Hoërskool Upington
Hoërskool Upington swemmers presteer uitstekend by SA’s
Hoërskool Upington is ongelooflik trots op ons twee Uppie Guppies wat die aan Swem Suid-Afrika se Level 2 kampioenskappe deelgeneem het! Hulle het uitstekend ...Hoërskool Upington leerders presteer uitstekend by die Radikale Redenaars kompetisie
Hoërskool Upington wil graag die redenaars wat aan die Radikale Redenaarskompetisie deelgeneem het en uitstekend presteer het, van harte geluk wens! Hierdie praters het ...Hoërskool Upington maak weer golwe
Hoërskool Upington leerders het in Upington deelgeneem aan die *Airlink – The Link* app-ontwikkelingskompetisie, waar 13 spanne hul eie innoverende apps moes ontwerp én ...Hoërskool Upington leerders presteer uitstekend by die Rise to Fame 2026 kompetisie
Hoërskool Upington vier met groot trots die ongelooflike prestasies van ons talentvolle Uppie-leerders by die Rise to Fame 2026 kompetisie in Johannesburg. Tursha Cloete ...Hoërskool Upington o.14 netbalspan wys hul staal in die Paarl
Hoërskool Upington o.14 netbalspan mag dalk nog ‘nuut’ wees, maar hulle wys klaar wat dit beteken om met Uppie-hart te speel. 7 uit 7 ...Hoërskool Upington swemmers presteer uitstekend
Hoërskool Upington is ongelooflik trots op die 3 swemmers wat die afgelope week (25–29 Maart) in Bloemfontein aan Swem Suid-Afrika se Level 3 gala ...- Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies)Bethlehem Voortrekker HoërskoolDurban High SchoolGrey CollegeHoër Landbouskool BolandHoërskool DuineveldHoërskool Gimnasium PaarlHoërskool OuteniquaHoërskool UpingtonHoërskool WaterkloofHoërskool WittebergHTS MiddelburgJeppe High School for BoysKing Edward VII SchoolMiddelburg Hoërskool (Karoo)Oakdale LandbouskoolPaarl Boys' HighQueen's College Boys' High SchoolRondebosch Boys' High SchoolSelborne CollegeSouth African College High School (SACS)
King Price Derby Series to showcase the best that schoolboy rugby has to offer
The King Price Derby Series is set to elevate the passion, tradition, and rivalry of schoolboy rugby in 2026, delivering one of the most ... Hoërskool Upington atlete presteer uitstekend
Hoërskool Upington is ongelooflik trots om 9 atlete te hê wat gekwalifiseer het om aan beide die ASA- en SASA-atletiekbyeenkomste deel te neem. Hierdie ...Hoërskool Upington leerders presteer by die 2025 Engelse Olimpiade
Hoërskool Upington wil graag ons leerders hartlik gelukwens met hul deelname aan die 2025 Engelse Olimpiade. Deelname aan hierdie gesogte kompetisie was ’n betekenisvolle ...Hoërskool Upington tennisspeler aangewys as speler van die toernooi
Met enorme trots wens Hoërskool Upington Bernard Coetzee hartlik geluk met sy pragtige en welverdiende trofee! Tydens die Tjaart Vorster Toernooi in Cradock is ...Hoërskool Duineveld skaakspanne presteer
Hoërskool Duineveld het met vyf spanne aan die Grey-skaaktoernooi deelgeneem wat die naweek plaasgevind het. Daar was 80 spanne van 42 skole regoor Suid-Afrika. ...Hoërskool Upington neem deel aan die “Eskom Expo for Young Scientists”
Hoërskool Upington is trots op ons Uppie-meisies wat op 18 Februarie 2026 aan die Eskom Expo for Young Scientists-geleentheid deelgeneem het ter viering van ...Hoërskool Upington se atletiekspan presteer tydens die Top 20 Sentraal Atletiekbyeenkoms
Hoërskool Upington se atletiekspan het die afgelope naweek uitstekend gevaar in Bloemfontein, waar hulle aan die Top 20 Sentraal Atletiekbyeenkoms deelgeneem het. Ons span ...Hoërskool Upington se nuwe SR word aangekondig
Baie geluk aan Hoërskool Upington se SR van 2026!Hoërskool Upington se nuwe Hoofleiers vir 2026 aangewys
Hoërskool Upington se nuwe hoofleiers is aangewys, en hulle is ongelooflik trots op hierdie vier buitengewone Uppies! Willie Strauss – Ondervoorsitter Karel du Plessis ...Hoërskool Upington skuts presteer by SA’s
Hoërskool Upington se talentvolle Skuts het onlangs as deel van die Noord-Kaap Skietspan aan die 2025 SA’s deelgeneem – en hulle het uitstekend gevaar! ...Hoërskool Upington landloop atleet behaal die ZFM-span
Hoërskool Upington is ongelooflik trots op Charlotte Mathewson, wat aan die Noord-Kaap Landloopbyeenkoms deelgeneem het as deel van die ZFM-span. Charlotte het ’n fantastiese ...Hoërskool Upington leerder deur na die ATKV Uitklopspel finale
Ses van Hoërskool Upington se leerders het deurgedring na die ATKV Uitklopspel finale, wat in Bloemfontein aangebied gaan word. ’n Groot geluk ook aan ...Hoërskool Upington Rugby trots
Hoërskool Upington Rugby trots! o.14 A Rugby seuns is die Noord-Kaap Liga Wenners!!! Harde werk, toewyding en Uppie-trots is wat hierdie seuns die hele ...Hoerskool Upington wen Groot Interjol Hokkie teen Duineveld
Hoerskool Upington wen Groot Interjol Hokkie teen Duineveld. Dogters 0 – 0 gelykop Seuns 1 – 0 Uppies 1 – 0 DuineveldHoërskool Upington skut verteenwoordig SA
Hoërskool Upington skut Johan Serfontein het SA verteenwoordig by die BJI – Britse Junior Internasionale Luggeweerkompetisie in Bisley, buite London Johan en sy span ...Hoërskool Upington skitter aan die Sentraal Tennistoernooi
Hoërskool Upington is ongelooflik trots op hul Tennisspelers wat aan die Sentraal Tennistoernooi deelgeneem het! Die seunspan het puik vertoon en algeheel 4de geëindig, ...Hoërskool Upington skietspan het uitstekende uitslae behaal
Die Hoërskool Upington skietspan het uitstekende uitslae behaal tydens die Posliga Skiet: o.16 Pistoolspan – 2de plek o.21 Veergeweer span – 3de plek o.14 ...Hoërskool Upington bergfietsryers behaal die Noord-Kaapspan
Baie geluk aan Nieke Engelbrecht en Jan-Harm Engelbrecht met hul insluiting in die Noord-Kaapspan wat aan die ‘Cycle Lab MTB Schools Final’ in Piet ...Hoërskool Upington tweeling presteer uitestekend by die ‘Eskom Expo for Young Scientists’
Welgedaan aan ons Uppie tweeling. Ciara en Keara Strauss, graad 9-leerders, het onlangs deelgeneem aan die ‘Eskom Expo for Young Scientists’ in Kathu met ...Hoërskool Upington rugbyspelers ontvang erkenning by die Next Gen XV End of Year Rankings 2025
Uppies Rugby Uitblinkers. Hoërskool Upington sê baie geluk aan twee van ons rugbyspelers wat ongelooflike erkenning ontvang het in die Next Gen XV End ...Hoërskool Upington rugbyspanne het aan die Kuruman 7’s Toernooi deelgeneem
Baie geluk aan ons Rugby 7’s spanne wat aan die Kuruman 7’s Toernooi deelgeneem het. Hoërskool Upington o.17A-span was die wenners van die toernooi ...Hoërskool Upington leerder deur na Nasionale Finale van die Sanlam WOW Spelkompetisie
Hoërskool Upington is ongelooflik trots op Jané Stolper, wat die 1ste plek in die Provinsiale rondte van die Sanlam WOW Spelkompetisie behaal het! Jané ...Hoërskool Upington leerders presteer by die WOW Spelkompetisie
Hoërskool Upingotn is super trots op Jané Stolper en Oretshidisitse Mochware wie die afgelope naweek deur gedring het na die Provinsiale (semi-finale rondte) van ...Hoërskool Upington tennisspanne presteer tydens die Sentraal Tennistoernooi
Hoërskool Upington is ongelooflik trots op ons Uppies Tennisspelers wat aan die Sentraal Tennistoernooi deelgeneem het! Die seunspan het puik vertoon en algeheel 4de ...Hoërskool Upington skut presteer uitstekend by die Junior Internasionale Luggeweerkompetisie
Baie geluk aan Johan Serfontein van Hoërskool Upington wat Suid-Afrika verteenwoordig het by die BJI – Britse Junior Internasionale Luggeweerkompetisie in Bisley, buite Londen. ...Upington High School launched an internal writing competition
ATKV writing competition. The ATKV culture animals of Upington High School launched an internal writing competition in quarter 2. in celebration of the 100th ...[Onderhoud] Hoërskool Upington Eerstespan Rugbykaptein – Walter Warkus
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Hoërskool Upington en Hoërskool Duineveld hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. AWSUM ...[Onderhoud] Hoërskool Upington Eerstespan Netbalkaptein – Liebe Karsten
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Hoërskool Upington en Hoërskool Duineveld hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. AWSUM ...[Onderhoud] Hoërskool Upington Eerstespan Hokkieseunskaptein – John-Drè Rooi
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Hoërskool Upington en Hoërskool Duineveld hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. AWSUM ...[Onderhoud] Groot Interjol 2025: Die o.19A-netbalafrigters gesels
Awsum het gesels met die o.19A netbal-afrigters van Hoërskool Duineveld afrigter Madré Steyn, en Hoërskool Upington Christine Esterhuizen afrigter. Madré Steyn, o.19A Netbal (Chillies) ...Groot Interjol 2025: Hoërskool Upington se ander sportspanne
Hoërskool Upington se ander sportspanne: Gholf: Redenaars: Skaak: Skiet: Tennis: Vasvrae:Hoërskool Upington skuts in die Noord-Kaap span opgeneem
Hoërskool Upington wil graag sewe van ons skuts hartlik gelukwens. Hierdie sewe skuts is almal in die Noord-Kaap-span opgeneem om aan SA’s deel te ...Hoërskool Upington alumni nou ’n aanbieder op die gewilde program Fiësta
Nog ’n Oud-Uppie wat uitblink! Horskool Upington is ongelooflik trots op Lee-Ann Gerber (Odendal), wat in 2003 aan Hoërskool Upington gematrikuleer het en nou ...







































