Laerskool Welgemoed
Laerskool Welgemoed leerders presteer skitterend by die Synergy Cup Tennis
Laerskool Welgemoed leerders het WP-tennis skitterend verteenwoordig by die Synergy Cup Tennis! Ons is ongelooflik trots om te kan sê dat al die spanne ...Welgemoed Primary School learners excel in Biathlon
Congratulations to the following learners of Welgemoed Primary School who participated in the Highgate Oudtshoorn Interprovincial Biathlon Competition in Feb 2026: Miemie Stegmann Hannah ...Laerskool Welgemoed tennisspelers ontvang WP-kleure
Baie geluk aan die volgende Laerskool Welgemoed tennisspelers wat hul WP-kleure ontvang het. Daniel Jonker, JR van Zyl, Liza van der Watt, Shae Parker, ...Welgemoed Primary School Interhouse Athletics 2025
Welgemoed Primary School Interhouse Athletics 2025 – Special Awards: Best U/9 Female Athlete: Lara Olivier Best U/9 Male Athlete: Micah Tikiwa Best Hurdles Athlete: ...Laerskool Welgemoed leerders presteer in Atletiek
Laerskool Welgemoed se o.10-Atletiekspan is aangewys as die Top Presteerders van die JC Swart Prestige Atletiekbyeenkoms.Welgemoed Primary School excel at the Paribas Rising Stars Tennis Tournament
The u/13 A tennis boys & girls of Welgemoed Primary School took part in the Paribas Rising Stars Tennis Tournament. The girls took second ...Welgemoed Primary School learner shone at the Cape Town Gymnastics Competition
Congratulations to Ilanza von Westernhagen from Welgemoed Primary School! She shone at the Cape Town Gymnastics Competition, achieving 1st Overall |1st Floor | 1st ...Welgemoed Primary School learner excel at the Western Cape Hip Hop Competition
Make van Niekerk from Welgemoed Primary School participated in the Western Cape Hip Hop Competition and advanced to the SA Hip Hop Competition. She ...Welgemoed Primary learner excels at the library writing competition
Congratulations to Sarah Honnet (Gr 3) from Welgemoed Primary School! She entered the library writing competition and her Creative Writing Piece Placed 3rd in ...Welgemoed Primary School learners excel at the WC Top Schools Chess Tournament
Welgemoed Primary School u13 Chess Team placed 2nd out of 11 schools at the Western Cape Top Schools Tournament in Hermanus! Special mention to ...Welgemoed Primary School learners represent CT at the Interzone Tennis Tournament
The following learners of Welgemoed Primary School made the Cape Town Tennis Central Zone u.10-u.12 teams and will represent Cape Town at the Interzone ...Leerderraad van Laerskool Welgemoed het reggestaan by die Opedag
Die leerderraad het reggestaan om te help by die Gr.1 Opedag. Opedag 2025 Laerskool Welgemoed se Graad 1 Opedag, wat hierdie afgelope naweek plaasgevind ...Laerskool Welgemoed atlete verower WP-klere in atletiek
Die volgende leerders van Laerskool Welgemoed het hul WP-klere in atletiek verower. Welgedaan!60ste Graad 1 klas by Laerskool Welgemoed
Laerskool Welgemoed verwelkom hierdie jaar hul sestigste Gr.1-klas. Die skool word sestig hierdie jaar en nie eers die reen kon die vurige nuwe Gr.1’s ...Laerskool Welgemoed Mnr en Mej Blessie
Mnr en Mej Blessie het die gehoor in ‘n tydmasjien gesit en op ‘n avontuur deur die eras gevat! Baie geluk aan elke Laerskool ...Laerskool Welgemoed leerder kwalifiseer vir Nasionale klere in boogskiet
Laerskool Welgemoed leerder Henri Snyman kwalifiseer vir Nasionale klere in Boogskiet by SANIFAA 3D en vat goud! By die provinsiale kampioenskappe wen hy silwer ...Laerskool Welgemoed atleet skitter in Biathle Wêreldkampioenskap in Port Said
Laerskool Welgemoed atleet, Stephan Pienaar het onlangs aan die Biathle Wêreldkampioenskap in Port Said, Egipte deelgeneem. Stephan en sy spanmaat, behaal ‘n algehele 17de ...Laerskool Welgemoed leerders neem deel aan die FAK-Internasionale Ekspo
Laerskool Welgemoed Blessies het uitstekende uitslae vir hul skryfwerk by die FAK-Internasionale Ekspo ontvang.Laerskool Welgemoed loop weg met die trofee vir beste laerskool produksie by die ATKV
Die senior toneelgroep van Laerskool Welgemoed se toneelstuk, Huis Madelief, het die naweek weggeloop met die trofee vir Beste Laerskool produksie by die ATKV-Fraserburg ...Laerskool Welgemoed skitter met hul uitslae by die Eskom Stellenbosch Wetenskap-ekspo
Laerskool Welgemoed het geskitter met uitstekende uitslae by die onlangse Eskom Stellenbosch Wetenskap-ekspo. Welgedaan !Laerskool Welgemoed karate presteer
Laerskool Welgemoed leerders het onlangs aan die Kyokushin Budokan Nationale SA Kampioenskappe wat die jaar in die Wes Kaap gehou was deelgeneem het. Drie ...Laerskool Welgemoed atletiek uitslae
Laerskool Welgemoed leerders Emma Viljoen en Jean Pretorius wen die trofees vir die top 0.9 atlete van die dag! Dit is die eerste jaar ...Laerskool Welgemoed is trots op hul skaak kampioen
Wolf van der Merwe, leerder van Laerskool Welgemoed, het onlangs aan die Fide World Cadets kampioenskap in Egipte deelgeneem. Hy het teen 11 verskillende ...Laerskool Welgemoed het hierdie jaar uitstekend gevaar by die FAK Internasionale Expo
Laerskool Welgemoed het hierdie jaar uitstekend gevaar by die FAK Internasionale Expo! Jana Ferreira is aangewys as graad 7 kategorie wenner, Catherine Ferreira as ...Laerskool Welgemoed leerders is vir die o.13 Distrik Noord Krieketspan gekies
Die volgende Laerskool Welgemoed leerders Daniel du Preez, Heimer Wegener, Christian Glover en Nicholas Beining is vir die o.13 Distrik Noord Krieketspan gekies. Hul ...Laerskool Welgemoed leerder skitter in kuns
Lezé Calitz (Graad.6) ‘n Laerskool Welgemoed leeder, is aangewys as die landswye wenner van die Lion’s Club Peace Poster kompetisie. Haar kunswerk is oppad ...Welgemoed Primary tennis players shine at the Rising Stars Tennis Championship
The Welgemoed Primary Girls First Tennis team achieved 7th place at the national RSC Paribas Rising Stars Tennis Championship in Polokwane! Well done, girls!Laerskool Welgemoed 2023 Victor ludorum en Victrix ludorum
Laerskool Welgemoed se 2023 Victor ludorum en Victrix ludorum: Jean Bezuidenhout en Jennifer van Schalkwyk. Baie geluk! Baie dankie aan @realtors_property_group wat die hoofborg ...Laerskool Welgemoed toneel kraai koning
Laerskool Welgemoed se ACT-toneelgroep het weggeloop met die beker vir top laerskool produksie by die Fraserburg Logan toneelfees. Die ACT-toneelgroep bestaan uit leerders in ...Laerskool Welgemoed seniorkoor skitter by Cantamus koorfees
Laerskool Welgemoed se seniorkoor het die Laerskool afdeling by die Cantamus Nasionale koorfees in George gewen. Laerskool Welgemoed verower ook ‘n tweede plek in ...Laerskool Welgemoed seniorkoor skitter by Cantamus koorfees
Laerskool Welgemoed se seniorkoor het die Laerskool afdeling by die Cantamus Nasionale koorfees in George gewen. Laerskool Welgemoed verower ook ‘n tweede plek in ...Laerskool Welgemoed kwartaal 1 hoogtepunte
Blessies het geskitter by Durbell Atletiek. Welgemoed Laerskool het 10 atlete wat deurdring na die Metro Noord byeenkoms: Christiaan Burger- 2de 1200m Stephan Pienaar- ...Laerskool Welgemoed Karate Kampioene
Welgemoed Laerskool leerders, en klublede van KYOKUSHIN karate-klub, het kraghoue toegedien tydens die onlangse Westelike Provinsie kampioenskappe. Kayleigh Hanauer (o.11) en Leze Calitz (o.11) ...Laerskool Welgemoed Atlete skitter
Laerskool Welgemoed Atlete skitter. Laerskool Welgemoed leerders Liam Els en Stephan Pienaar het geskitter tydens die onlangse Suid-Afrikaanse Moderne Pentathlon 2022 Biathle en Triathle Nationale ...Lees is ‘n fees in Laerskool Welgemoed
Die Grondslag Fase by Laerskool Welgemoed het ‘n week vol lees-aktiwiteite geniet. Die graad twee’s het die skoolbiblioteek vir die eerste keer besoek en ...Laerskool Welgemoed is trots op hul WP atlete
Laerskool Welgemoed is onsettend trots op hul WP atlete wat deurgedring het tot die span wat WP binnekort by die SA’s gaan verteenwoordig! Alex ...




































