Laerskool Noord-Eind leerder presteer in hokkie
ADVERTISEMENT
Laerskool Noord-Eind leerder Mishra Booysen (Gr6) is gekies om die dogters Boland Pinotage Streekspan te verteenwoordig. Sy gaan van 28 Junie – 1 Julie aan ‘n streekstoernooi deelneem wat in die Paarl plaasvind. Baie geluk, Mishra.










