Hoërskool Driehoek ruiter presteer uitstekend
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Kayla Heyns (Gr. 8 ) van Hoërskool Driehoek wat op 17 Mei aan die SANESA Gauteng & Sedibeng Q3-skouspring deelgeneem het.
Kayla het uitstekend gevaar en die volgende plekke behaal:
- 6de plek uit 26 ruiters
- 8ste plek uit 22 ruiters












