Laerskool Handhaaf
Laerskool Handhaaf karateka presteer
Laerskool Handhaaf karateka Cara Joubert het op Saterdag, 14 Maart deelgeneem aan die Titan Karate Kampioenskappe in Port Elizabeth. Sy het ñ silwer medalje ...Laerskool Handhaaf leerders ontvang toekenning vir Jonge Heer & Jonge Dame
Baie geluk aan Janroux McLoughlin en Carli Bekker van Laerskool Handhaaf wat die toekennings vir Jonge Heer en Jonge Dame tydens hulle jaarlikse prysuitdeling ...Laerskool Handhaaf puik prestasies tydens hulle Prysuideling
Laerskool Handhaaf spog hierdie jaar met puik prestasies tydens die jaarlikse prysuitdeling: Hoofleiers Liani Steyn is aangewys as hierdie jaar se dux-leerling en het ...Laerskool Handhaaf Leerlingraad vir 2026
Laerskool Handhaaf se Leerlingraad 2026: Baie geluk aan al die leerders wat deel vorm van 2026 se leerlingraad.Laerskool Handhaaf leerlinge presteer in Tennis
Baie geluk aan die volgende leerders van Laerskool Handhaaf wat as wenners van ons kampioenskappe aangewys is. Ons is ongelooflik trots op julle en ...Laerskool Handhaaf leerder presteer by die EC Hunter Field Target Association Event
Zaiden du Preez leerder van Laerskool Handhaaf het in September aan die Eastern Cape Hunter Field Target Association Event 2025 deelgeneem — en sommer ...Laerskool Handhaaf leerder presteer by die Western Cape Kickboxing Championships
Ivan Strydom leerder van Laerskool Handhaaf het op 3 Oktober in Oudtshoorn aan die Western Cape Kickboxing Championships deelgeneem. Hy het ’n goue en ...Laerskool Handhaaf Top 10 Akademiese leerders
Baie geluk aan Laerskool Handhaaf se Top 10 Akademiese leerders vir Graad 6 en Graad 7.Laerskool Handhaaf leerders neem deel aan die WOW-Spelfees
Drie van Laerskool Handhaaf se leerders het aan die nasionale rondte van die WOW-Spelfees in Stellenbosch deelgeneem. Kay-D Doyle (Graad 3) verwerf ‘n 17de ...Laerskool Handhaaf atlete presteer uitstekend
Baie geluk aan al Laerskool Handhaaf se atlete wat aan die OP-Atletiekbyeenkoms in Komani so mooi presteer het. Kylie Dorfling behaal ‘n 12de plek ...Laerskool Handhaaf leerder gekies vir die OP Kickboxing-span
Ivan Strydom van Laerskool Handhaaf het op 1 Maart 2025 aan die Battle of the Karoo Kickboxing-toernooi deelgeneem, waar hy ’n silwermedalje in points ...Laerskool Handhaaf tennisspelers presteer puik by die Summer Tournament
Laaerskool Handhaaf se leerders het aan die “Summer tournament” gaan deelneem. Die tennisspeler het baie goed gedoen en hulle het dit vreeslik geniet. Abigail ...Laerskool Handhaaf us die Kampioene van die Super 12 Kompetisie
Laerskool Handhaaf o.11A-rugbyspan is vir die eerste keer in Laerskool Handhaaf se geskiedenis as die kampioene van die Super 12 kompetisie.Laerskool Handhaaf se o.11A-rugbyspan is die kampioene van die Super 12 kompetisie
Die o.11A-rugbyspan is vir die eerste keer in Laerskool Handhaaf se geskiedenis as die kampioene van die Super 12 kompetisie.Laerskool Handhaaf leerder presteer aan die WOW Spelfees
Laerskool Handhaaf is baie trots op Mia-Skye Tesnar in Graad 2 wat gaan deelneem aan die Nasionale kompetisie van die WOW Spelfees te Stellenbosch.Laerskool Handhaaf redenaars presteer aan die Oppie Tong Af redenaars
Laerskool Handhaaf redenaars Driaan Oosthuizen en Lizé Snyman het virtueel deelgeneem aan Oppie Tong Af redenaars.Laerskool Handhaaf o.12 rugbyspelers word in die Uitenhage Sub-uniespan ingesluit
Baie geluk aan die volgende 3 seuns van Laerskool Handhaaf wat die o.12 Uitenhage Sub-uniespan behaal het:Laerskool Handhaaf krieketspan vaar puik op die krieketveld
Baie geluk aan Laerskool Handhaaf o.13A krieketspan wat 1ste geëindig het in A afdeling en 2de in B afdeling teen Despatch in die “6 ...Laerskool Handhaaf Prysuitdeling 2023
Hiermee Laerskool Handhaaf Hoofleiers .Baie geluk! Hoofleiers 2024 Wian Klopper (Hoofseun) Mia le Roux (Hoofmeisie) Kayden Gerber (Onderhoofseun) Nina van Niewenhuizen (Onderhoofmeisie) Dux ...Laerskool Handhaaf sport uitblinkers
Baie geluk aan die volgende Laerskool Handhaaf leerders Liahné Viviers o.13, Zoë Snyman en Lienke Vosloo, albei o.12 wat gekies is vir die OP ...





















