Laerskool Hartswater Top 10 Akademiese presteerders
ADVERTISEMENT
Laerskool Hartswater is trots om ons Top 10 leerders in Graad 4 tot 7 aan te kondig! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding het vrugte afgewerp. Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle. Hou aan om te droom, glo en werk hard – die toekoms is blink! “Moenie moeg word om goed te doen nie – op die regte tyd sal jy die vrugte daarvan pluk.” – Galasiërs 6:9













