Laerskool Hartswater
Laerskool Hartswater se Jaarlikse Prysuitdeling 2025
Wat ’n seëning om Laerskool Hartswater se leerders se harde werk, groei en uitmuntende prestasies te vier! Elke prys wat toegeken is, getuig van ...Laerskool Hartswater leerders presteer by die Jacobsdal Tennistoernooi
Laerskool Hartswater se o.12 seuns span het 3de plek behaal en Duchess Crisp behaal 3de plek tydens die Jacobsdaltoernooi.Laerskool Hartswater leerlinge presteer by die Eureka-Tenniskampioenskappe
Handu Fourie, Niël van Niekerk, Kaylene Blom, Ceiri Swart van Laerskool Hartswater het 3de plek in hulle afdeling tydens die Eureka-toernooi behaal.Laerskool Hartswater presteer by die Martin Wiid o/10 tennistoernooi
Laerskool Hartswater neem deel aan die Martin Wiid o/10 tennistoernooi by Newton. Die seuns B span kom 2de in hulle afdeling.Laerskool Hartswater leerders presteer by die WOW Spelkompetisie
Joshua Godfree-Thom en JR Honniball van Laerskool Hartswater het deelgeneem aan die Provinsiale WOW Spelkompetisie in Upington. Ons is baie trots op die 2 ...Laerskool Hartwater leerders presteer by die Astro Quiz kompetisie
Die Trivia Titans span van Laerskool Hartswater het 2de geëindig in die Provinsiale Rondte van die Astro Quiz kompetisie! Baie geluk!Laerskool Hartswater Top 10 Akademiese presteerders
Laerskool Hartswater is trots om ons Top 10 leerders in Graad 4 tot 7 aan te kondig! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding het ...Hartswater Primary School excel at the SAASTA’s Astro Quiz
Hartswater Primary participated with two teams in the second round of SAASTA’s Astro Quiz competition! Uit 43 spanne wat deelgeneem het, beklee Laerskool Hartswater ...Hartswater Primary School o.12 Netball team excel
We are beyond proud of Hartswater Primary School u/12 A netball team for making it to the play-offs! Being one of the two schools ...Laerskool Hartswater tennisspeler skitter aan die Interpro toernooi
Laerskool Hartswater tennisspeler Iné du Plessis het die Noord-Kaap as No 1 verteenwoordig by die Interpro tennis toernooi in Pretoria.Laerskool Hartswater leerlinge het aan die Astro Quiz kompetisie presteer
Die volgende 4 Laerskool Hartswater leerlinge het aan die Astro Quiz kompetisie deelgeneem en eindig 1ste plek in die Noord-Kaap, tydens rondte 3.Laerskool Hartwater neem deel aan die Astro Quiz kompetisie
Die volgende 4 leerlinge van Laerskool Hartwater het aan die Astro Quiz kompetisie deel geneem en eindig 1ste plek in die Noord-Kaap, tydens rondte ...Leerders van Laerskool Hartswater neem deel aan die 5de ising Stars Tennistoernooi
Die volgende 4 seuns het Laerskool Hartswater verteenwoordig by die 5de rising Stars tennis toernooi in Kimberley. Jonathan Nel Niël van Niekerk Hendruard Holst ...Laerskool Hartswater Kwartaal 2 en 3 Prestasies
Hiermee Laerskool Hartswater se Prestasies vir kwartaal 2 en 3.Baie geluk aan elkeen van julle. 1.1 Graad 4: Oloff Nel Heinrich Schrage Jaundré Grobler ...Laerskool Hartswater is trots op hul SA Atlete
2 Dogters Vené Maritz en Iné du Plessis het Laerskool Hartswater verteenwoordig by die SA skole Atletiekbyeenkoms.Laerskool Hartswater het 6 dogters wat gekies is vir die Noord-Kaap o.13 span
Laerskool Hartswater het 6 dogters wat gekies is vir die Noord-Kaap o.13 netbalspan: Hartlik geluk aan die volgende leerders: Ine du Plessis Tiana Wentzel ...Laerskool Hartswater kwartaal 1 TOP 10
Laerskool Hartswater kwartaal 1 TOP 10. Baie geluk aan die volgende leerders: Graad 4 1. Oloff Nel 2. Ceiri Swart 3. Barend de Swardt ...Laerskool Hartswater Prysuitdeling 2023
Laerskool Hartswater Prysuitdeling 2023: Jason Kearney: Beste Prestasie Seun en 2de Plek in Graad 7 87% Rose Benade: 3rd Place in Grade 7 86.4% ...Provinsiale Netbal uitblinkers van Laerskool Hartswater
Die volgende Laerskool Hartswater netbal o.12 meisies is gekies vir die Noord-Kaap Diamante span. Hulle gaan deelneem aan die SA skole byeenkoms in Boksburg. ...Laerskool Hartswater rugbyspelers gekies vir provinsiale spanne
Die volgende Laerskool Hartswater leerders Zaihdon Rossouw en Algero Haines is gekies vir die o.13 Cravenweek rugbyspan wat in Junie in Pietermaritzburg gaan plaasvind. ...Laerskool Hartswater atlete word vereer
Laerskool Hartswater atlete word vereer vir hul baan en veld prestasie tydens hul kleure atletiek. Junior Victrix Ludorum: Lesedi Louw Junior Victor Ludorum Isago ...





















