was op 5 Februarie , die Wêrelddag vir Hardop ... -
Fichardtpark Primêre Skool vier Wêreld Hardoplees dag
Fichies het op 5 Februarie deelgeneem aan die Wêreld-Hardop Lees-Dag. Meer as 1000 Fichies het aan hierdie dag deelgeneem en klein Fichies het met groot nuuskierige ... -
Gr. 3 leerders van Laerskool Oranje-Noord hou Luidleesdag
Die gr. 3’s van Laerskool Oramje-Noord het Luidleesdag op 5 Februarie gehou. Die skoolhoof, Mnr van Rooyen het ‘n storie voor aan die graad 3’s gelees. ... -
Laerskool Park vier Wêrelddag vir Hardop Lees
Laerskool Park skop Wêrelddag vir Hardop lees af met ‘n voorlesing deur Juffrou Terina Bauermeister. Die leerders het die voorlesing terdeë geniet, en het hul so ... -
Laerskool Wesbank leerders en personeel geniet Leesweek
Hope pret vir Laerskool Wesbank Gr.1-3 leerders tydens ons leesweek!! Mev Marina Ehlers het al vir hulle Repelsteeltjie voorgelees, gister was die opvoerings van Gouelokkies en ... -
Hoërskool Bultfontein Gr 3 Boekwurm leesuitdaging
Hoërskool Bultfontein Graad 3 leesuitdaging vir 2019. Ons is die Boekwurms “I am a glowing reader!” Die leerders het Afrikaans sowel as Engelse boeke gelees vanaf ... -
Laerskool Muldersdrif leerders vorder na volgende leesvlak
Laerskool Muldersdrif leerders het onlangs gevorder van een leesvlak na die ander. Baie geluk aan al die leerders! Mullies is baie trots dat hulle so vinnig ... -
Laerskool FD Conradie kweek liefde vir lees by Gr 1
Die liefde vir lees in die Graad 1A klas, van Laerskool FD Conradie verbreed hulle kennis om wonderlike stories ook te skryf. En die verbeeldings wêreld, ... -
Laerskool La Hoff Leesfees ‘n sukses
Dis vir Laerskool La Hoff ‘n groot voorreg en prioriteit om ‘n kultuur van lees onder leerders te skep. Daarom hou La Hoff jaarliks ‘n Leesfees, ... -
New Orleans SS maak skoonskip by leeskompetisie
New Orleans Sekondêre Skool se graad 8.G klas het skoonskip gemaak in die onlangse leeskompetisie. Hier is die WOW- projekbestuurder; Fiona Van Gerwel, NOSS- opvoeder en ... -
Leerders lees Worcester Voorbereiding Skool aan die brand
Die volgende leerders het lees sertifikate ontvang: -
Durbanville Voorbereidingskool leerder vorder by Leessentrum
Baie geluk aan Lisa Avenant van Durbanville Voorbereidingskool wat ‘n medalje en sertifikaat vir goeie vordering ontvang het by die Tina Cowley Leessentrum. -
Worcester Voorbereiding leerlinge lees getrou hul boekies
Baie geluk aan die volgende leerders wat so mooi en getrou biblioteek boekies lees. Die skool is trots op julle. Khanya Zumase (Graad 2E1) het 200 boekies ... -
HS Aliwal Noord kweek boekwurms
Hoërskool Aliwal Noord se biblioteek het verlede kwartaal ‘n leeskompetisie geloods. Die doel van die kompetisie was om leerders aan te moedig om boeke te lees ... -
Laerskool Muldersdrif leerders skuif of na nuwe leesvlak
Baie geluk aan Kayla Wolfaardt, van Laerskool Muldersdrif sy skuif op van Gr.6 na Gr.7 leesvlak, asook Chanel Pieterse wat van Gr.5 na Gr. 6 leesvlak opskuif! ... -
Primêre Skool Jordania leerder presteer in Departementele kompetisie
Dirk Willemse van Primêre Skool Jordania huidig in graad 6 het deurgedring na die provinsiale rondte van die Departementele English Reading Competition. Hy is 1 van ... -
Die Hoërskool Brackenfell ontvang ‘n boekeskenking van die ATKV Kuilsrivier
Die ATKV-tak van Kuilsrivier, wat Brackenfell en omliggende gebiede insluit, ondersteun vanjaar die ATKV se tema vir 2019 , “Wat kan die ATKV en sy takke ... -
Hugenote Laerskool Gr 1 Leesgroep behaal ‘n uitstekende Goud tydens Eisteddfod
Baie geluk aan die Gr 1 Leesgroep van Hugenote Laerskool, wat tydens die Paarl Vallei Eisteddfod ‘n Goud + ontvang het vir Voorbereide lees. -
SBA en Deense skrywer besoek Langerugskool
Langerugskool was op 23 April bevoorreg om beide die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans en die Deense skrywer, Klavs Skovsholm, by die skool te verwelkom as ... -
Laerskool Welgemoed vier Wêreldboekedag
Wêreldboekedag is vanjaar die 22ste keer op Donderdag, 7 Maart gevier. Dit word gevier om kinders aan te moedig om die wonder van lees en boeke ...