Gereformeerde Skool Dirk Postma
Gereformeerde Skool Dirk Postma eerste netbalspan is goed op dreef
Die 0.19A-netbalspan van Gereformeerde Skool Dirk Postma in Pretoria het deurgedring na die distrik se uitspeelrondtes wat Dinsdag by Hoërskool Montana plaasgevind het. ...Gereformeerde Skool Dirk Postma behaal derde plek in spanskaak
Die Gereformeerde Skool Dirk Postma het die derde plek verwower in die jaarlikse Spanskaak-kampioenskappe in Pretoria. Hierdie jaar is dit in die Kolonnade gehou ...Gereformeerde Skool Dirk Postma Opedag
Die Gereformeerde Skool Dirk Postma in Pretoria se opedag vind op 16 Mei plaas. Daar sal deurstapsessies tussen 09:00-11:00 en 12:00-13:00 wees. Dirk Postma is ...Gereformeerde Skool Dirk Postma bergfietsryers presteer uitstekend
Gereformeerde Dirk Postma was goed verteenwoordig by die MTB-fietswedren (skole-reeks) by Steyn City op 30 Augustus. Die uitslae is as volg: Junior mans (0/17): ...Gereformeerde Skool Dirk Postma leerders presteer uitstekend by die SA Wiskunde Olimpiad
Die volgende leerders van Gereformeerde Skool Dirk Postma in die Moot het deelgeneem aan die 2de ronde SA Wiskunde Olimpiade: Marike Diedericks, Corli vd ...Gereformeerde Skool Dirk Postma Se Musiekkonsert: ‘n Reis Terug in Tyd
Die Gereformeerde Skool Dirk Postma nooi almal uit om ‘n wonderlike musiekreis te ervaar met hul jaarlikse laerskool-musiekkonsert. Hierdie jaar se tema, “Terug in ...







