Laerskool Orion ruiter presteer
ADVERTISEMENT
Laerskool Orion ruiter Megan McMaster (Gr. 6.3) het op Sondag, 5 Mei 2024 aan die “Citè Equestrian Winter Show” deelgeneem. Sy behaal:
- 1ste plek (wenner) in die 50cm Speed Class met Azamar
- 1ste plek (wenner) in die 60cm Two Phase met Redora
- 3de plek met die 60cm Two Phase met Azamar
- 1ste plek (wenner) in die 70cm Speed Class met Redora













