AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Mr & Miss Curro Century City 2026

  • Century milestone for Herschel Girls School hockey stars

  • Hoërskool Transvalia netbalspelers deur na die finale rondte Gauteng proewe

  • Clean sweep victory for Elkanah House at Oakhill Netball Festival

  • Hoërskool Driehoek leerders wys wat dit beteken om met hart en daad te leef


Laerskool Magalieskruin

Home›Regional News›Gauteng Pretoria›PTA North›Category: "Laerskool Magalieskruin"
  • Gauteng PretoriaLaerskool MagalieskruinPTA NorthRegional News

    Laerskool Magalieskruin karateka presteer by die Nasionale Kampioenskappe

    By Charl Paulse
    26th March 2026
    Stian Lombard van Laerskool Magalieskruin het die afgelope naweek aan die World Karate Federation / Karate Suid-Afrika, Nasionale Kampioenskappe deelgeneem in die Elite-afdeling, aangebied ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaLaerskool MagalieskruinPTA NorthRegional News

    Laerskool Magelieskruin skaakspelers presteer

    By Charl Paulse
    13th March 2026
    Baie geluk aan die Laerskool Magalieskruin leerders wat hul knap gekwyt het van hul taak tydens die Silver Lakes skaaktoernooi. Wesley Viljoen Laudo Fourie ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaLaerskool MagalieskruinPTA NorthRegional News

    Laerskool Magalieskruin atlete presteer

    By Charl Paulse
    25th February 2026
    Baie geluk aan al Laerskool Magalieskruin se atlete! Ons is trots op julle! Ons staan agter ons Gautengspan atlete, gee altyd julle bes & ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaLaerskool MagalieskruinPTA NorthRegional News

    Laerskool Magalieskruin skaakspelers ontvang hul Junior Provinsiale Kleure

    By Charl Paulse
    20th November 2025
    Baie geluk aan Jayden en Lenicke Viljoen van Laerskool Magalieskruin wat beide hulle Junior Provinsiale Kleure vir Skaak ontvang het vanaf die Gauteng Sport ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaLaerskool MagalieskruinPTA NorthRegional News

    Laerskool Magalieskruin karateka kwalifiseer om Tshwane te verteenwoordig

    By Charl Paulse
    20th November 2025
    Laerskool Magalieskruin se Stian Lombard het Saterdag, 8 November, aan die Karate Tshwane Kampioenskappe deelgeneem. Hy het met goud in beide Kata en Kumite ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaLaerskool MagalieskruinPTA NorthRegional News

    Laerskool Magalieskruin Meriete aand 2025

    By Charl Paulse
    20th November 2025
    MERIETE-AAND 2025. Baie geluk aan elke Laerskool Magalieskruin leerder wat erkenning ontvang het vir hulle hardewerk, deursettingsvermoë en prestasie vir akademie, sport en kultuur. ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaLaerskool MagalieskruinPTA NorthRegional News

    Laerskool Magalieskruin blink uit by die Tswane Distrik Prysuitdeling

    By Charl Paulse
    20th November 2025
    Laerskool Magalieskruin blink uit by die Tswane Distrik Prysuitdeling. Liah Jooste – Distrikswenner vir Afrikaanse leesbegrip Heinrich Wannenburg – Distrikswenner vir Wiskunde Numeries Life ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaLaerskool MagalieskruinPTA NorthRegional News

    Laerskool Magalieskruin skaakspelers vaar puik by die Gauteng finale

    By Andreneza Damonse
    6th October 2025
    Baie geluk aan Eduan Smith en Gerhard Ebersöhn leerders van Laerskool Magalieskruin  wat van vroegoggend tot laatnag hul harte uitgespeel het. Eduan eindig met ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaLaerskool MagalieskruinPTA NorthRegional News

    Geluk aan Laerskool Magalieskruin krieket sterre

    By Andreneza Damonse
    3rd October 2025
    Baie geluk aan Andrew Hall en Armand Nel leerders van Laerskool Magalieskruin wat deur is na die finale rondte proewe toe vir die Titans ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaLaerskool MagalieskruinPTA NorthRegional News

    Laerskool Magalieskruin koor is uit en uit goud werd

    By Andreneza Damonse
    3rd October 2025
    Baie geluk aan ons drie kore wat gister aan die Noordekruin Kunstefees deelgeneem het! Ons is trots op elke Nagtegallie, Liedjie Loerie en Vioolspinnekop! ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaLaerskool MagalieskruinPTA NorthRegional News

    Uitsonderlike fietsry prestasie aan die leerder van Laerskool Magalieskruin

    By Andreneza Damonse
    3rd October 2025
    Uitsonderlike Prestasie  leerder Jayden Pieterse Gr 7 van Laerskool Magalieskruin het algeheel 6de geplaas uit 1208 seuns en mans in die 2025 Ford Trailseeker ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaLaerskool MagalieskruinPTA NorthRegional News

    LS Magalieskruin leerders neem deel aan die Noord Gauteng Wetenskap Ekspo

    By Andreneza Damonse
    3rd October 2025
    Noord Gauteng Wetenskap Ekspo uitslae Baie geluk aan die graad 7 leerders wat Vrydag en Saterdag (19 en 20 September) deelgeneem het aan die ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaLaerskool MagalieskruinPTA NorthRegional News

    LS Magalieskruin leerder dring deur na die Distriksrondte van die Beste Begripsleser

    By Andreneza Damonse
    3rd October 2025
    Liah Jooste Gr 3 leerder van Laerskool Magalieskruin het deurgedring na die Distriksrondte van die Beste Begripsleser in Graad 3. Baie geluk Liah, ons ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaLaerskool MagalieskruinPTA NorthRegional News

    Laerskool Magalieskruin redenaars presteer

    By Charl Paulse
    10th June 2025
    Baie geluk aan Zack Gouws en Duné Snyman van Laerskool Magalieskruin wat deurgedring het om aan die semifinale rondte van die ATKV-Redenaars by Hoërskool ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaLaerskool MagalieskruinPTA NorthRegional News

    Laerskool Magalieskruin rugbyspeler opgeneem in die Blou Bulle o.13 span

    By Charl Paulse
    10th June 2025
    Baie geluk aan Divan Verwey van Laerskool Magalieskruin wat in die Blou Bulle 0/13 span opgeneem is. Ons wens hom alle voorspoed toe met ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaLaerskool MagalieskruinPTA North

    Laerskool Magalieskruin Oop Seuns tennisspan as Ligawenners gekroon

    By Charl Paulse
    10th June 2025
    Baie geluk aan die Oop Seuns tennisspan van Laerskool Magalieskruin wat as die Kwartaal 1 ligawenners gekroon is.
    Read More
  • Gauteng PretoriaLaerskool MagalieskruinPTA NorthRegional News

    Laerskool Magalieskruin leerder gekies vir die o.13 Northerns Hokkiespan

    By Charl Paulse
    14th April 2025
    Baie geluk aan Reneilwe Mathabathe van Laerskool Magalieskruin wat verkies is vir die 0.13 Northerns Hokkiespan! Dit is ‘n puik prestasie en die skool ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaLaerskool MagalieskruinPTA NorthRegional News

    Laerskool Magalieskruin gee nuwe betekenis aan die slagspreuk van “Eenmaal ‘n Gallie altyd ‘n Gallie”

    By Karien Frans
    11th February 2025
    Laerskool Magalieskruin spog in 2025 met 8 personeellede wat ‘n kind in Gr 1 het. Ons het 18 personeellede wat self in Laerskool Magalieskruin ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaLaerskool MagalieskruinPTA NorthRegional News

    Laerskool Magalieskruin prestasies

    By Karien Frans
    29th October 2024
    Laerskool Magalieskruin prestasies: Ligawenner Tennis: Ligawenners Gholf Keagan Engelbrecht Gr 6 Gauteng Noord o.13 B Varswater Oewerhengelspan  
    Read More
  • Gauteng PretoriaLaerskool MagalieskruinPTA NorthRegional News

    Laerskool Magalieskruin netbal en rugby ligawenners

    By Karien Frans
    1st September 2024
    Laerskool Magalieskruin  is baie trots op hul netbal en rugby ligawenners. Welgedaan! Ligawenners Netbal: o.10 A & B o.11 A o.13 A (1ste span) ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaLaerskool MagalieskruinPTA NorthRegional News

    Kultuur prestasie vir Laerskool Magalieskruin

    By Karien Frans
    1st September 2024
    Die volgende Laerskool Magalieskruin leerders het uitstekend in kultuur gevaar. Zack Gouws in Gr 3 het ‘n 6de plek by die Nasionale rondte van ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaLaerskool MagalieskruinPTA NorthRegional News

    Laerskool Magalieskruin karateka presteer

    By Karien Frans
    1st September 2024
    Laerskool Magalieskruin karateka Hugo Nel Gr 7, het Suid-Afrika verteenwoordig tydens die Karate Wêreldkampioenskappe in Tokyo, Japan.  Hy het ‘n skitter 3de plek ontvang ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaLaerskool MagalieskruinPTA NorthRegional News

    Gimnastiek prestasie vir Laerskool Magalieskruin

    By Karien Frans
    1st September 2024
    Laerskool Magalieskruin gimnaste verwerf hul SA kleure vir Akrobaat. Esmé van Tonder Gr 7 SA kleure vir Akrobaat Ariella Jansen van Vuuren Gr 6 ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaLaerskool MagalieskruinPTA NorthRegional News

    Laerskool Magalieskruin hokkie prestasie

    By Karien Frans
    23rd May 2024
    Reneilwe Mathabathe van Laerskool Magalieskruin is gekies vir die 0.12 Northerns hokkiegroep.
    Read More
  • Gauteng PretoriaLaerskool MagalieskruinPTA NorthRegional News

    Laerskool Magalieskruin Oop seuns en dogters A tennisspanne wen die kwartaal 1 liga

    By Karien Frans
    23rd May 2024
    Laerskool Magalieskruin Oop  Seuns A sowel as ons Oop Dogters A spanne het kwartaal 1 se liga gewen.
    Read More
  • Gauteng PretoriaLaerskool MagalieskruinPTA NorthRegional News

    Laerskool Magalieskruin karateka presteer

    By Karien Frans
    23rd May 2024
    4 leerders van Laerskool Magalieskruin, is verkies tot die JKS, Suid-Afrikaanse, Nasionale, Karate span wat Suid-Afrika gaan verteenwoordig gedurende Julie, in Tokyo Japan. Die ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaLaerskool MagalieskruinPTA NorthRegional News

    Uitstekende rugby prestasie deur Laerskool Magalieskruin

    By Karien Frans
    23rd May 2024
    Divan Verwey was verkies is tot die o.12 Blou Bul Rugbyspan. Die Laerskool Magalieskruin o.9 A rugbyspan was die Algehele wenners tydens die Prestige Rugbytoernooi. ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaLaerskool MagalieskruinPTA NorthRegional News

    Laerskool Magalieskruin se leerders was gekies is vir die Tshwane Super League Krieket

    By Karien Frans
    23rd May 2024
    Laerskool Magalieskruin is trots op die volgende leerders wat gekies was vir die Tshwane Super League Krieket. Matthew Schmulian vir die Shamrocks Kyle Snyman ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaLaerskool MagalieskruinPTA NorthRegional News

    Laerskool Magalieskruin karateka verteenwoordig hul klub by die SA’s

    By Karien Frans
    2nd May 2024
    4 leerders van Laerskool Magalieskruin, is verkies tot die JKS, Suid-Afrikaanse, Nasionale, Karate span wat Suid-Afrika gaan verteenwoordig gedurende Julie, in Tokyo Japan. Die ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaLaerskool MagalieskruinPTA NorthRegional News

    Laerskool Magalieskruin hokkiespeler word verkies tot die o.12 Northerns Hokkiespan

    By Karien Frans
    30th April 2024
    Laerskool Magalieskruin is baie trots op Reneilwe Mathabathe, hierdie leerder was verkies tot  die o.12 Northerns Hokkiespan.
    Read More
  • Gauteng PretoriaLaerskool MagalieskruinPTA NorthRegional News

    Laerskool Magalieskruin rugbyspeler haal die o.12 Bloubulle rugbyspan

    By Karien Frans
    30th April 2024
    Laerskool Magalieskruin is trots op hul kranige rugbyspeler Divan Verwey, hy is verkies tot die o.12 Bloubulle rugbyspan.
    Read More
  • Gauteng PretoriaLaerskool MagalieskruinPTA NorthRegional News

    Laerskool Magalieskruin atlete vaar uitstekend

    By Karien Frans
    30th April 2024
    Laerskool Magalieskruin atlete vaar uitstekend. Junior Victor & Victrix Ludorum  
    Read More
  • Gauteng PretoriaLaerskool MagalieskruinPTA NorthRegional News

    Laerskool Magalieskruin Gr RR maats word deur Gallie en Gallientjie verwelkom

    By Karien Frans
    30th April 2024
    Laerskool Magalieskruin se Gallie & Gallientjie verwelkom die Gr RR maats by hul splinternuwe Gr RR kampus. Ons weet dat die maats lekker tye ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaLaerskool MagalieskruinPTA NorthRegional News

    Laerskool Magalieskruin spog met 22 stelle tweelinge

    By Meinette van Zyl
    8th February 2024
    Laerskool Magalieskruin spog met ‘n rekord getal van 22 stelle tweelinge in ons skool die jaar.  
    Read More
  • Gauteng PretoriaLaerskool MagalieskruinPTA NorthRegional News

    Laerskool Magalieskruin Meriete Toekennings 2023

    By Karien Frans
    10th January 2024
    Laerskool Magalieskruin Meriete Toekennings 2023: Kultuur: Jnr:  Kultuurleerder van die jaar gr 1 – 3 Zack Gouws  Beste Redenaar Gr. 2 Prestasie Toekenning vir ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaLaerskool MagalieskruinPTA NorthRegional News

    Laerskool Magalieskruin leerders vaar uitstekend in sport en kultuur

    By Karien Frans
    8th June 2023
    Laerskool Magalieskruin leerders vaar uitstekend in sport en kultuur: Tennis Oop Seuns – Liga Wenners Tennis Oop Dogters – Liga Wenners ATKV Redenaars Rondte ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaLaerskool MagalieskruinPTA NorthRegional News

    Laerskool Magalieskruin Top presteerders

    By Karien Frans
    17th November 2022
    Laerskool Magalieskruin Top presteerders:  Hoof se toekenning – Gallie van die Jaar: Lindie Lubbe en Erich Pieterse. Die Gallie van die Jaar word gekenmerk ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaLaerskool MagalieskruinPTA NorthRegional News

    Laerskool Magalieskruin kwartaal 1 Top 10 Akademiese presteerders

    By Karien Frans
    17th June 2022
    Laerskool Magalieskruin kwartaal 1 Top 10 Akademiese presteerders. Gr 4 Gr 5 Gr 6  G7
    Read More

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

Some people call it school news. We call it awsum.

Africa’s premier school network offers a multi-tiered communication platform to schools that include: The AWSUM Newspaper, AWSUM App for Schools, the 24/7 school news website and AWSUM Clashes.

 

 

Our ‘awsumness’ includes: New technology and media, an income opportunity that will be your biggest source of income outside of school fees and a new perspective on school news on one of Africa’s fastest growing school news platforms

© 2025 Awsum News.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us