Laerskool Magalieskruin gee nuwe betekenis aan die slagspreuk van “Eenmaal ‘n Gallie altyd ‘n Gallie”
ADVERTISEMENT
Laerskool Magalieskruin spog in 2025 met 8 personeellede wat ‘n kind in Gr 1 het. Ons het 18 personeellede wat self in Laerskool Magalieskruin skoolgegaan het, dit gee nuwe betekenis aan ons slagspreuk van “Eenmaal ‘n Gallie, altyd ‘n Gallie”.

Gr 1 & Personeel 2025

Oud-Gallie Personeel 2025









