AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Cannons Creek return from Grade 4-6 Camp

  • Laerskool Verkenner is expanding

  • Netbal prestasie vir Laerskool Noord-Eind

  • LS Truida Kestell leerder is gekies om Suid-Afrika in Hong Kong te Verteenwoordig

  • Western Cape swimming team results from Huguenot Primary School


Laerskool Noord-Eind

Home›Regional News›Western Cape›Boland›Category: "Laerskool Noord-Eind"
  • BolandLaerskool Noord-EindRegional NewsWestern Cape

    Netbal prestasie vir Laerskool Noord-Eind

    By Karien Frans
    6th May 2026
    Hierdie dogters van Laerskool Noord-Eind verteenwoordig tans die Wynland-Sentraal netbalspan. Hulle neem Saterdag, 9 Mei deel aan die Kaapse Wynlandproewe by Laerskool Eikestad.
    Read More
  • BolandLaerskool Noord-EindRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Noord-Eind leerder presteer in hokkie

    By Karien Frans
    28th April 2026
    Laerskool Noord-Eind leerder Mishra Booysen (Gr6) is gekies om die dogters Boland Pinotage Streekspan te verteenwoordig. Sy gaan van 28 Junie – 1 Julie ...
    Read More
  • BolandLaerskool Noord-EindRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Noord-Eind rugbyspelers presteer

    By Karien Frans
    28th April 2026
    Baie geluk aan die volgende rugbyspelers wat deurgedring het na die volgende rondte van WP-proewe! Dit is ‘n teken van julle harde werk en ...
    Read More
  • BolandLaerskool Noord-EindRegional NewsWestern Cape

    LS Noord-Eind skaakspelers neem deel aan die “Cape Winelands Prestige”toernooi

    By Andreneza Damonse
    13th April 2026
    Die volgende leerders van Laerskool Noord – Eind het deelgeneem aan die “Cape Winelands Prestige”-toernooi: Ruan Beukes ( medalje vir 5de plek by o.7 ...
    Read More
  • BolandLaerskool Noord-EindRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Noord-Eind Tweekamp sterre skitter

    By Andreneza Damonse
    13th March 2026
    Baie geluk aan Daniel Terblanche en Dianiel Terblanche leerders van Laerskool Noord -Eind  ,wat opgeneem is in die Boland Tweekampspan wat aan die SA ...
    Read More
  • BolandLaerskool Noord-EindRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Noord -Eind redenaars laat die tonge klap

    By Andreneza Damonse
    5th March 2026
    Laerskool Noord- Eind is baie trots op al ons graad 2-7 leerders wat Maandag aan Laerskool Noord-Eind se interne redenaars deelgeneem het. Baie geluk ...
    Read More
  • BolandLaerskool Noord-EindRegional NewsWestern Cape

    Mini-krieket pret vir Laerskool Noord-Eind se jong spelers 

    By Elandri Bester
    26th February 2026
    Laerskool Noord-Eind se o.7 tot o.9 mini-krieketspelers het Saterdag, 21 Februarie 2026, deelgeneem aan Worcester Primêr se mini-krieketdag.Dit was ‘n dag vol krieket en ...
    Read More
  • BolandLaerskool Noord-EindRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Noord-Eind leerders neem deel aan skaakproewe

    By Elandri Bester
    23rd February 2026
    Die volgende leerders van Laerskool Noord-Eind het Saterdag, 14 Februarie 2026, aan die Kaapse Wynland skaakproewe deelgeneem: Ruan Beukes Rian Beukes Nelio van Blerk ...
    Read More
  • BolandLaerskool Noord-EindRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Noord-Eind speel krieket teen Hugenote

    By Elandri Bester
    18th February 2026
    Laerskool Noord-Eind se o.11A- en o.13A-krieketspanne het Saterdag, die 14de Februarie, in ’n opwindende en mededingende vriendskaplike wedstryd teen Laerskool Hugenote te staan gekom, ...
    Read More
  • BolandLaerskool Noord-EindRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Noord-Eind speel krieket teen Gericke

    By Elandri Bester
    17th February 2026
    Laerskool Noord-Eind se krieketmanne het Woensdag, die 11de Februarie, teen Gericke gespeel. Krieket o/11B: Gericke kolf eerste en teken 110 lopies aan in hulle ...
    Read More
  • BolandLaerskool Noord-EindRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Noord-Eind se atlete neem deel aan Sentraal-Boland Byeenkoms

    By Elandri Bester
    17th February 2026
    Die afgelope naweek het 10 van Laerskool Noord-Eind se atlete aan Sentraal-Boland atletiekbyeenkoms op Dal Josaphat deelgeneem. Baie geluk aan die volgende atlete wat ...
    Read More
  • BolandLaerskool Noord-EindRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Noord-Eind hou n Spoed-dubbels Tennisaand

    By Elandri Bester
    16th February 2026
    Laerskool Noord-Eind se Spoed-Dubbels Tennisaand was ’n reuse sukses! Met kinders en ouers wat saam in spanne gespeel het, was daar lag, energie, goeie ...
    Read More
  • BolandLaerskool Noord-EindRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Noord-Eind atlete neem deel aan Neelsie Atletiekbyeenkoms

    By Elandri Bester
    13th February 2026
    Laerskool Noord-Eind se atlete het Woensdag, 11 Februarie 2026 deelgeneem aan die Neelsie Atletiekbyeenkoms in Stellenbosch en het uitstekend gevaar! Riley Williams – 3de ...
    Read More
  • BolandLaerskool Noord-EindRegional NewsWestern Cape

    Tennis prestasie vir Laerskool Noord-Eind

    By Karien Frans
    7th January 2026
    Laerskool Noord-Eind o.11-dogters, o.12-seuns en -dogters het van Donderdag, 4 Desember tot en met Saterdag, 6 Desember deelgeneem aan die Six Gun Summer School ...
    Read More
  • BolandLaerskool Noord-EindRegional NewsWestern Cape

    Ruitersport prestasie vir Laerskool Noord-Eind

    By Karien Frans
    7th January 2026
    Laerskool Noord-Eind ruiter Abigail het 4 tot 6 Desember deelgeneem aan Tulbagh skou,sy het puik presteer. Sy het 1ste plasing, uit 9 ruiters, ontvang ...
    Read More
  • BolandLaerskool Noord-EindRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Noord-Eind Sprintgala was en groot fees

    By Andreneza Damonse
    17th November 2025
    Laerskool Noord-Eind  Sprintgala was een groot fees. Baie dankie aan die skole wat deelgeneem het en puik kompetisie verseker het. Ons is trots op ...
    Read More
  • BolandLaerskool Noord-EindRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Noord-Eind gholfspanne het weer die gholfbaan in Wellington aangedurf

    By Andreneza Damonse
    17th November 2025
    Laerskool Noord – Eind gholfspanne het die afgelope Vrydag, met lieflike herfs weer, die gholfbaan in Wellington aangedurf. Dankie aan elkeen wat gespeel het ...
    Read More
  • BolandLaerskool Noord-EindRegional NewsWestern Cape

    LS Noord-Eind atlete het aan die Cherry-Time atletiekbyeenkoms deelgeneem

    By Andreneza Damonse
    17th November 2025
    Laerskool Noord- Eind atlete het Dinsdag, 11 November aan die Cherry-Time atletiekbyeenkoms deelgeneem en het hulle uitstekend van hul taak gekweit! 70m hekkies seuns ...
    Read More
  • BolandLaerskool Noord-EindRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Noord-Eind atlete presteer puik by die Curro Podium

    By Charl Paulse
    30th October 2025
    Laerskool Noord-Eind atlete het deelgeneem aan Curro Podium. Ons atlete het puik gevaar en die volgende uitslae opgelewer: – Joané Malherbe: 200m Hekkies, Dogters ...
    Read More
  • BolandLaerskool Noord-EindRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Noord-Eind redenaars presteer uitstekend

    By Charl Paulse
    22nd October 2025
    Baie geluk aan die volgende redenaars van Laerskool Noord-Eind wat uitstekend presteer! Lizé Engels neem op 4 Oktober aan die finaal van Podiumpret deel. ...
    Read More
  • BolandLaerskool Noord-EindRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Noord-Eind leerder ingesluit in die WP o.12 Rugbyspan

    By Charl Paulse
    30th September 2025
    Stefaan Lötter van Laerskool Noord-Eind is ingesluit in die WP o.12 Rugbyspan. Baie geluk Stefaan en sterkte met die voorbereiding vir die toernooi in ...
    Read More
  • BolandLaerskool Noord-EindRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Noord-Eind leerder presteer by die Kansvatter Redenaars

    By Charl Paulse
    30th September 2025
    Baie geluk aan Corné Rabie van Laerskool Noord-Eind wat ‘n A-Simbool by die semi-finaal van Kansvatter Redenaars ontvang het. Welgedaan!  
    Read More
  • BolandLaerskool Noord-EindRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Noord-Eind o.12 netbal en rugbyspan neem deel aan die Marius Schoeman-toernooi

    By Charl Paulse
    30th September 2025
    Laerskool Noord-Eind se o.12-netbalspan en o.12 7’s rugbyspan het aan die Marius Schoeman-toernooi by Hoërskool Gimnasium deelgeneem. Ons kinders het in al hulle wedstryde ...
    Read More
  • BolandLaerskool Noord-EindRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Noord-Eind gimnaste kwalifiseer vir die SA Kampioenskappe

    By Charl Paulse
    30th September 2025
    Die volgende leerders van Laerskool Noord-Eind het aan die Artistiese Gimnastiek, WP kampioenskappe in Saldanha deelgeneem: Kayleigh Sander: sy kwalifiseer om aan die SA ...
    Read More
  • BolandLaerskool Noord-EindRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Noord-Eind o.13A 7’s rugbyspan gekroon as die 2025 RSD Phillip Snyman 7’s Kampioen

    By Charl Paulse
    30th September 2025
    Laerskool Noord-Eind se o.13 A 7’s rugbyspan het deelgeneem aan die RSD Phillip Snyman 7’s toernooi in Stellenbosch. Uitslae: Wen teen Gordonsbaai Wen teen ...
    Read More
  • BolandLaerskool Noord-EindRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Noord-Eind se leerders het verskeie kinderverhale laat lewe

    By Karien Frans
    10th September 2025
    Laerskool Noord-Eind se leerders het  verskeie kinderverhale laat lewe met hulle ongelooflike uitrustings. Al wil ons elkeen beloon vir hulle moeite en idees, kon ...
    Read More
  • BolandLaerskool Noord-EindRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Noord-Eind hokkie uitslae

    By Andreneza Damonse
    21st August 2025
    ń Groep van Laerskool Noord-Eind  hokkiedogters het gister wedstryde by La Rochelle gespeel. Die wedstryde was opwindend en die dogters het hulle goed van ...
    Read More
  • BolandLaerskool Noord-EindRegional NewsWestern Cape

    Die koor van Laerskool Noord-Eind se totsiens aan onderwyser

    By Andreneza Damonse
    25th July 2025
    Die koor van Laerskool Noord -Eind  het vandag afskeid geneem van Juffrou Annerienne. Sy is vanoggend bederf met n partytjie tydens koor oefening.  
    Read More
  • BolandLaerskool Noord-EindRegional NewsWestern Cape

    Alumni van Laerskool Noord-Eind maak skool trots

    By Andreneza Damonse
    18th July 2025
    Twee oud-leerders van Laerskool Noord-Eind, Mickyle Booise en Jeneall Davids, is na afloop van die Cravenweek ingesluit in die SA A-skolespan.  
    Read More
  • BolandLaerskool Noord-EindRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Noord-Eind danser presteer

    By Andreneza Damonse
    23rd May 2025
    Baie geluk aan Laerskool Noord-Eind  leerder Mia-Mari Ackerman wat met ‘n hoë aanbeveling haar graad 3 eksamen vir moderne dans geslaag het.
    Read More
  • BolandLaerskool Noord-EindRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Noord-Eind leerders neem deel aan die film produksie

    By Andreneza Damonse
    23rd May 2025
    Mia-Mari Ackerman en Anton Burger leerders van Laerskool Noord-Eind het tydens die April vakansie aan Novikidz se “ Introduction to acting for film and ...
    Read More
  • BolandLaerskool Noord-EindRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Noord-Eind redenaars vaar puik

    By Andreneza Damonse
    23rd May 2025
    Die volgende leerders van Laerskool Noord-Eind het laas kwartaal deelgeneem aan die eerste ronde van Podiumpret Redenaars: Corné Rabie Nicolaas Loubser Mia-Mari Ackerman Lizé ...
    Read More
  • BolandLaerskool Noord-EindRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Noord-Eind danser presteer uitstekend

    By Charl Paulse
    20th May 2025
    Baie geluk aan Lizé Engels van Laerskool Noord-Eind wat aan die DANCE WORLD CUP SA DANS- KAMPIOENSKAPPE, te Kraaifontein deelgeneem. Met lang, harde oefensessies ...
    Read More
  • BolandLaerskool Noord-EindRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Noord-Eind musiekleerders presteer

    By Charl Paulse
    20th May 2025
    Baie geluk aan die onderstaande leerders van Laerskool Noord-Eind met hul puik uitslae: Gustave Nel het sy graad 1 Trinity klavier eksamen goed geslaag ...
    Read More
  • BolandLaerskool Noord-EindRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Noord-Eind netbalspeler skitter

    By Charl Paulse
    20th May 2025
    Baie geluk aan Alma Nel, o.11, wat deurgedring het na die finale rondte Kaapse Wynland netbalproewe. Sy speel het in die finale rondte proewe ...
    Read More
  • BolandLaerskool Noord-EindRegional NewsWestern Cape

    Radikale Redenaars prestasie vir Laerskool Noord-Eind

    By Charl Paulse
    20th May 2025
    Laerskool Noord-Eind is baie trots aan die volgende leerders wat aan Radikale Redenaars deelgeneem het: Corné Rabie (graad 6) Mia-Mari Ackerman (graad 4) Mienke ...
    Read More
  • BolandLaerskool Noord-EindRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Noord-Eind rugbyspelers deur na die finale rondte WP proewe

    By Charl Paulse
    20th May 2025
    Baie geluk aan hierdie ses seuns van Laerskool Noord-Eind wat vandag aan die finale rondte WP rugbyproewe deelneem. Francois Gouws Francois Nel Ashwin Johannes ...
    Read More
  • BolandLaerskool Noord-EindRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Noord-Eind skaakspelers presteer

    By Charl Paulse
    20th May 2025
    Baie geluk aan die volgende 3 leerders van Laerskool Noord- Eind wat aan die Bolandproewe vir skaak, in Worcester deelgeneem het. Ons is baie ...
    Read More
  • BolandLaerskool Noord-EindRegional NewsWestern Cape

    Spog atletiek prestasies vir Laerskool Noord-Eind

    By Karien Frans
    16th April 2025
    Laerskool Noord-Eind Theolin Edwards het die afgelope naweek in Germiston aan die SA Atletiek Kampioenskappe deelgeneem. Theolin het ‘n 5de plek vir sy gewigstoot, ...
    Read More
  • BolandLaerskool Noord-EindRegional NewsWestern Cape

    Ballet prestasie vir Laerskool Noord-Eind

    By Karien Frans
    16th April 2025
    Laerskool Noord-Eind leerders Anlia Bothma, Amoré Joubert, Annemé Odendaal en Kara Strydom slaag hul Pre-Primary Royal Academy of Dance Ballet. Cari Louw en Mienke ...
    Read More
1 2

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

Some people call it school news. We call it awsum.

Africa’s premier school network offers a multi-tiered communication platform to schools that include: The AWSUM Newspaper, AWSUM App for Schools, the 24/7 school news website and AWSUM Clashes.

 

 

Our ‘awsumness’ includes: New technology and media, an income opportunity that will be your biggest source of income outside of school fees and a new perspective on school news on one of Africa’s fastest growing school news platforms

© 2025 Awsum News.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us