Laerskool Bergland tennisspelers het aan die Interdistrik Tennistoernooi deelgeneem
ADVERTISEMENT
Die Interdistrik tennistoernooi het aan die einde van Augustus in Middelburg plaasgevind, waar drie van Laerskool Bergland die Laeveld met trots verteenwoordig het.
Herman Steyn and his u. 11 boys outfit, ended the tournament with a fantastic 2nd position, whole Abia Pretorius and Sienna Taylor helped serve their team to a roaring first place!
Jissie #Bergies, dit wil gedoen wees. Die Hoëveld en Mpumalanga-Wes kan maar gaan slaap, die Laeveld is TOPS!











