Laerskool Saamtrek Spar Limodo Tennistoernooi te Bethlehem
ADVERTISEMENT
Laerskool Saamtrek se o.11A & B-tennisspanne het skitterend gevaar tydens die Spar Limodo Tennistoernooi te Bethlehem op 3-5 Mei 2024. Die A-meisiespan stap met die beker weg!
GOUD vir o.11A-meisies!

A-span Dogters: Janiek Lambrechts, Lua Pfister, Klara Venter en Carli Kok.









