Hoërskool Schoonspruit
Hoërskool Schoonspruit spog met Matriekuitslae van 2025
Hoërskool Schoonspruit spog met 100% slaagsyfer, en is baie trots op elke matriek leerder klas van 2025. Welgedaan !Die Tegniese Wetenskap-leerders van Hoërskool Schoonspruit neem deel aan die Rotary Rocket Day
Die Tegniese Wetenskap-leerders van Hoërskool Schoonspruit het op 21 April aan die Rotary club of Klerksdorp se jaarlikse ‘Rotary Rocket Day’ deelgeneem. Schoonspruit het ...Hoërskool Schoonspruit platinum Interhoër uitslae
Hoërskool Schoonspruit het op Vrydag, 16 Februarie aan die Platinum Inter (Groep B) by die Kenneth Mc Arthur stadion in Potchefstroom deelgeneem. Vanjaar was ...Hoërskool Schoonspruit vier Wêreldbiddag vir vroue
Op Vrydag 1 Maart, het Hoërskool Schoonspruit hul jaarlikse wêreldbiddag vir vroue geleentheid gehad. Dit is elke jaar die hoofmeisie se voorreg om hierdie ...Hoërskool Schoonspruit Matriekuitslae 2023
Baie geluk aan Hoërskool Schoonspruit matrieks van 2023 met 100% slaagsyfer .Baie geluk! 4 Onderskeidings Lizé Delport Jarell Ferreira 3 Onderskeidings Jo-Lee Verdonck ...





