Welkom Gimnasium ruiter presteer uitstekend
ADVERTISEMENT
Welkom Gimnasium se Luané Erasmus, het weer bewys wat in haar steek. As ’n trotse Stone Park Stables-ruiter het sy haar mooiste blazer en das gekies – die een waarop sy die trotsste is – en dit met styl en selfvertroue gedra.
Sy het deelgeneem in Wesselsbron en behaal die volgende uitslae:
3 x Eerste plekke in FS Qualifying:
- Dressage
- Working Equitation
- Ruiter van haar klas
Ons is baie trots op jou!










