Laerskool Upington rugbyspelers opgeneem in die Griqualand-Wes oefengroepe
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende seuns van Laerskool Upington wat in die Griqualand-Wes oefengroepe opgeneem is!
- Ethan Britz
- Koketso Diale
- Brady Strydom
- Janco Conradie
- Heinrich V Krandenburg
- Ethan Jaartz
- David Strauss
- Andre Botes
Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding het beslis vrugte afgewerp. Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle en wens julle alle sterkte toe vir die pad vorentoe. Hou die Upington-vlag hoog!

















