Hoërskool Hans Strijdom atlete glimlag breed oor hul ASA punte
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende atlete wat gedurende die atletiekseisoen, meer as 800 punte op die ASA-tabel behaal het.

Voor: Cara Louw (903) en Jayden Enslin (800) Agter: Pieter Harmse (835), Zander Law (820), Janneman Benson (864) en Marcus van der Walt (820)









