Hoërskool Transvalia atlete presteer by die gewilde aflosbyeenkoms
ADVERTISEMENT
Hoërskool Transvalia trotseer die koue by Menlo se aflos! Op 15 Mei het Valia vir die eerste keer aan die gewilde aflosbyeenkoms by Hoërskool Menlopark deelgeneem – een van die grootste van sy soort in Suid-Afrika. Drie Valia-spanne het uitstekend presteer en waardevolle blootstelling opgedoen wat beslis tot toekomstige groei sal bydra.












