Laerskool Handhaaf leerders ontvang toekenning vir Jonge Heer & Jonge Dame
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Janroux McLoughlin en Carli Bekker van Laerskool Handhaaf wat die toekennings vir Jonge Heer en Jonge Dame tydens hulle jaarlikse prysuitdeling ontvang het. Julle is ‘n ware voorbeeld vir ons leerders.










