Laerskool Welgemoed leerders neem deel aan die FAK-Internasionale Ekspo
ADVERTISEMENT
Laerskool Welgemoed Blessies het uitstekende uitslae vir hul skryfwerk by die FAK-Internasionale Ekspo ontvang.
Kara Rathbone (Poësie Gr. 4), Ruben van Zyl (Poësie Gr. 5), Amelia Deacon (Dagboekinskrywing Gr. 6) Pierre Oosthuizen (Dagboekinskrywing Gr. 7) en Arnu Schoonwinkel (Opstel Gr. 7).










