Laerskool Roodekrans spog met rugbysterre
ADVERTISEMENT
Laerskool Roodekrans se eie rugbysterre!! Dit is met groot trots dat ons kan aankondig dat 5 van ons rugbymanne opgeneem is in die Goue Leeus oefengroepe.
Baie geluk aan die volgende seuns:
𝐨. 𝟏𝟐
- Lohan Olivier
- AJ Coetzee
𝐨. 𝟏𝟑
- Steph Nothnagel
- Gideon van Rensburg
- Kihan Wepener
Ons weet sommer julle gaan die Roodie-naam hoog hou!














