Laerskool Pietersburg-Oos
Laerskool Pietersburg-Oos rugbyspelers gekies vir die Limpopo spanne
Baie geluk aan Laerskool Pietersburg-Oos se rugbyspelers wat vir die Limpopo-rugbyspanne en streekspanne gekies is! Julle harde werk, deursettingsvermoë en Osie-gees maak ons ongelooflik ...Laerskool Pietersburg-Oos se atlete presteer by die SA Atletiek Kampioenskappe
9 van ons Laerskool Pietersburg-Oos se atlete het vanaf 18 tot 21 Maart 2026 aan die Suid-Afrikaanse Atletiek Kampioenskappe by Kaapstad Stadion deelgeneem. Baie ...Laerskool Stellenbosch neem deel aan die Park Sewes netbaltoernooi
Laerskool Stellenbosch o.13A-netbalspan het aan die Park Sewes netbaltoernooi deelgeneem. Hulle het agt wedstryde gespeel waarvan hulle ses gewen het. Die span het Saterdag ...Pietersburg Laerskool leerder skitter aan die Inland MX Junior Development Series
Pietersburg Laerskool leerder Janko van Niekerk een van ons Gr. RR-ramkatjies het Sondag deelgeneem aan die Inlanr MX Junior Development Series. Hy het vir ...Laerskool Pietersburg-Oos netbalspanne as distrikkampioenskappe
Baie geluk aan Laerskool Pietersburg-Oos 0/12A- en 0/13A-netbalspanne wat as distrikkampioene aangewys is! 0/12A: Wen teen Eagles Nest met 20-5 In die finaal klop ...Laerskool Pietersburg-Oos presteer by die ATKV Applous
Laerskool Pietersburg-Oos se harte sing van trots! Op 28 Mei 2025 het ons skool se kore deelgeneem aan die ATKV Applous en die volgende ...Laerskool Pietersburg-Oos leerders opgeneem in die Limpopo Rugbyspan
Laerskool Pietersburg-Oos is trots op die Osies wat opgeneem is in die 0/12 en 0/13 Limpopo Rugbyspan! Sterkte aan elke speler vir die seisoen ...Laerskool Pietersburg-Oos leerder presteer in Redenaars
Laerskool Pietersburg-Oos is baie trots op RJ Odendaal . Hy het sy plek volgestaan in die semi-finaal van die ATKV-redenaarskompetisie en het deurgedring na ...Laerskool Pietersburg-Oos netbaldogters gekies vir Limpopo Netbal spanne
Baie geluk aan Laerskool Pietersburg-Oos se netbaldogters wat in die Limpopo spanne opgeneem is en hul provinsie gaan verteenwoordig by die S.A. All Ages ...Laerskool Pietersburg-Oos leerders gekies vir die Capricorn Streekspan
Laerskool Pietersburg-Oos maak golwe op die hokkieveld! Ons is trots om aan te kondig dat van ons leerders gekies is vir die Capricorn Streekspan ...Laerskool Pietersburg-Oos Top 10 van Kwartaal 1
Laerskool Pietersburg-Oos deel met trots die Top 10 leerlinge vir kwartaal 1.Laerskool Pietersburg-Oos presteer by die SA Swem Kampioenskappe
Baie geluk aan Ineke van Maarleveld van Laerskool Pietersburg-Oos met haar puik prestasies by die SA Skole Swem Kampioenskappe. 100 m Backstroke – 1ste ...Laerskool Pietersburg-Oos Prysuitdeling
Laerskool Pietersburg-Oos Prysuitdeling: Jukskei: Seun: Estian Meintjes – beste seuns jukskei speler van 2024 Dogter: Angelina Kkoutas – beste Dogter jukskei speler van 2024 ...Laerskool Pietersburg Oos 1ste Rugby en Netbal spanne
Laerskool Pietersburg Oos 1ste (o.13A) Rugby & Netbal spanne. Baie geluk aan elke leerder! Eerste span Rugby: Eerste span Netbal:- BolandBreede ValleyCenturionEast RandGauteng JohannesburgGauteng PretoriaHighveldJHB CentralKing Edward VII Preparatory SchoolKrugersdorp RoodepoortLaerskool BastionLaerskool ConstantiaparkLaerskool FairlandLaerskool GoedehoopLaerskool ImpalaLaerskool Louis LeipoldtLaerskool NelspruitLaerskool Pietersburg-OosLaerskool Selection ParkLaerskool TygerpoortLaerskool TzaneenLaerskool Van Riebeeckpark PrimaryLaerskool Van RiebeeckstrandLaerskool WonderboomLaerskool WynlandLimpopoLowveldMonument Primary SchoolMpumalangaNorthern SuburbsPaarl Boys' PrimaryPTA EastPTA NorthRegional NewsSouthern SuburbsWestern Cape
Die NMI Toyota Noord-Suid rugbytoernooi vind plaas vanaf 22 Maart-26 Maart : Hier is al die Laerskool spanne
Die Laerskole word verteenwoordig deur die volgende top rugbyskole: King Edward VII Preparatory School Laerskool Bastion o.13A- en B-rugbyspan is baie opgewonde om deel ... Laerskool Pietersburg-Oos hokkie vaar uitstekend in die Super-12
Laerskool Pietersburg-Oos se 1ste seuns hokkiespan het Saterdag 22 Julie by Tukkies die Super-12 Hokkie gewen!Laerskool Pietersburg-Oos se Junior en Seniorkoor ontvang goud by ATKV Applous
Die ATKV-Applous se beoordelaars was in Limpopo vir die streeksfees. Laerskool Pietersburg-Oos se Junior en Seniorkoor het ook deelgeneem en die gehoor behoorlik bekoor ...Laerskool Pietersburg-Oos Top 10 Akademiese presteerders
Laerskool Pietersburg-Oos Top 10 Akademiese Meriete wat toegeken was in Feb. Dit is 2022 se Akademiese Top 10 vir Graad 4,5 & 6, asook ...Laerskool Pietersburg-Oos hoofleiers vir 2023
Laerskool Pietersburg-Oos hoofleiers vir 2023: Leiers vir 2023Oosskool ATKV Applous en Super 12
Baie geluk aan ons junior – en seniorkoor wat presteer het by die ATKV Applous en Super 12: Juniorkoor verwerf Goud vir die ATKV ...[KYK] Die eerstespan van Laerskool Pietersburg-Oos is gereed vir Saterdag se rugby
Die eerstespan van Laerskool Pietersburg-Oos is gereed vir Saterdag se rugby:[Kyk] Dis Bosveld Intervarsity! Hier is die eerstespan van Laerskool Pietersburg-Oos
Dis Bosveld Intervarsity! Hier is die eerstespan van Laerskool Pietersburg-Oos.























