Boland
Laerskool Paarl Gimnasium netbalspanne vier Top 3 sukses
Beide Laerskool Paarl Gimnasium o.12A- en o.13A-netbalspanne het hierdie naweek geskiedenis gemaak deur 3de te eindig by die Wes-Kaap Topskole-toernooi! Dit is ’n ongelooflike ...Laerskool Paarl Gimnasium se hokkiespelers blink uit op die veld
Laerskool Paarl Gimnasium se hokkiespelers lewer week ná week puik vertonings en dra met trots die Gimmie-kleure. Deur harde werk, spanwerk en deursettingsvermoë wys ...Europe awaits La Rochelle Girls’ High athlete
Lamicah will travel to France and Italy from 12–24 July, where she will compete against some of the world’s top young athletes at the ...Laerskool Paarl Gimnasium redenaar praat sy pad na Eersteplek
Baie geluk aan hierdie Gimmie in Graad 3 wat 1ste plek behaal het in die semifinale uitdunrondte van die Wes-Kaap in die kategorie Graad ...Western Cape Volleyball achievement for William Lloyd Primary
William Lloyd Primary is incredibly proud of Zakir Cook, Griego Seconds, and Rethabile Masia, who are currently representing the Western Cape U14 Boys and ...Laerskool Gimnasium netbal prestasies
Beide Laerskool Gimnasium o.12A- en o.13A-netbalspanne het hierdie naweek geskiedenis gemaak deur 3de te eindig by die Wes-Kaap Topskole-toernooi! Dit is ’n ongelooflike prestasie ...Huguenot Primary athlete competes on the Biathle World stage
An achievement worth celebrating! Huguenot Primary School athlete Mikyle Joubert earns her place in Team South Africa for the 2026 Biathle World Championships in ...Laerskool Hugo Rust is trots op hul talentvolle judoka
Laerskool Hugo Rust is ongelooflik trots op ons talentvolle Judoka wat gekies is om die Kaapse Wynland Judospan te verteenwoordig by die Suid-Afrikaanse Judokampioenskappe, wat ...WP o.18-Akademierugbyspan prestasie vir Hoër Landbouskool Boland
Erchel Hanga van Hoër Landbouskool Boland is deel van WP-span! Ons harte bars van trots! Baie geluk aan Erchel Hanga (Graad 12) met sy ...Klein Nederburg Sekondêre Skool se taalsterre kook
Klein Nederburg Sekondêre Skool is ongelooflik trots om ons ses talentvolle leerders geluk te wens met hul uitstekende prestasie. Hulle is gekies om die ...SA U20 achievement for New Orleans Secondary School alumni
It is with immense pride and great pleasure that we congratulate Jada Davids on her selection to the South African U20 Junior Springbok squad. ...Huguenot High School celebrates national leadership achievement
Huguenot High School is proud to announce that Coden Morilly, the school’s Head Boy for 2026, has been elected as the Deputy President of ...William Lloyd Primary School celebrating excellence at the end of term assembly
William Lloyd Primary School End-of-Term Assembly was filled with smiles, celebrations, and well-deserved recognition as we honoured our learners’ achievements in sport and celebrated ...Orleansvale Primêre Skool onder 13 rugbyspan skitter en verseker plek in die Top 8
Orleansvale Primêre Skool wil net baie geluk sê aan ons onder 13 rugby span wat eerste in hulle groep geëindig het met slegs een ...Klein Nederburg Secondary honouring their talented Rugby Stars
Klein Nederburg Secondary School proudly congratulates our ten talented young ladies on their selection to represent Boland Girls Rugby in 2026. A special congratulations ...Paulus Joubert Secondary School celebrating their Boland Girls Rugby Representatives
Congratulations to Paulus Joubert Secondary School talented learners, Lee-Hazel Adonis on her selection to the Boland U18 Girls Rugby Team, and Rhee Scheepers, Amy-Lee ...Laerskool Noord-Eind se provinsiale verteenwoordigers
Laerskool Noord-Eind se provinsiale verteenwoordigers. Mishra Booysen (Gr. 6) is gekies om die dogters Boland Pinotage Streekspan te verteenwoordig. Sy gaan van 28 Junie ...Provinsiale trots vir Laerskool WA Joubert
Laerskool WA Joubert is trots om aan te kondig dat Cohen Lewies gekies is om sy provinsie te verteenwoordig by die gesogte o.13 Cravenweek ...La Rochelle Girls’ Primary School represents at provincial level
La Rochelle Girls’ Primary School proudly congratulates a group of its learners who have been selected to represent the Cape Winelands at the upcoming ...Hoërskool Hugenote se provinsiale verteenwoordigers
Hoërskool Hugenote is trots op sy leerders wat die skool jaarliks op provinsiale vlak verteenwoordig. Verskeie leerders word vir Wes-Kaapse spanne in sportsoorte soos ...Laerskool Hugo Rust is trots op hul provinsiale presteerders
Laerskool Hugo Rust is trots op hul provinsiale presteerders.Hoërskool Labori se provinsiale verteenwoordigers
Hoërskool Labori is trots op sy leerders wat die skool jaarliks op provinsiale vlak verteenwoordig. Verskeie leerders word vir Wes-Kaapse spanne in sportsoorte soos ...Laerskool Courtrai se provinsiale sterre
Hierdie Laerskool Courtrai leerders gaan aan sportkodes in die vakansie deelneem: Emma Coetzee WP Skaak Andries van Rooyen – Shiraz o.13 Hokkiespan Amina Ndlovu ...Hoër Meisieskool La Rochelle leerders verwerf provinsiale eerbewyse
Hoër Meisieskool La Rochelle Provinsiale Presatasie.Die prestasie beklemtoon die hoë standaard van netbal by Hoër Meisieskool La Rochelle en die skool se verbintenis tot ...New Orleans Secondary School learners participated in the Unprepared Reading Eisteddfod
Three of New Orleans Secondary School Grade 9 learners participated in the Unprepared Reading Eisteddfod , and we would like to congratulate them on ...Laerskool Slot van die Paarl Rugga Roots sluit die kwartaal sterk af
Laerskool Slot van die Paarl jong rugbyspelers het hierdie kwartaal met groot entoesiasme deelgeneem en waardevolle vaardighede op en van die veld ontwikkel. Van ...Laerskool WA Joubert leerder van die rugbyveld tot groot hoogtes
Cohen Lewies leerder van Laerskool WA Joubert bewys dat toewyding, dissipline en harde werk werklik groot deure oopmaak. Deur sy deursettingsvermoë, positiewe ingesteldheid en ...William Lloyd Primary School learners selected for the Boland U13A IPT Team
Congratulations to Erryn Louw and Amange Makabane! William Lloyd Primary School are incredibly proud of Erryn and Amange, who received their caps at Saturday’s ...Provinsiale Prestasie vir Laerskool Noord-Eind
Provinsiale Prestasie aan Mishra Booysen (Gr6) leerder van Laerskool Noord-Eind is gekies om die dogters Boland Pinotage Streekspan te verteenwoordig. Sy gaan van 28 ...Laerskool WA Joubert Gr R leerders droom groot oor die toekoms
Laerskool WA Joubert Gr.R-leerders se verbeelding ken geen grense nie! Met groot opgewondenheid het hulle gedeel wat hulle eendag wil word wanneer hulle groot ...Huguenot High School learners competed in the Alex Forbes Battle Boards Chess Championship
On 23 May Huguenot High School competed in the Western Cape provincial leg of The Alex Forbes Battle Boards Chess Championship. High Schools from ...Huguenot High School Economics Essay writing competition bursary winner
Launched during the 2008/09 financial year, the Essay Writing Competition has been designed to offer students studying Economics, Mathematics, and Accounting the chance to ...Redenaars prestasie vir Laerskool Courtrai
Ons is baie trots op Logan van Wyk wat uitstekend presteer het en deurgedring het na die semi-finale van die ATKV-redenaarskompetisie. Hierdie besondere prestasie ...Hoër Landbouskool Boland ploeg terug in die gemeenskap
Die Matriekraad van Hoër Landbouskool Boland het onlangs ‘n gemeenskapsprojek geloods om harte (en lywe) hierdie winter warm te hou! Ons het warm klere, ...Laerskool Courtai leerder skitter in dans
Laerskool Courtrai leerder Léa Roux, het deelgeneem aan die 2026 World Dance Masters in Kroasië as deel van die Suid-Afrikaanse Dans span. Die SA-span ...Provinsiale sport prestasies vir Laerskool Courtrai leerders
Baie geluk aan Laerskool Courtrai leerders Corlia Ries en Mickyle Small met hul uitstekende sportprestasies! Corlia Ries is gekies vir die o.12 Wynland-netbalspan — ...Laerskool Noord-Eind leerder se snaarspel skitter by die Stellenbosch Eisteddfod
Gabriella van Zyl, graad 7, leerder van Laerskool Noord-Eind het 9 Mei aan die Stellenbosch Eisteddfod deelgeneem. Sy het vir haar viool-optrede goud ontvang ...Hoërskool Bredasdorp matrieks laat nie reën hulle onderwêreld-ervaring stuit nie
Nie eers die swaar reën wat vandeesweek in die Wes-Kaap uitgesak het, kon 2026 se gr 12 Afrikaanse Huistaal klas van Hoërskool Bredasdorp keer ...Laerskool Noord-Eind redenaars praat hul pad na sukses
Laerskool Noord-Eind is besonder trots op die leerders wat onlangs aan die Oppietong af Redenaarskompetisie deelgeneem het. Julle selfvertroue, voorbereiding en uitstekende spreekvaardighede het ...Hoër Landbouskool Boland ryers trap hul pad na sukses by Bergfietsliga
Die afgelope naweek het Hoër Landbouskool Boland ryers die stof laat staan by Rhebokskloof tydens die 3de Skole Bergfietsliga, en weereens gewys van watter ...









































