PTA East
-
Die Hoërskool Menlopark atlete ingesluit in die SA spanne
Menlo-atletiek breek rekords. Baie geluk aan die SEWE Menlo-atlete wat in die SA spanne ingesluit is en Suid-Afrika gaan verteenwoordig in Nigerië en Namibië. ... -
Die Hoërskool Menlopark muurbalspelers gekies om Northerns te verteenwoordig
Geluk aan al ons muurbalspelers wat hard werk en toegewyd deelneem! Dankie aan almal betrokke by Menlo-muurbal vir soveel ekstra myle! Dit is ‘n ... -
Die Hoërskool Menlopark se netbalspanne presteer
Die Hoërskool Menlopark se netbalspanne presteer by die Gauteng-netbalkampioenskap! Menlo se o. 14 en o. 17-spanne stap weg as wennersen Menlo se 1ste span ... -
Laerskool Garsfontein hokkiespelers in verskei spanne opgeneem
Laerskool Garsfontein hokkiespelers in verskei spanne opgeneem: 0.12 Northerns Blues Primary Hockey Sky span Zarah du Pont-Moeng Nadia Greyling – Nie reisende reserwe Kian ... -
Hoërskool Die Wilgers dramaleerders skitter op die Proscenium-Verhoog
ZANJE EN MOYA BLINK UIT OP DIE PROSCENIUM-VERHOOG IN DIE KAAP! Die Kaap het nie net pragtige sonsondergange en mooi strande nie, dit was ... -
Hoërskool Garsfontein atletiekafrigters en landloopatlete maak naam
Drie Garsie-atletiekafrigters is betrokke by nasionale spanne en sewe van die skool se landloopatlete word in die AGN-Landloopspan opgeneem. -
Hoërskool Die Wilgers skoolkoor verwerf ʼn silwer toekenning
Hoërskool Die Wilgers skoolkoor verwerf ʼn silwer-toekenning by die ATKV-Applous kompetisie wat die naweek hier in Pretoria-Oos plaasgevind het. Baie geluk julle! -
Kultuur kraai koning by Hoërskool Garsfontein
Kultuur kraai koning by Hoërskool Garsfontein. By Hoërskool Garsfontein is kultuur nie net ’n buite-kurrikulêre aktiwiteit nie dis ’n leefwyse! Hierdie jaar is geen ... -
Hoërskool Die Wilgers rugbyspelers presteer
Hierdie Wilgies het onlangs aan die Blou Bulle Rugbyproewe deelgeneem. Ons wens ook die seuns geluk wat ook in die Blou Bulle Interprovinsiale wedstryde ... -
Mnr en Mej Hoërskool Die Wilgers Finaliste vir 2025
Ons stel bekend die 2025 Mnr. en Mej. Wilgie-Finaliste 2025. Dagboek Donderdag, 31 Julie vir hierdie spoggerige geleentheid. 𝗠𝗲𝗷. 𝗪𝗶𝗹𝗴𝗶𝗲-𝗳𝗶𝗻𝗮𝗹𝗶𝘀𝘁𝗲: Ninke Herbst Elri Botha ... -
Hoërskool Garsfontein 1ste krieketspan gaan kragte meet in London
Hoërskool Garsfontein se eerste krieketspan, die Ysbere, neem vanaf 9 tot 11 Julie aan die London Schools Cricket Festival deel. Die skool is een ... -
Hoërskool Garsfontein netbalspanne presteer by die Gauteng Kampioenskappe
Drie van die skool se netbalspanne het gekwalifiseer om aan die Gauteng Kampioenskappe deel te neem waar beide spanne onder die top 8 in ... -
Hoërskool Garsfontein rugbyspelers ingesluit in verskeie Blou Bulspanne
30 spelers van Hoërskool Garsfontein is gekies vir verskeie Blou Bul-spanne. Twee van die Garsie-afrigters is aangewys as provinsiale afrigters en die skool spog ... -
Laerskool Lynwood rugbymanne is verkies tot die 2025 Blou Bulle Cravenweek
Laerskool Lynwood is trots op die rugbymanne wat verkies is tot die 2025 Blou Bulle Cravenweek: o.13 o.12 -
Laerskool Lynnwood leerders is deur na die semifinale van die ATKV
Die volgende Laerskool Lynnwood leerders is deur na die semifinale van die ATKV wat gehou is by Hoërskool Menlo Park , 30 Mei. Graad ... -
Maragon Olympus Maths Stars placed in the Top 100 of the Horizon Maths Challenge
Congratulations to our Maragon Maths Stars! We are incredibly proud to announce that 12 of our students placed in the Top 100 of the ... -
Akademiese uitmuntenheid bly vir Hoërskool die Wilgers ‘n prioriteit
Die eerste kwartaal van ‘n skooljaar gaan altyd met verskeie groeipyne gepaard; die onbekende bly altyd ‘n uitdaging. Hoërskool Die Wilgers het dié uitdaging ... -
Laerskool Tygerpoort redenaars laat hul stemme hoor
Die redenaars-seisoen van Laerskool Tygerpoort skop af. Die redenaars het hul stemme laat hoor en hul talent opnuut bevestig tydens 3 spog gala-aande. Baie ... -
Laerskool Lynnwood atlete presteer
’n Hartlike gelukwensing aan die 11 atlete van Laerskool Lynwood wat deurgedring het na die Gauteng Kampioenskappe, wat op 14 en 15 Maart 2025 ... -
Maragon Mooikloof Crowning Function 2025
The Crowning Function 2025 was a remarkable success, marking a beautiful celebration of academic and sports achievements. The event was filled with moments of ... -
Hoërskool Die Wilgers atleet spring rekords los
Jean-Jacques Ellis van Hoërskool Die Wilgers het aan Gauteng-Noord Atletiekbyeenkoms aan die 0/15-Verspring en Driesprong deelgeneem. Hy verewig sy naam in die rekordboeke deur ... -
Laerskool Garsfontein presteer tydens die SA Atletiekkampioenskappe
Laerskool Garsfontein is baie trots op die volgende prestasie wat behaal was. Juf Mishca Smit tree op as die Gauteng atletiek span se GM ... -
History made by Curro Hazeldean
Curro Hazeldean are the first team to ever be promoted into and win the B-Bond competition within one meeting! From numerous records broken, 6 ... -
Curro Hazeldean Bond Swimming Gala Winners
Curro Hazeldean proud to announce that our swimming team won the B-Bond Inter High Gala, along with 42 medals overall. Our boys team placed ... -
Curro Hazeldean Primary Schools hosted the prestigious grand finale athletics events
In February this year, we hosted the prestigious Curro Podium Primary Schools and Curro Podium Grand Finale athletics events. We are so proud of our ... -
Curro Hazeldean performed at the nglish and Afrikaans Orator evening
Internal Orators: Curro Hazeldean Junior and Senior Orators performed at our English and Afrikaans Orator evening and did exceptionally! We’re so proud of every ... -
Curro Hazeldean introducing their Student Representative Council for 2025
Curro Hazeldean introducing our Student Representative Council for 2025, chosen by their peers. Grade 12: Rethabile Meko Thuto Marite Bokang Mojaki Ndabe Mngomezulu Lele ... -
Laerskool Lynwood seniorkoor kamp
Lynnies se Seniorkoor het van 14 tot 16 Februarie ‘n onvergeetlike kamp beleef, vol musiek en samehorigheid. Die kamp is afgesluit met ‘n spesiale ... -
Hoërskool Garsfontein se Ysbere beïndruk in Skole SA T20-reeks
Hoërskool Garsfontein se 1A Ysbere-span het geskiedenis gemaak deur die streekfinaal van die Skole SA T20-reeks te wen teen Afrikaanse Hoër Seunskool in Benoni. Hierdie oorwinning het ... -
Laerskool Witpoort motorfietsryer presteer by die Farm Jam Enduro
Baie geluk aan Janu Potgieter in Graad 3 by Laerskool Witpoort wat op 8 Maart aan die tweede rondte van die Farm Jam Enduro ... -
Laerskool Witpoort jaarlikse interne Afrikaanse Redenaars
‘n GROOT dankie aan die Gr. 4-7 leerders vir hul harde werk en moed om deel te neem aan ons jaarlikse interne Afrikaanse Redenaars ... -
Laerskool Witpoort fietsryers skop vanjaar af met die Ford Trailseeker
Laerskool Witpoort het vanjaar afgeskop met die Ford Trailseeker by The Cradle, 1 Maart 2025 met 11 fietsryers. Dit was baie opdraandes en ‘n ... -
Laerskool Witpoort karateka presteer
Baie geluk aan Tinitia van Tonder, Gr. 6V wat op Vrydag, 14 Maart 2025 deelgeneem het aan die Gautengse Provinsiale Japan Karate Association (JKA) ... -
BloemfonteinBolandBreede ValleyBryanston Sandton RosebankCenturionCity Bowl Atlantic SeaboardDurban and Durban NorthEast London and SurroundsEastern CapeEastern Cape TownsFree StateGauteng JohannesburgGauteng PretoriaHelderbergHighveldJHB EastJHB SouthKrugersdorp RoodepoortKwazulu-NatalLimpopoLowveldMidlandsMpumalangaNorth WestNorthern and Eastern Free StateNorthern CapeNorthern NatalNorthern SuburbsPort Elizabeth and SurroundsPotch Klerksdorp and surroundsPTA Central PTA SouthPTA EastPTA NorthRandburg Linden NorthcliffRegional NewsRustenburg Brits and surroundsSouth CoastSouthern CapeSouthern SuburbsSwartland and West CoastTable Bay and MelkbosWest Rand Carletonville FochvilleWestern CapeWestern CapeWestville Pinetown Hillcrest Kloof
SA schools in the spotlight – AWSUM March 2025 edition
The March AWSUM editions feature first-term school highlights from schools across the country. From sports and culture to academics and other standout moments, this ... -
Die Hoërskool Menlopark leerders wen Ingenieurskompetisie
Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Siviele Ingenieurswese (SAICE) het leerders se vernuf en wetenskaplike kreatiwiteit vanjaar met ʼn aqualibriumkompetisie op die proef gestel. Die doel ... -
Die Hoërskool Menlopark uitslae by AGN-kampioenskap is die beste nóg
Raai waarheen die volgende koördinate jou neem? Een Afrika-rekord, drie ASA-rekords en twaalf AGN-rekords.Voeg daarby sewentien goue medaljes, veertien silwer en nege brons medaljes. ... -
Die Hoërskool Menlopark is ‘n perd van ’n ander kleur
Die 2025-perdesportseisoen het met die Menloskou by die Bellevue Equestrian Estate afgeskop. Hierdie byeenkoms het aan ruiters van alle ouderdomme die geleentheid gebied om ... -
Laerskool Witpoort ruiters presteer uitstekend
Baie geluk aan die 2 leerders van Laerskool Witpoort met hulle uitmuntende prestasies. Loané Nel het die naweek van die 22ste Februarie aan ‘n ... -
Laerskool Lynnwood vier Wêreldhardopleesdag
Laerskool Lynnwood vier Wêreldhardopleesdag (5 Februarie 2025). Lynnies het kreatiewe brille ontwerp om hierdie belangrike dag te vier! Daar is tydens pouse en deur ... -
BloemfonteinBryanston Sandton RosebankCenturionCity Bowl Atlantic SeaboardCurro Academy ClayvilleCurro Academy MbombelaCurro Academy PretoriaCurro Academy Protea GlenCurro Academy RiversideCurro Academy Savanna City Independent SchoolCurro Academy SoshanguveCurro Academy WilgeheuwelCurro AuroraCurro BankenveldCurro Barlow ParkCurro Bloemfontein Private SchoolCurro BrackenfellCurro BurgundyCurro Castle Eco-KidzCurro Century CityCurro DelftCurro DurbanvilleCurro EdenvaleCurro ForeshoreCurro HazeldeanCurro Helderwyk Independent SchoolCurro Heritage HouseCurro HermanusCurro HeuwelkruinCurro HillcrestCurro Jewel CityCurro KathuCurro KlerksdorpCurro KrugersdorpCurro LangebaanCurro Meridian Cosmos City High SchoolCurro Meridian PinehurstCurro Meridian RustenburgCurro MidrandCurro Midrand SagewoodCurro MonaghanCurro MosselbayCurro Mount RichmoreCurro NelspruitCurro New RoadCurro Northern AcademyCurro OnlineCurro RivoniaCurro RoodeplaatCurro Rosen CastleCurro Salt RockCurro SecundaCurro SerengetiCurro SitariCurro Somerset WestCurro ThatchfieldCurro The BlydeCurro UitzichtCurro VanderbijlparkCurro Victory ParkCurro WaterfallCurro WestbrookDurban and Durban NorthEast RandEastern CapeFree StateGauteng JohannesburgGauteng PretoriaGrantleigh SchoolsHelderbergHighveldJHB CentralJHB EastKrugersdorp RoodepoortKwazulu-NatalLimpopoLowveldMidrand Fourways Sunninghill WoodmeadMpumalangaNorth WestNorthern CapeNorthern NatalNorthern SuburbsOverbergPort Elizabeth and SurroundsPotch Klerksdorp and surroundsPTA EastPTA NorthRandburg Linden NorthcliffRegional NewsRustenburg Brits and surroundsSouthern CapeSowetoSwartland and West CoastTable Bay and MelkbosVaal DriehoekWest Rand Carletonville FochvilleWestern CapeWestville Pinetown Hillcrest Kloof
Curro Esports Indaba shaping the future of gaming and education
The 2025 Curro Esports Indaba, held from 6 to 8 March at the University of Pretoria’s Future Africa, cemented its status as South Africa’s ...