Laerskool Bergland
Laerskool Bergland tennisspelers het aan die Interdistrik Tennistoernooi deelgeneem
Die Interdistrik tennistoernooi het aan die einde van Augustus in Middelburg plaasgevind, waar drie van Laerskool Bergland die Laeveld met trots verteenwoordig het. Herman ...Hierdie Laerskool Bergland leerders leiers is gereed om te “Bou Op Rots”
Hierdie Laerskool Bergland leerders is gereed om te “Bou Op Rots”! Ons kondig met trots ons hoofleiers vir 2024 aan. Hoofseun: Pieter Prinsloo Hoofdogter: ...Laerskool Bergland redenaars praat uitstekend
Hierdie twee Laerskool Bergland leerders kan oor meer as net koeitjies en kalfies gesels! Baie geluk aan Zelmé Schoonraad (Gr 2) met haar 2de ...Laerskool Bergland is uit die veld geslaan met die manne se krieket prestasie
“Howzat! Laerskool Bergland is uit die veld geslaan met die manne se prestasie!” Baie geluk aan August Rademan (Gr4). Schalk Loock (Gr6) en Gift ...Laerskool Bergland atlete presteer
Chenade Botma en Riëtte Botha (o.13) se bene weet hoe om te hou! Baie geluk aan die twee Laerskool Bergland atlete wat gekies is ...Laerskool Bergland learners chosen for the 2023 Mpumalanga Hockey Teams
“They sure know how to stick out!” These are the Laerskool Bergland learners that were chosen to be a part of the Mpumalanga Hockey ...Laerskool Bergland swemmer aangewys as die beste Junior
Schalk Loock (Gr 5) is so goed hy kan agteruit stoomop swem! Hy het nege rekords uit die water gespat. Baie geluk aan hierdie ...Laerskool Bergland bergfietsryers kwalifiseer vir Mpumalangaspan
Ons #Bergies het vasgetrap en laat wiel tydens die XCO Bergfietsreeks die naweek! Twee van Laerskool Bergland se bergfietsryers, Paul Coetzee (Gr 6) en ...Laersool Bergland se klipharde rugby 1ste span bring die trofee huistoe
Laersool Bergland se klipharde 1ste span het omtrent klippe gekou teen Laerskool Klipfontein in die finaal van Saterdag se Mpumalanga (Puma Rugby) uitspele. Die ...









