Potch Klerksdorp and surrounds
-
Curro Klerksdorp Primary School Prefect Body 2024
Congratulations to our newly elected Primary School Prefect Body All the best for 2024 -
Laerskool La Hoff is baie trots op elke Hoffie wat in 2023 hard gewerk het
Laerskool La Hoff is baie trots op elke Hoffie wat in 2023 hard gewerk het. Elke leerder ontvang erkenning en word raakgesien vir hulle ... -
Curro Klerksdorp High School 2024 Head Prefects
Congratulations to Curro Klerksdorp High School 2024 Head Prefects. Natasha Langa (Deputy Head Girl), Lesedi Mahole (Head Girl), Mr. Bekker (Head of High School, ... -
Laerskool ML Fick atleet presteer in landloop
Baie geluk aan Jeanlo Beckley o.10 wat gekies is vir ACNW- span wat aan die Suid-Afrikaanse Landloop kampioenskappe, 16 September in Port-Elizabeth deelneem. Ons ... -
Laerskool Goudkop Boogskietspan haal die Noordwes-span
Laerskool Goudkopp boogskuts Juvan van der Berg en Juan Bezuidenhout is aangewys as deel van die Noordwes span in Boogskiet. Baie geluk ons is ... -
Leerders verteenwoordig Laerskool Goudkop in skolehengel
Die volgende leerders is aangewys om aan die Champ of Champs te gaan deelneem en Laerskool Goudkop gaan verteenwoordig in die Skole-hengel kompetisie. Taylor ... -
A Shining performance by Curro Klerksdorp at the create national youth theatre festival
A Shining Performance! Curro Klerksdorp’s school play took the spotlight this weekend at the weekends Curro Create National Youth Theatre Festival Play Festival, and ... -
Hoër Volkskool Potchefstroom leerder verwerf kleure in E-sport
Martin Venter, graad 10-leerder van Hoër Volkskool Potchefstroom het sy Protea-kleure verwerf in E-sport. Hartlik geluk ons is baie trots op jou prestasie. -
Hoër Volkskool Potchefstroom swemmers het uitsonderlik presteer
Twee Hoër Volkskool Potchefstroom-swemmers het uitsonderlik presteer by onderskeidelik die Suid-Afrikaanse kampioenskappe in Somerset-Wes, en die TUKS NTS Gala, aangebied by Curro Hazeldean. Francois ... -
Hoër Volkskool Potchefstroom skuts is ingesluit in die Noordwesspan
Ses van Hoër Volkskool Potchefstroom se skuts is ingesluit in die Noordwes-span, wat later in die jaar aan die SA’s gaan deelneem: -
Hoër Volkskool Potchefstroom personeel wen by “National Teachers Awards”.
Hoër Volkskool Potchefstroom personeel wen by “National Teachers Awards”. National Teachers Awards. Volkies se skoolhoof, meneer Terry Nicholenas, en mevrou Uvalde Swanepoel, senior Wiskunde-onderwyser, ... -
Toekennings stroom in vir Hoër Volkskool Potchefstroom produksies
“Die Laastes”, een van twee produksies van Hoër Volkskool Potchefstroom, het onlangs opgetree het by die FAK/Allegretto-toneelfees in Springs, en met skitterende uitslae weg ... -
Hoër Volkskool Potchefstroom fietsryers verteenwoordig Noordwes
Ses van Hoër Volkskool Potchefstroom se fietsryers, het op 22 Julie deelgeneem aan die SA National XCO-kampioenskappe, by Cascades, in Pietermaritzburg, waar hulle Noordwes ... -
Laerskool Baillie Park Hoofleiers vir Kwartaal 3
Laerskool Baillie Park kies Kwartaal 3 Leiers. Baie geluk aan die volgende leerders Hoofmeisie: Helét van Zyl Onderhoofmeisie: Dané du Koker Hoofseun: Wihan Strydom ... -
Laerskool Baillie Park is trots op hul boogskiet wenners
Laerskool Baillie Park Boogskiet het Saterdag, 22 Julie, die interskole kompetisie by Laerskool Rustenburg gewen. Hierdie is n baie groot prestasie! Die totale telling ... -
Laerskool Goudkop redenaars dring deur na die ATKV Rondte 2
Laerskool Goudkop Redenaars dring deur na ATKV Rondte 2 . Wegedaan aan al ons leerders ! Miane Randall, Carolize Engelbrecht, Danike Lemmer, Reuben Van ... -
Laerskool Goudkop boogskiet skutte vaar puik
Laerskool Goudkop boogskiet vaar baie goed. Ons is baie trots op julle. -
Laerskool Goudkop redenaars laat die tonge klap
Laerskool Goudkop Redenaars vaar puik by Redenaarskompetisie. Carmi Lemmer behaal ‘n 2de plek in haar ouderdomsgroep en Adriaan de Beer ‘n 3de plek gedurende die ... -
Filmit Festival 2023 – Finalists announced
Paul Roos Gymnasium initiated the Filmit Festival during the height of the Covid pandemic in 2021. In 2023 this festival will be hosted for ... -
Laerskool Mooirivier leerders vaar uitstekend in kwartaal twee
Laerskool Mooirivier leerders vaar uitstekend in kwartaal twee. Kore: Albei kore ontvang Goud by die ATKV Applous streeksfees in Mei. Asook Goud vir die ... -
Die Laerskool Baillie Park Bergfietsklub vaar uitstekend
Die Laerskool Baillie Park Bergfietsklub het die naweek, 3 Junie 2023, deelgeneem aan die FS & NW XCO Kampioenskappe by Koedoeslaagte. Baie geluk aan ... -
Laerskool Baillie Park Boogskietspan is tops
Saterdag, 3 Junie 2023 het die Laerskool Baillie Park Boogskiet aan Laerskool Vastrap se Interskole Boogskietkompetisie deelgeneem. Gehard Maritz een van Baillies se Graad ... -
Saints Christian School learners recieved excellent results at Eisteddfod
Excellence at Eisteddfod. Saints Christian School would like to congratulate all our learners on their excellent results at Potchefstroom Gimnasium’s annual Eisteddfod. This prestigious ... -
Laerskool Goudkop is baie trots op hul sport en kuluur presteerders
Laerskool Goudkop is baie trots op hul sport en kultuur presteerders. Nathan Cripps en Ethan Gibbons is verkies tot die o.12B Luiperdspan! Baie geluk julle ... -
Laerskool La Hoff leerders vaar uitstekend in sport en kultuur
Hiermee Laerskool La Hoff se sport sterre: Eerste Rugbyspan: Eerste netbalspan: Eerste Tennisspan: Luiperds Rugbyspan: Jandré Swanepoel (o.12), Juandre S.teenkamp (o.12), Lafras Visser (o.12), ... -
Laerskool Saamtrek skitter tydens Super 12
Laerskool Saamtrek se rugbyspanne is aangewys as die Super 12-wenners tydens die Super 12-reeks op 19 April 2023 te Camp Discovery. Hulle behaal ‘n ... -
Gr 2 leerder is Laerskool Baillie Park se top boogskut
Gr.2 leerder is Baillies se top skut. Hierdie jaar het Baillies Boogskiet besluit om ‘n Welpie-span te begin. Dit is vir skuts in Graad ... -
Volkies vs Gimmies – Volkie se eerstespan seunshokkiekaptein en afrigter gesels met AWSUM
AWSUM gesels met, eerstespan seunshokkiekaptein van Volkies oor hulle seisoen en die kragmeting wat voorlê, ons gesels ook met die afrigter. Lees die spesiale ... -
Volkies vs Gimmies – Gimmies se eerstespan seunshokkiekaptein en afrigter gesels met AWSUM
AWSUM gesels met, eerstespan seunshokkiekaptein van Gimmies oor hulle seisoen en die kragmeting wat voorlê, ons gesels ook met die afrigter. Lees die spesiale ... -
Volkies vs Gimmies – Volkies se eerstespan dogtershokkiekaptein en afrigter gesels met AWSUM
AWSUM gesels met, eerstespan dogtershokkiekaptein van Volkies oor hulle seisoen en die kragmeting wat voorlê, ons gesels ook met die afrigter. Lees die spesiale ... -
Volkies vs Gimmies – Gimmies se eerstespan dogtershokkiekaptein en afrigter gesels met AWSUM
AWSUM gesels met, eerstespan dogtershokkiekaptein van Gimmies oor hulle seisoen en die kragmeting wat voorlê, ons gesels ook met die afrigter. Lees die spesiale ... -
Volkies vs Gimmies – Volkies se eerstespan netbalkaptein en afrigter gesels met AWSUM
AWSUM gesels met, eerstespan netbalkaptein van Volkies oor hulle seisoen en die kragmeting wat voorlê, ons gesels ook met die afrigter. Lees die spesiale ... -
Volkies vs Gimmies – Gimmies se eerstespan netbalkaptein en afrigter gesels met AWSUM
AWSUM gesels met, eerstespan netbalkaptein van Gimmies oor hulle seisoen en die kragmeting wat voorlê, ons gesels ook met die afrigter. Lees die spesiale ... -
Volkies vs Gimmies – Volkies se eerstespan rugbykaptein en afrigter gesels met AWSUM
AWSUM gesels met, eerstespan rugbykaptein van Volkies oor hulle seisoen en die kragmeting wat voorlê, ons gesels ook met die afrigter. Lees die spesiale ... -
Volkies vs Gimmies – Gimmies se eerstespan rugbykaptein en afrigter gesels met AWSUM
AWSUM gesels met, eerstespan rugbykaptein van Gimmies oor hulle seisoen en die kragmeting wat voorlê, ons gesels ook met die afrigter. Lees die spesiale ... -
Gimmies vs Volkies: Hier is Volkies se A hokkieseunsspanne
Die hokkieseunsspanne is gereed vir die kragmeting. Lees die spesiale koerantuitgawe vir die toernooi hier. o.19 A o.19 B o.16 A o.14 A -
Gimmies vs Volkies: Hier is Gimmies se A hokkieseunsspanne
Die hokkieseunsspanne is gereed vir die kragmeting. Lees die spesiale koerantuitgawe vir die toernooi hier. o.19 A o.19 B o.16 A o.14 A -
Gimmies vs Volkies: Hier is Volkies se A hokkiedogtersspanne
Die hokkiedogtersspanne is gereed vir die kragmeting. Lees die spesiale koerantuitgawe vir die toernooi hier. o.19 A o.19 B 0.16 A o.15 A o.14 ... -
Gimmies vs Volkies: Hier is Gimmies se A hokkiedogtersspanne
Die hokkiedogtersspanne is gereed vir die kragmeting. Lees die spesiale koerantuitgawe vir die toernooi hier. o,19 A o.19 B o.16 A o.15 A o.14 ... -
Gimmies vs Volkies: Hier is Volkies se A netbalspanne
Die netbalspanne is gereed vir die kragmeting. Lees die spesiale koerantuitgawe vir die toernooi hier. o.19 A o.19 B o.17 A o.16 A o.15 ...