Tag: Atletiek
-
Hoërskool Garsfontein hoogspring gekies vir Afrika-Kampioenskap
Die Hoërskool Garsfontein se twee hoogspringers, Brian Raats en Mia Janse van Rensburg, is albei in die Suid-Afrikaanse senior-atletiekspan ingesluit wat van 8 tot 12 Junie ... -
Hoërskool Ermelo atlete blink uit tydens ASA-aflos-kampioenskappe
Hoërskool Ermelo atlete blink uit tydens ASA-aflos-kampioenskappe. Op 29 en 30 April het vier Errie-atlete aan die ASA-aflos-kampioenskap in Sasolburg deelgeneem. Hoërskool Ermelo is besonder trots ... -
Bethlehem Voortrekker Atletiek prestasies
Bethlehem Voortrekker Atletiek SASAPD kampioenskappe prestasies: Dubbele goud om Kristiaan se nek gehang! Kristiaan Klopper is die nuwe o.20 Suid Afrikaanse kampioen en rekordhouer in diskus ... -
HS Garsfontein atleet verbeter Afrika-Rekord tydens ASA Grand Prix-Byeenkoms
Die Hoërskool Garsfontein hoogspringer, Mia Janse van Rensburg, het ook aan die senior-byeenkoms deelgeneem en ‘n tweede plek met ‘n sprong van 1.75m behaal. Dit plaas ... -
Hoërskool Witteberg atlete ingesluit in SA Skole Atletiekspan
Twee Hoërskool Wittebergers, Amy Koté (o.15) en Leozé Lottering (o.15) is albei ingesluit in die COSSASA span span wat 8 – 11 Mei 2022 aan die ... -
Hoërskool Zwartkop atlete hou aan presteer
Hoërskool Zwartkop atlete hou aan presteer! Rico Coetzer en Li-Mari Dekker is twee Zwarrie-atlete wat gekies is om vanjaar aan die COSSASA kampioenskappe deel te neem. ... -
Laerskool Taalfees atlete skitter by SA’s
Laerskool Taalfees se atlete het helder geskitter by SA’s. Welgedaan en die skool is baie trots op al die atlete. Mikyli, 7de hoogspring Riaan, 7de 1200m ... -
Nico Malan HS athletes excel at the ASA Athletics National Champs
Nico Malan High School are so proud of our 3 athletes with their great results at the ASA Athletics National Championships. Minandi Venter: 14th in Long ... -
Laerskool Montagu SA Atletiekkampioenskappe
SA Atletiekkampioenskappe Die Monties maak geskiedenis met vyf atlete wat kwalifiseer om aan die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe in Potchefstroom te gaan deelneem. Tydens die byeenkoms het hulle ... -
Hoërskool Jim Fouché trap oor die wenstreep met atletiek
Hoërskool Jim Fouché trap oor die wenstreep met atletiek: HS SA’s in Germiston 11 Atlete van Hoërskool Jim Fouché gaan neem deel aan die Hoërskool SA’s ... -
Laerskool Truida Kestell leerder haal die COSSASA Nasionale atletiekoefengroep
Carla Britz van Truida Kestell Skool in Bethlehem is verkies tot die COSSASA Nasionale atletiekoefengroep vir die 800m en die 1500m. Hierdie span neem in Mei ... -
Kranige atleet van Die Hoërskool Brandwag behaal ‘n tweede plek by SA’s
Kara Fourie, kranige atleet van Die Hoërskool Brandwag, behaal ‘n tweede plek in die dogters 0.16, 1 500m hindernis by die SA-atletiek kampioenskappe. Brandwag is trots ... -
Hexrivier Opvoedkundige Sentrum leerder gekroon as SA Gewigstoot Kampioen
Ons is so trots op Philip Viljoen, graad 4 leerder van Hexrivier Opvoedkundige Sentrum. Philip het die afgelope atletiekseisoen as volg gevaar in seuns O/10 gewigstoot: ... -
5 Medaljes vir Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria SA atlete
Baie geluk aan die 16 Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria seuns en drie oud-Affies wat tussen Woensdag en Saterdag aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskap-byeenkoms te Potchefstroom deelgeneem het. ... -
Hoërskool Ferdinand Postma se ongelooflike SA atletiek medalje-oes
Ongelooflike medalje-oes tydens SA Skole Atletiekkampioenskappe in Germiston en SA 0.16, 0.18 En 0.20 Kampioenskappe 2022 In Potchefstoom Hoërskool Fichardpark se atlete het geskitter tydens die ... -
Goud en ‘n nuwe rekord vir Bethlehem Voortrekker atlete
ASA atletiek: Goud en ‘n nuwe rekord vir Bethlehem Voortrekker Hoërskool se Carise! Carise van Rooyen het deelgeneem aan die ASA Atletiek Kampioenskappe. Sy het Goud ... -
Hoërskool Witteberg atlete atletiek SA Kampioene
ASA SA KAMPIOENSKAPPE 2022: Baie geluk aan die volgende Hoërskool Witteberg leerders wat aan die ASA SA kampioenskappe deelgeneem het en weereens puik prestasies gelewer het. ... -
Paul Roos Gymnasium shines at the ASA National Track and Field Championship
Paul Roos Gymnasium had 11 athletes representing Boland at the ASA u/16, u/18 and u/20 National Track & Field Championships held at the NWU McArthur Athletics ... -
Laerskool Louis Leipoldt atlete presteer by SA Kampioenskappe
Daar was 9 atlete van Laerskool Louis Leipoldt wat gekwalifiseer het vir die SA Kampioenskappe wat op Potchefstroom plaas gevind het op 25 en 26 Maart. ... -
Hoërskool Grens atlete haal Oos-Kaap span
Hoërskool Grens atlete haal Oos-Kaap span. Die volgende atlete is tot die Oos-Kaap atletiekspan verkies. Hierdie span sal 17-19 Maart 2022 aan die Suid-Afrikaanse atletiekkampioenskappe in ... -
Provinsiale Atletiek Laerskool Thabazimbi
Laerskool Thabazimbi Provinsiale Atletiek Peter Mokaba Stadion Polokwane. Vrydag 4 Maart het ‘n klompie van Laerskool Thabazimbi se atlete aan die Provinsiale Atletiekbyeenkoms by die Peter ... -
HS Aliwal-Noord atlete presteer by die ASA Nasionale atletiekbyeenkoms
Tydens die vakansie het 6 van ons atlete aan die ASA Nasionale atletiekbyeenkoms in Potchefstroom gaan deelneem. Hierdie byeenkoms word deur al die provinsies in die ... -
Hoërskool Rustenburg atlete presteer by die ASA kampioenskap
Die Rustie-atlete het uitstekende prestasies gelewer tydens 31 Maart – 2 April 2022 by die ASA-kampioenskap te Potchefstroom. Elze Engelbrecht: Skyfwerp (D16) ... -
LS Courtrai atlete presteer by die SA Atletiekkampioenskappe
3 Atlete van Laerskool Courtrai het vanaf 25 Maart aan die SA Atletiekkampioenskappe in Potchefstroom deelgeneem en al 3 het puik gevaar: Janke de Necker (graad ... -
Hoërskool Nelspruit se atletieksterre eindig die seisoen met nog VYF nasionale medaljes
NHS se atletieksterre eindig die seisoen met nog VYF nasionale medaljes! Atletiek Suid-Afrika se nasionale kampioenskappe vir atlete onder 16, 18 en 20, het vanjaar (31 ... -
Hoërskool PJ Olivier ASA kampioenskappe uitblinkers
Kwakho Mzizi en Bianca Schoonbee het die afgelope paar dae aan die ASA Baan- en Veldkampioenskappe in Potchefstroom deelgeneem. Kwakho het in die 100m en die ... -
Laerskool Hugo Rust SA atletiek kampioene
Laerskool Hugo Rust se atlete het ongelooflik goed gevaar tydens die SA skole Atletiekbyeenkoms in Potchefstroom. Hulle behaal die volgende uitslae in Noordwes: Jacobus van der ... -
Laerskool Olifantsvallei atletiek uitslae
Laerskool Olifantsvallei is besonder trots op Charl Marais wat tydens die Wes-Boland Atletiekbyeenkoms puik gevaar het. Hy behaal ‘n algehele 4de plek in Diskus en 7de ... -
Agt HS Ermelo atlete by SA Skole Atletiek Kampioenskappe
SA Skole Atletiek Kampioenskappe. Vanaf 16-18 Maart het agt atlete van Hoërskool Ermelo aan die SA Skole Atletiek Kampioenskappe te Germiston deelgeneem. Die Errie-atlete het aan ... -
Hoërskool Aliwal-Noord Atletiek ASA Vrystaatkampioenskappe
Hoërskool Aliwal-Noord Atletiek ASA Vrystaatkampioenskappe. Die afgelope naweek het ons atlete aan die ASA Vrystaatkampioenskappe in Bloemfontein gaan deelneem. Die kompetisie was baie sterk en ons ... -
Atlete hou Hoërskool Diamantveld se naam hoog
Baie geluk aan die volgende atlete wat gaan deelneem aan die Suid-Afrikaanse Skole Atletiek Kampioenskappe van 16-19 Maart 2022 in Germiston. Julle hou Hoërskool Diamantveld se ... -
Die Hoërskool Garsfontein atletiekspan het ‘n trotse rekord
Die Hoërskool Garsfontein se atletiekspan het ‘n trotse rekord wat oor etlike jare strek in die NWU Super Interhoër asook die Pretoria A-bond Interhoër. Die Garsies ... -
Hoërskool Bellville-atlete skitter
Hoërskool Bellville-Atlete skitter by Wes-Kaap-Kampioenskappe Carla Esterhuysen en Jian Louw (beide graad 9) is verkies tot die Wes-Kaapspan wat vanaf 15-18 Maart in Germiston, Gauteng, aan ... -
Hoërskool Bellville maak geskiedenis en wen MTBS
Hoërskool Bellville, wat vanjaar sy 85ste bestaansjaar vier, het die MTBS-interskoleatletiekbyeenkoms met twee punte gewen. Hoërskool Bellville het 25 jaar gelede laas die byeenkoms gewen en ... -
Hoërskool Brackenfell spog vanjaar met 24 WP-atlete
Hoërskool Brackenfell spog vanjaar met 24 WP-atlete. Alycia de Klerk Aiden McKenzie Tatum Pretorius Nathan Fillis Carli Neethling Nicholas Kilian Antoinette Marx Annique Louw Charlton Titus ... -
Hoërskool Douglas atletiek prestasies
Hiermee Hoërskool Douglas se SA Atlete wat aan die SASA byeenkomste in Germiston en Potchefstroom gaan deelneem: Ernine Erasmus (Laerskool) Caleb Fisher (Hoërskool) Carli Eveleigh (Laerskool) ... -
Laerskool Hartenbos Dolfyn-atlete haal Wes-Kaap atletiekspan
Hierdie Laerskool Hartenbos Dolfyn-atlete is opgeneem in die Wes-Kaap atletiekspan en gaan deelneem aan die SASA Skole Atletiekkampioenskappe in Potchefstroom vanaf 24-26 Maart 2022. -
Hoërskool Vredendal kwartaal 1 hoogtepunte
Hoërskool Vredendal het 11 atlete na die Boland byeenkoms te Paarl gestuur om vir Noordwes te verteenwoordig: Van daardie 11 atlete het 6 gekwalifiseer vir die ... -
Laerskool Gene Louw-atlete oppad na SA’s
Laerskool Gene Louw se WP-Atlete het Saterdag 12 Maart aan die Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe deelgeneem. WP, Boland en SWD het teen mekaar te staan gekom om die ...